Ek sal dit waardeer as enige iemand n kontak het om springbokke te jag teen die einde van die seisoen.
Wil graag dat my vrou haar eerste bok skiet sodra ek die lisensie kry vir die .243
Ek weet die kanse is min maar wie nie waag nie sal nie wen nie.
Verkieslik nie verder as 4 ure van Johannesburg af nie.
PM my asb as julle weet van iemand.
Springbok
- Boesman10
- Hero Member

- Posts: 946
- Joined: Thu Aug 21, 2014 9:17 am
Re: Springbok
Wat van so Oktober of November in die Karoo? As jy verder wil ry na Beaufort Wes se rigting kan ek jou akomodeer.
“The Darkest Things about Africa has always been our Ignorance of it” – George Kimble
- sako 30-06
- Hero Member

- Posts: 1987
- Joined: Mon Mar 19, 2012 2:45 pm
Re: Springbok
Boesman, dankie vir die offer.Boesman10 wrote:Wat van so Oktober of November in die Karoo? As jy verder wil ry na Beaufort Wes se rigting kan ek jou akomodeer.
Stuur asb vir my besonderhede. Dit is n bietjie ver maar dalk maak ek n plan.