Wat ek graag wil weet is op watter vergroting is sy kruishaar gekalibreer? ek het my vingers al stompies gegoogle en kry net advertensies, ek het al in die boek gaan kyk maar dit se niks vir my nie.
Ek het iewers gehoor dis op 8 of 16 of 24x vergroting, maar watter een is die regte getal?
Kan iemand my dalk reg help asseblief

