Die is my plan om die magneto vas te maak aan n rus om dan pistool se koeël spoed te kan meet sonder om te veel geld te spandeer.
So het ek net n rus gebou met hout en n keep gegee.
Ek het toe n yster pyp gevat en oopgesaag aan eenkant en oopgebuig vir die mik
Magneto monteerstuk poging 1
- alecjohnson
- Hero Member

- Posts: 2656
- Joined: Tue Mar 05, 2013 10:01 pm
Magneto monteerstuk poging 1
You do not have the required permissions to view the files attached to this post.
- alecjohnson
- Hero Member

- Posts: 2656
- Joined: Tue Mar 05, 2013 10:01 pm
Re: Magneto monteerstuk poging 1
Ek het toe die ding vasgeskroef en skroewe met mat toegemaak.
Ek het toe magneto opgekoppel en dit lyk nie te sleg nie. "n groot fout wat ek begaan het is om met my magneto speed met yster te werk toe plak die veilsels vas aan die magnete
gelukkig kon ek dit als afhaal met geduld...
Ek het toe magneto opgekoppel en dit lyk nie te sleg nie. "n groot fout wat ek begaan het is om met my magneto speed met yster te werk toe plak die veilsels vas aan die magnete
You do not have the required permissions to view the files attached to this post.
- ruaanb
- Hero Member

- Posts: 5557
- Joined: Thu Aug 14, 2014 10:29 am
Re: Magneto monteerstuk poging 1
Lyk heel netjies mik net mooi!
-
Finfan
- Hero Member

- Posts: 893
- Joined: Wed Apr 02, 2014 10:15 am
Re: Magneto monteerstuk poging 1
Netjies gemaak!
Neil Scholtz
22 Brno Mod2, 223 Tikka T3 Lam/SS, 243 Sako 85 Varm Lam/SS, 6.5x47L Rem700/AICS, 30-06 Musgrave Lyt RSA, 308 Musgrave RSA Target, 338LM Sako TRG42, 375H&H Mauser Custm, 12Ga Beretta SP1, 9mmS Walther PP, 9mmP Glock 19 G4, 44Mag Ruger SBH