Ad blocker detected: Our website is made possible by displaying online advertisements to our visitors. Please consider supporting us by disabling your ad blocker on our website.
Dagsê mense! Ek geniet die forum al 'n geruime tydjie en geniet die inligting baie. Ek is in George. Groot jag en wapen liefhebber soos julle. Dankie vir die ongelooflike lekker platform. Mooi dag!
Dankie julle die arsenaal is nogal groot. Ek 'n geruime tyd op gunsite onder 'n ander naam so was nie eers nodig om in te log hier nie. Ek jag gereeld voëls saam 'n paar pelle in die omtrek en wild maar op 'n oop plaas of twee in Willowmore omgewing tot op Beaufort-Wes. Is oorspronklik van jaansberg so soek nog na daai spesiale billike en jaarlikse wildplaas! Dan die arsenaal:. 22 bsa
. 22 ruger 10/22
223 lm6
223 colt AR 15
. 270 sauer 200
6.5x57 Jurie Majoor custom build
303 lee enfield
30-06 sauer 200
30-06 brno de lux
30-06 cz
300 win mag sauer 200
375 sauer 200
416 Rigby cz
416 Rigby ruger no 1
500 NE krieghoff
Beretta 686 12g
Aya no1 12g
Star BM 9mm pistool
Glock 26 9mm pistool
22 fn browning medalist pistool. Dankie vir die vriendelikheid!