Dit is seker al bespreek maar kon niks kry daaromtrent nie. kan die kenners asb die jaarlikse siklus van jakkalse hier opsit?
Lyk die siklusse dieselfde regoor die land of is dit streek verbonde? Sal jakkalse enigsins ander tye van die jaar op hitte kom en gedek word? Speel die klimaat n rol, bv dat hul glad nie onder sekere omstandighede sal aanteel nie? Waardeer enige insette!
Ja kom ons sit maar die rooikat sin by asb.
Jaarlikse siklus van jakkalse en rooikatte
- Jackalsniper
- Hero Member

- Posts: 629
- Joined: Sun Sep 23, 2012 9:39 pm
- Blouwdraad2
- Full Member

- Posts: 150
- Joined: Mon May 18, 2015 8:47 pm
Re: Jaarlikse siklus van jakkalse en rooikatte
Jackalsniper,
Het al hier in die karoo vroeg September op klein jakkalse afgekom en dan weer in Desember op min of meer dieselfde ouderdom jakkalse afgekom.Dit hang volgens my van teelpaar tot teelpaar af, die streek speel defnitief ook n rol.
Het al gehoor van ander uitsonderings,maar dit is die minimum.
Luister graag na die ander manne!
Groete
Het al hier in die karoo vroeg September op klein jakkalse afgekom en dan weer in Desember op min of meer dieselfde ouderdom jakkalse afgekom.Dit hang volgens my van teelpaar tot teelpaar af, die streek speel defnitief ook n rol.
Het al gehoor van ander uitsonderings,maar dit is die minimum.
Luister graag na die ander manne!
Groete
- Jackalsniper
- Hero Member

- Posts: 629
- Joined: Sun Sep 23, 2012 9:39 pm
Re: Jaarlikse siklus van jakkalse en rooikatte
Sal ons maar n kursus moet bywoon vir die antwoord? haha