Toe vang ek n bosvark in my rooikat hok
- Jackalsniper
- Hero Member

- Posts: 629
- Joined: Sun Sep 23, 2012 9:39 pm
Toe vang ek n bosvark in my rooikat hok
Jip, sit hy. ons het n dooie lam opgehang in die afskorting. Hok het darm niks skade,maar ek is besig om n bosvark hok te ontwerp wat lig is en stewig gaan wees spesifiek vir bosvarke.
You do not have the required permissions to view the files attached to this post.
- DWB
- Hero Member

- Posts: 6974
- Joined: Tue Mar 08, 2011 11:48 am
Re: Toe vang ek n bosvark in my rooikat hok
Daai perd was seker nie bly om jou te sien nie!
Noem my sommer Deon
7x57 - 404 Jeffery - 450 Rigby - 500 Jeffery
Overkill is underrated!
"All men die, but few men ever really live"
7x57 - 404 Jeffery - 450 Rigby - 500 Jeffery
Overkill is underrated!
"All men die, but few men ever really live"
-
savage(P Coetzer)
- Hero Member

- Posts: 973
- Joined: Mon Sep 10, 2012 3:34 pm
Re: Toe vang ek n bosvark in my rooikat hok
Ek het al 2 vlakvarke met myne gevang. Ook met dooie lammers as aas.
- Jackalsniper
- Hero Member

- Posts: 629
- Joined: Sun Sep 23, 2012 9:39 pm
Re: Toe vang ek n bosvark in my rooikat hok
Hy was nogal nie te gaaf nie, . maar spek vet, kon skaars loop hy het so op sy maag rondgeseil. en probeer uitspring maar net die sif effens gebuig niks ander skade nie. moet nog hoor wat di vark geweeg het.
-
Wanna
- Jr. Member

- Posts: 69
- Joined: Wed Apr 24, 2013 9:22 pm
Re: Toe vang ek n bosvark in my rooikat hok
Geluk man mag dit die eerste van vele wees
-
Finfan
- Hero Member

- Posts: 893
- Joined: Wed Apr 02, 2014 10:15 am
Re: Toe vang ek n bosvark in my rooikat hok
Netjies gedoen
Neil Scholtz
22 Brno Mod2, 223 Tikka T3 Lam/SS, 243 Sako 85 Varm Lam/SS, 6.5x47L Rem700/AICS, 30-06 Musgrave Lyt RSA, 308 Musgrave RSA Target, 338LM Sako TRG42, 375H&H Mauser Custm, 12Ga Beretta SP1, 9mmS Walther PP, 9mmP Glock 19 G4, 44Mag Ruger SBH

- sako 30-06
- Hero Member

- Posts: 1987
- Joined: Mon Mar 19, 2012 2:45 pm
Re: Toe vang ek n bosvark in my rooikat hok
Goeie werk, ek wonder of die vark soos skaap gaan proe
Sal n bosvark n lam kan vang en doodmaak?
Sal n bosvark n lam kan vang en doodmaak?
- Jackalsniper
- Hero Member

- Posts: 629
- Joined: Sun Sep 23, 2012 9:39 pm
Re: Toe vang ek n bosvark in my rooikat hok
definitief, n boer hier het al gesien hoe vang n bosvark n week oue lam en hardloop weg met hom. Veral as dit droog is of was soos hier in die Weskaap die jaar. Roofdiere pla nogal erg in die hele distrik op die oomblik.
-
nevvie
- Newbie

- Posts: 34
- Joined: Tue Jul 21, 2015 9:05 pm
Re: Toe vang ek n bosvark in my rooikat hok
Boer langs my ook een gevang met lewenige tarentaal in hok. Lyk maar na maklikste manier goed in hande te kry hier.
- Boesman10
- Hero Member

- Posts: 946
- Joined: Thu Aug 21, 2014 9:17 am
Re: Toe vang ek n bosvark in my rooikat hok
Nou maar hoe het jy 'n lewendige vark geweeg?Jackalsniper wrote: Moet nog hoor wat di vark geweeg het.
“The Darkest Things about Africa has always been our Ignorance of it” – George Kimble
- Jackalsniper
- Hero Member

- Posts: 629
- Joined: Sun Sep 23, 2012 9:39 pm
Re: Toe vang ek n bosvark in my rooikat hok
1 x 9mm P = dooie vark.
- theedge
- Hero Member

- Posts: 5012
- Joined: Thu Feb 25, 2010 1:06 am
Re: Toe vang ek n bosvark in my rooikat hok
Dit nou n bonus
-
NicovanderMerwe
- Full Member

- Posts: 171
- Joined: Tue Apr 29, 2014 3:40 pm
Re: Toe vang ek n bosvark in my rooikat hok
Hi manne
Kan ek vra wat julle maak met sy vleis aangesien hy 'n omnivoor is?
Ek het al gehoor van "Gerookte Bosvark Kaaswors" en dit het nogal lekker gesmaak ook.
Maak julle ook so? Of haal ons alweer die popcorn uit?
Dankie

- BeesBreet
- Hero Member

- Posts: 1652
- Joined: Sat Nov 22, 2014 9:03 am
Re: Toe vang ek n bosvark in my rooikat hok
Bosvark is baie lekker rooivleis... Ek sny tjops en maak sosaties... Hy proe iets tussen bees en skaap...NicovanderMerwe wrote:Hi manne
Kan ek vra wat julle maak met sy vleis aangesien hy 'n omnivoor is?
Ek het al gehoor van "Gerookte Bosvark Kaaswors" en dit het nogal lekker gesmaak ook.
Maak julle ook so? Of haal ons alweer die popcorn uit?
Dankie
-
gbvl
- Sr. Member

- Posts: 274
- Joined: Wed Feb 10, 2016 6:35 pm
Re: Toe vang ek n bosvark in my rooikat hok
Man sal ek nou daarvan hou om so ou bosvarkie te jag. Is daar sulke geleenthede beskikbaar? Word bosvarke gesien as peste?
-
Andre308
- Hero Member

- Posts: 904
- Joined: Sat Nov 07, 2015 6:54 am
Re: Toe vang ek n bosvark in my rooikat hok
Ek het klomp jare trug saam met Hulets se manne gaan jag op hulle suiker riet gronde. Daar was baie gewees op die grond waar ons was.gbvl wrote:Man sal ek nou daarvan hou om so ou bosvarkie te jag. Is daar sulke geleenthede beskikbaar? Word bosvarke gesien as peste?
Baie van die boere in Noord Natal sien hulle as peste.
-
gbvl
- Sr. Member

- Posts: 274
- Joined: Wed Feb 10, 2016 6:35 pm
Re: Toe vang ek n bosvark in my rooikat hok
Dankie Andre308, sal so bietjie in daai rigting uitvra.