As 'n mens dalk die bene effens wil rek.......
- Chevvy SS
- Hero Member

- Posts: 3140
- Joined: Thu Mar 01, 2012 11:55 am
As 'n mens dalk die bene effens wil rek.......
En die oë nie meer so goed is nie.....
Hierdie 2 teleskope verskil 'n R1 000- watter een sal julle kies en hoekom asb?
Leupold VX3 6.5-20x50 LR Target Varmint
Zeiss Conquest HD5 5-25X50 Reticle 82 RZ800
Enige ander voorstelle tussen 14k en 17k dalk?

- Hein22
- Hero Member

- Posts: 1484
- Joined: Sat Sep 08, 2012 5:51 pm
Re: As 'n mens dalk die bene effens wil rek.......
Hierso is 'n nice vortex FFP PST te koop op die forum vir R15k. Kan nie fout maak nie.
- Francois Marais
- Administrator

- Posts: 4042
- Joined: Sun May 03, 2009 11:40 pm
Re: As 'n mens dalk die bene effens wil rek.......
Chevvy.....ek sal toe oë die Leupold koop....
Mooi loop
Francois
Mooi loop
Francois
- Gawie(13mm)
- Hero Member

- Posts: 6150
- Joined: Sun Sep 18, 2011 6:53 pm
Re: As 'n mens dalk die bene effens wil rek.......
Kry 'n skiet bril.
Enige een van daai twee "Hubbles" sal mooi werk.
Dont make expensive noise! Make the first shot count!
-
PWV
- Hero Member

- Posts: 7343
- Joined: Sun Jul 15, 2012 6:21 pm
Re: As 'n mens dalk die bene effens wil rek.......
OF laat jou oë "lazer".Gawie(13mm) wrote:Kry 'n skiet bril.Enige een van daai twee "Hubbles" sal mooi werk.
- Frikkie Coetzee
- Hero Member

- Posts: 2151
- Joined: Thu May 26, 2011 10:30 pm
Re: As 'n mens dalk die bene effens wil rek.......
Ek het Leupold op ky 7 mm Tombi tans. Al van die Zeiss wat ek graag sal wil he is die Zero stop.
-
Finfan
- Hero Member

- Posts: 893
- Joined: Wed Apr 02, 2014 10:15 am
Re: As 'n mens dalk die bene effens wil rek.......
Ek kan nie kommentaar oor die Zeiss nie, maar ek het op 3 van my gewere daai presiesse Leupolds met selfde reticle. Baie helder en werk vir mt uitstekend!Chevvy SS wrote:En die oë nie meer so goed is nie.....
Hierdie 2 teleskope verskil 'n R1 000- watter een sal julle kies en hoekom asb?
Leupold VX3 6.5-20x50 LR Target Varmint
Zeiss Conquest HD5 5-25X50 Reticle 82 RZ800
Enige ander voorstelle tussen 14k en 17k dalk?
Neil Scholtz
22 Brno Mod2, 223 Tikka T3 Lam/SS, 243 Sako 85 Varm Lam/SS, 6.5x47L Rem700/AICS, 30-06 Musgrave Lyt RSA, 308 Musgrave RSA Target, 338LM Sako TRG42, 375H&H Mauser Custm, 12Ga Beretta SP1, 9mmS Walther PP, 9mmP Glock 19 G4, 44Mag Ruger SBH
22 Brno Mod2, 223 Tikka T3 Lam/SS, 243 Sako 85 Varm Lam/SS, 6.5x47L Rem700/AICS, 30-06 Musgrave Lyt RSA, 308 Musgrave RSA Target, 338LM Sako TRG42, 375H&H Mauser Custm, 12Ga Beretta SP1, 9mmS Walther PP, 9mmP Glock 19 G4, 44Mag Ruger SBH
- Chevvy SS
- Hero Member

- Posts: 3140
- Joined: Thu Mar 01, 2012 11:55 am
Re: As 'n mens dalk die bene effens wil rek.......
Wat van die Vortex PST 6-24x50 EBR-2c, FFP ?
-
Eugene
- Hero Member

- Posts: 6027
- Joined: Thu Jun 21, 2012 11:41 am
Re: As 'n mens dalk die bene effens wil rek.......
Sal my keuse wees....Chevvy SS wrote:Wat van die Vortex PST 6-24x50 EBR-2c, FFP ?
Aim small, miss small
- Hein22
- Hero Member

- Posts: 1484
- Joined: Sat Sep 08, 2012 5:51 pm
Re: As 'n mens dalk die bene effens wil rek.......
Uit die drie scopes genoem, sal die vortex ook my keuse wees as dit by ver skiet kom.
-
Sangoma (IAN)
- Hero Member

- Posts: 1320
- Joined: Thu Dec 26, 2013 9:18 am
Re: As 'n mens dalk die bene effens wil rek.......
In daai prys klas moet nie n Sightron S3 mis kyk nie....
6-24X50 SFP of FFP
8-32X56 SFP
6-24X50 SFP of FFP
8-32X56 SFP
-
archer
- Jr. Member

- Posts: 60
- Joined: Fri Sep 20, 2013 12:43 pm
Re: As 'n mens dalk die bene effens wil rek.......
Wat die vortex dit is a bargain.
- Chevvy SS
- Hero Member

- Posts: 3140
- Joined: Thu Mar 01, 2012 11:55 am
Re: As 'n mens dalk die bene effens wil rek.......
Nuwe Vortex is R15 200

- Hein22
- Hero Member

- Posts: 1484
- Joined: Sat Sep 08, 2012 5:51 pm
Re: As 'n mens dalk die bene effens wil rek.......
Koop dan die nuwe ene.
Maar ek sal steeds 'n vortex PST FFP bo die ander kies.
-
archer
- Jr. Member

- Posts: 60
- Joined: Fri Sep 20, 2013 12:43 pm
Re: As 'n mens dalk die bene effens wil rek.......
Where can you get a vortex pst ffp for R15200.
- Chevvy SS
- Hero Member

- Posts: 3140
- Joined: Thu Mar 01, 2012 11:55 am
- Gawie(13mm)
- Hero Member

- Posts: 6150
- Joined: Sun Sep 18, 2011 6:53 pm
Re: As 'n mens dalk die bene effens wil rek.......
Manne onthou asb. Dit sluit die volgende afslag in: Kaapjag, S.A. jagters, CHASA, "vrequent buyers" en "kry die d@nner net uit die winkel uit".Chevvy SS wrote:S&O
Dont make expensive noise! Make the first shot count!