1250 yrd skoot op Blesbok
- Ashley
- Hero Member

- Posts: 1046
- Joined: Thu Feb 05, 2015 3:40 pm
1250 yrd skoot op Blesbok
Groete
Howa 30-06
Musgrave 7x57
Mossberg 12br
CZ 9mmP
Howa 30-06
Musgrave 7x57
Mossberg 12br
CZ 9mmP
- Capt. Yoda
- Hero Member

- Posts: 13586
- Joined: Thu Apr 11, 2013 12:35 pm
Re: 1250 yrd skoot op Blesbok
Gaan kyk op hul website wat hul alles maak.Daai 2 verstaan ver skiet
A child of five would understand this. Send someone to fetch a child of five.
- Boesman10
- Hero Member

- Posts: 946
- Joined: Thu Aug 21, 2014 9:17 am
Re: 1250 yrd skoot op Blesbok
Respek ...
“The Darkest Things about Africa has always been our Ignorance of it” – George Kimble
- Nickvn
- Hero Member

- Posts: 1554
- Joined: Sun Mar 25, 2012 9:28 am
Re: 1250 yrd skoot op Blesbok
Baie goeie skoot ja, maar nou kom die vraag in of hoe eties dit is om te jag op daai afstand. As hy drie bok lengtes voor hom moet mik en hom raak skiet is die kanse groot dat hy hom ook kan kwes. Goeie skoot nietenstaande.
_______________________________
7.65 CZ
Sig Sauer P250
12 br shotgun Magtech
12 br Harrington and Richardson
.22 LR Marlln
.223 Steyr Mannlicher
.270 CZ 550
.308 Tikka T3 Sporter
.30-06 AI BSA Royal (1957) ,
9.3x62 Mauser Oberndorf Type A (1937)
7.65 CZ
Sig Sauer P250
12 br shotgun Magtech
12 br Harrington and Richardson
.22 LR Marlln
.223 Steyr Mannlicher
.270 CZ 550
.308 Tikka T3 Sporter
.30-06 AI BSA Royal (1957) ,
9.3x62 Mauser Oberndorf Type A (1937)
- Frikkie Coetzee
- Hero Member

- Posts: 2151
- Joined: Thu May 26, 2011 10:30 pm
Re: 1250 yrd skoot op Blesbok
Die PH daar is Rusty. Hy is n lid hier op die forum
- Philip_R
- Hero Member

- Posts: 613
- Joined: Tue Jul 23, 2013 12:22 pm
Re: 1250 yrd skoot op Blesbok
Goeie skoot, ek dink dit vat baie skill en breins om so skoot te skiet.
As jy nie iets met "Force" regkry nie, Gebruik jy nie genoeg "Force" nie....
Musgrave 375 H&H,
Howa .308 Win
Krico 223 Rem
Musgrave 375 H&H,
Howa .308 Win
Krico 223 Rem
- Gawie(13mm)
- Hero Member

- Posts: 6150
- Joined: Sun Sep 18, 2011 6:53 pm
Re: 1250 yrd skoot op Blesbok
Ek het nou drie maal op my tong gebyt voor ek hier getik het. Ek, Gawie Loubser van die Paarl sal graag daai man se blad wil skud. Duidelik ken hy sy geweer en sy geweer se trajek. Met drie manne wat vir hom spot en help met die "wind calls" kan jy nie meer eties as dit kry nie.
Dont make expensive noise! Make the first shot count!
- Capt. Yoda
- Hero Member

- Posts: 13586
- Joined: Thu Apr 11, 2013 12:35 pm
Re: 1250 yrd skoot op Blesbok
Gaan kyk die manne se goed op hul website.Hulle is nie 2 peanuts wat net kom skiet nie 1000y + is hulle kos, dit is wat hulle doen dag in en dag uit, hulle oefen in sneeu wind reen om die eerste skoot op n tyken te kry.Hulle is op die top punt van lr jag en lr gewere/toerusting bou.Daar is niks raai werk da nie daai manne weet presies wat daar gebeur op daai afstand want hulle oefen dit oor em oor en oor en leer amder mense hoe om dit te ka doen.Ek sal enige iets gee om een van hul LR klasse by te woon
A child of five would understand this. Send someone to fetch a child of five.
- ruaanb
- Hero Member

- Posts: 5557
- Joined: Thu Aug 14, 2014 10:29 am
Re: 1250 yrd skoot op Blesbok
+1 hulle mag maarCapt. Oblivious wrote:Gaan kyk die manne se goed op hul website.Hulle is nie 2 peanuts wat net kom skiet nie 1000y + is hulle kos, dit is wat hulle doen dag in en dag uit, hulle oefen in sneeu wind reen om die eerste skoot op n tyken te kry.Hulle is op die top punt van lr jag en lr gewere/toerusting bou.Daar is niks raai werk da nie daai manne weet presies wat daar gebeur op daai afstand want hulle oefen dit oor em oor en oor en leer amder mense hoe om dit te ka doen.Ek sal enige iets gee om een van hul LR klasse by te woon
-
PWV
- Hero Member

