Is daar al iemand wat al die flits probeer het? Ek het onlangs 'n 920lumen Fenix met charger en batterye gekoop vir naby R3k, so find dit moeilik om te glo mens kan kwaliteit 900 lumen flits kry vir R400.
http://www.tevo.co.za/product.aspx?pid=131
900 Lumen flits vir R400! Kan dit wees? Magneto Extreme
-
hierswolf
- Full Member

- Posts: 112
- Joined: Sun Apr 27, 2014 9:55 pm
- alecjohnson
- Hero Member

- Posts: 2656
- Joined: Tue Mar 05, 2013 10:01 pm
Re: 900 Lumen flits vir R400! Kan dit wees? Magneto Extreme
My pa het so een en EERLIKWAAR ek bly eerder by my LEDlenser M7!
- Plaashaas
- Hero Member

- Posts: 1018
- Joined: Thu May 22, 2014 7:38 pm
Re: 900 Lumen flits vir R400! Kan dit wees? Magneto Extreme
Wolf
Nie al die vervaardigers meet die lumens op dieselfde manier nie. Ek het n flits verslawing en selfs my Fenix LD12 wat 180 lumens is skyn merkwaardig beter as die Magneto. Met dit gese jy kan hom maar in elk geval koop want dit is nie te sleg flits vir daai prys nie.
Nie al die vervaardigers meet die lumens op dieselfde manier nie. Ek het n flits verslawing en selfs my Fenix LD12 wat 180 lumens is skyn merkwaardig beter as die Magneto. Met dit gese jy kan hom maar in elk geval koop want dit is nie te sleg flits vir daai prys nie.
-
hierswolf
- Full Member

- Posts: 112
- Joined: Sun Apr 27, 2014 9:55 pm
Re: 900 Lumen flits vir R400! Kan dit wees? Magneto Extreme
Dis maar wat ek gedink het, maar vir daai prys kan 'n mens maar seker een koop vir 'n spaar of om in die bakkie te los.
- NicoSmit
- Hero Member

- Posts: 1899
- Joined: Thu Jun 14, 2012 7:00 pm
Re: 900 Lumen flits vir R400! Kan dit wees? Magneto Extreme
Ek het so flits en gebruik hom as ek jakkalse jag hy word gebruik hom om op te tel en te soek as ek bestuur het al heelwat oe so opgetel het hom al vergelyk met baie duurder flitse van die selfde sg lumens en hy is dieselfde of dalk beter vir sy geld jy sal nie 'n fout maak om so een te koop nie
Mag jou skape begin jakkals jag.....Adam Tas
