Vlakvark of bosvark jag.
- Philip_R
- Hero Member

- Posts: 613
- Joined: Tue Jul 23, 2013 12:22 pm
Re: Vlakvark of bosvark jag.
Hoop die fotos werk wat ek nou hier probeer aanheg het.
https://www.google.co.za/url?sa=t&sourc ... G8YZrv_E4w
https://www.google.co.za/url?sa=t&sourc ... G8YZrv_E4w
As jy nie iets met "Force" regkry nie, Gebruik jy nie genoeg "Force" nie....
Musgrave 375 H&H,
Howa .308 Win
Krico 223 Rem
Musgrave 375 H&H,
Howa .308 Win
Krico 223 Rem
- Philip_R
- Hero Member

- Posts: 613
- Joined: Tue Jul 23, 2013 12:22 pm
Re: Vlakvark of bosvark jag.
You do not have the required permissions to view the files attached to this post.
As jy nie iets met "Force" regkry nie, Gebruik jy nie genoeg "Force" nie....
Musgrave 375 H&H,
Howa .308 Win
Krico 223 Rem
Musgrave 375 H&H,
Howa .308 Win
Krico 223 Rem
-
HannesvB
- Newbie

- Posts: 31
- Joined: Thu Jul 23, 2015 3:31 pm
Re: Vlakvark of bosvark jag.
Goeie genade dai ding sal vir jou goed lesopse as jy hom omkrap. Ek het vir 'n boogwinkel gewerk so paar jaar terug en ek het soms jagters uitgevat om van dai europese bosvark kruisings te gaan skiet, maar kyk die oom by wie ons gaan skiet het, het hierdie protein shakes gekoop by die apteke en dis-chem wat verval het, dan het hy dit gemeng saam groeimeel en kreatien... dan na so 2 maande wanneer die varke geskiet word, weeg daardie vark so tussen 100-160kg op die skaal...
- Philip_R
- Hero Member

- Posts: 613
- Joined: Tue Jul 23, 2013 12:22 pm
Re: Vlakvark of bosvark jag.
Hierdie een in die foto is n sog, sy staan heuphoogte vir n vriend wat 1.96m lank is. Die Bere word glo heelwat grooter en weeg 200kg+, moet nog self so een skiet, met die boog uit n boomstoel uit. Hulle is glo beneuk en loop net in die nag.
As jy nie iets met "Force" regkry nie, Gebruik jy nie genoeg "Force" nie....
Musgrave 375 H&H,
Howa .308 Win
Krico 223 Rem
Musgrave 375 H&H,
Howa .308 Win
Krico 223 Rem
-
HannesvB
- Newbie

- Posts: 31
- Joined: Thu Jul 23, 2015 3:31 pm
Re: Vlakvark of bosvark jag.
Phlip as jy een wil omdop kan jy my PM dan reel ek een van dai groot varke vir jou. Jy kan kies of jy 'n vette wil skiet of 'n lekker gespierde een. Jy betaal net vir die vark en R100 vir die afslag van die vark.
-
nevvie
- Newbie

- Posts: 34
- Joined: Tue Jul 21, 2015 9:05 pm
Re: Vlakvark of bosvark jag.
Dankie. Het sondag sommer 2 van daai pype gemaak. Hulle nou net gaan neer sit en kyk of dit werk. Sommer een maak die klom kees wat my huis so plunder wanne hulle lus kry.
-
Stefan Fourie
- Sr. Member

- Posts: 334
- Joined: Fri Nov 01, 2013 7:28 am
Re: Vlakvark of bosvark jag.
Varke wat ons op die laaste jagdag afgestof het. Een en dalk 'n tweede gekweste het weggekom. My broer spot hulle uit die micro light uit en ons skiet hulle van die bakkie af, werk baie goed. Kon net een kamp jag toe dood die radio op die micro light, hy het 21 in daardie kamp gekry. Vir die week het ons 11 geskiet. Dit was tussen Mariental en Stampriet, Namibië.
You do not have the required permissions to view the files attached to this post.
-
nevvie
- Newbie

- Posts: 34
- Joined: Tue Jul 21, 2015 9:05 pm
Re: Vlakvark of bosvark jag.
Manne wat my loop!
You do not have the required permissions to view the files attached to this post.
-
HannesvB
- Newbie

- Posts: 31
- Joined: Thu Jul 23, 2015 3:31 pm
Re: Vlakvark of bosvark jag.
Dai is 2 mooi varke nevvie. Ons moet kyk of ons klomp opi forum 'n bosvark jag kan reel... of iets?
-
nevvie
- Newbie

- Posts: 34
- Joined: Tue Jul 21, 2015 9:05 pm
Re: Vlakvark of bosvark jag.
Probleem is net daai varke het ek op buurman se grond afgeneem.hy laat nie skiet daar nie.ek sukkel om die goed na my kant toe te kry.
-
HannesvB
- Newbie

- Posts: 31
- Joined: Thu Jul 23, 2015 3:31 pm
Re: Vlakvark of bosvark jag.
Ek sal kyk wat ek kan doen. Die plek wat ek ingedagte het is by 'n vriend van my wat in Naboom bly.
- Tal
- Full Member

- Posts: 204
- Joined: Sun Jul 19, 2015 8:18 pm
Re: Vlakvark of bosvark jag.
[IMG]//images.tapatalk-cdn.com/15/08/25 ... 50ec97.jpg[/IMG]
[IMG]//images.tapatalk-cdn.com/15/08/25 ... 55a002.jpg[/IMG]
Hy lê n hilux se bak van kant tot kant vol
Swak skoot plasing maar dit was in die hardloop
[IMG]//images.tapatalk-cdn.com/15/08/25 ... 55a002.jpg[/IMG]
Hy lê n hilux se bak van kant tot kant vol
Swak skoot plasing maar dit was in die hardloop