- Posts: 7343
- Joined: Sun Jul 15, 2012 6:21 pm
Re: 1250 yrd skoot op Blesbok
Nick, is jy nie die man wat self sulke skote waag nie?Nickvn wrote:Baie goeie skoot ja, maar nou kom die vraag in of hoe eties dit is om te jag op daai afstand. As hy drie bok lengtes voor hom moet mik en hom raak skiet is die kanse groot dat hy hom ook kan kwes. Goeie skoot nietenstaande.
- Nickvn
- Hero Member

- Posts: 1554
- Joined: Sun Mar 25, 2012 9:28 am
Re: 1250 yrd skoot op Blesbok
PWV wrote:Nick, is jy nie die man wat self sulke skote waag nie?Nickvn wrote:Baie goeie skoot ja, maar nou kom die vraag in of hoe eties dit is om te jag op daai afstand. As hy drie bok lengtes voor hom moet mik en hom raak skiet is die kanse groot dat hy hom ook kan kwes. Goeie skoot nietenstaande.
Nee wat, ek kan nie eers so ver sien nie, nog te se so ver n bok skiet. Ek skiet gonge tot 800m dis so ver my maks.
_______________________________
7.65 CZ
Sig Sauer P250
12 br shotgun Magtech
12 br Harrington and Richardson
.22 LR Marlln
.223 Steyr Mannlicher
.270 CZ 550
.308 Tikka T3 Sporter
.30-06 AI BSA Royal (1957) ,
9.3x62 Mauser Oberndorf Type A (1937)
7.65 CZ
Sig Sauer P250
12 br shotgun Magtech
12 br Harrington and Richardson
.22 LR Marlln
.223 Steyr Mannlicher
.270 CZ 550
.308 Tikka T3 Sporter
.30-06 AI BSA Royal (1957) ,
9.3x62 Mauser Oberndorf Type A (1937)
- Marc
- Hero Member

- Posts: 5966
- Joined: Thu Jan 26, 2012 1:53 pm
Re: 1250 yrd skoot op Blesbok
Kyk bietjie hulle Black and Blue wildebees video, daar kan mens presies sien hoeveel voordele daar is aan lang afstand jag. Die Blouwildebees se eerste skoot is uit en dus word die dier gekwes maar omdat hy so ver staan van die skut het hy geen idee wat gebeur het nie en gaan staan 30m veder rustig stil en bied die skut n tweede kans op n doodskoot.Op enige ander jag onder 200m het daai wildebees drie plase verder eers gaan stilstaan.
En moenie vir my se dat daar nooit onder 200m gekwes word nie want dit gebeur tog daagliks
Feite is op die tafel en die video vertoon dit soos dit is, ek self het eerstehandse ondervinding van diere gedrag oor lang afstande en ek is bly die manne was eerlik het nie daai deel uit ge-edit nie want dit is wat dit is. Of jy kwes of 50m of op 500m dit bly 'n kwes en kan op enige afstand ewe maklik gebeur
En moenie vir my se dat daar nooit onder 200m gekwes word nie want dit gebeur tog daagliks
" Taking the safety off increases velocity by 100%" - Rayn Cleckner
- Frikkie Coetzee
- Hero Member

- Posts: 2151
- Joined: Thu May 26, 2011 10:30 pm
Re: 1250 yrd skoot op Blesbok
Die video waarna Marc verwys is groot en deels hier op Cradock gemaak by Karoo Safaris. Dit is n vriend se grond. Glo my daai manne kan skiet. Ek self het al heelwat wild geskiet op daai einste plaas en dis n lekker plek om jou bene te kan rek.
Ek ken ook die PH en die outfitter Carl van Zyl. Hulle het aan my bevestig dat daardie is nie geluk skote nie. Die manne kan skiet en hulle het die geduld om te wag vir die regte skoot. Soms vat dit lank voor hulle skiet.
Ek ken ook die PH en die outfitter Carl van Zyl. Hulle het aan my bevestig dat daardie is nie geluk skote nie. Die manne kan skiet en hulle het die geduld om te wag vir die regte skoot. Soms vat dit lank voor hulle skiet.
- Capt. Yoda
- Hero Member

- Posts: 13586
- Joined: Thu Apr 11, 2013 12:35 pm
Re: 1250 yrd skoot op Blesbok
http://www.longrangepursuit.com/episodes
Vat n bq tyd en kyk die manne se videos.Nie die standaard internet video makers die nie
Vat n bq tyd en kyk die manne se videos.Nie die standaard internet video makers die nie
A child of five would understand this. Send someone to fetch a child of five.
- Capt. Yoda
- Hero Member

- Posts: 13586
- Joined: Thu Apr 11, 2013 12:35 pm
Re: 1250 yrd skoot op Blesbok
A child of five would understand this. Send someone to fetch a child of five.
