Hi. Ek geniet die site vreeslik. Ek het hom vandag ontdek toe ek verveeld was by die werk...
Eerstens hou ek van al die afrikaans wat hier gepraat word. Die boertjies rule! Soveel ander soortgelyke sites is engels.
Die skiet gogga het onlangs my gat heavy gebyt. Dit het begin by air rifles, maar ek het onlangs my oorlede pa se sako forrester .308 gerestoureer en nou is ek gehoek!
As my vrou weet hoeveel geld ek spandeer 'in duisternis' dan flippen skei sy my. My werks kollega looi jakkalse op hulle plaas en het 'n kursus geloop sodat hy 'n permit kon kry. Ek het ook onlangs op www.africanpredator se site gekom en daai ou lyk hardcore. So, in julle manne se opinies, wie/ waar kan ek 'n goeie culling kursus doen hier naby PE se wereld?
Ek het gedink om so 'n kursus te doen en 'n permit te kry en te gaan bundu bash naweke by manne wat nie self skiet nie en wat probeme met roof diere het. Ek het selfs gedink ek sal die man nie eers geld vra nie en eerder miskien 5 dooie jakkalse ruil vir 'n kudu vir die pot of iets.
Enige advies sal welkom wees
Groete
Dan
roofdier culling kursus in die Oos-Kaap
- Freddie101
- Hero Member

- Posts: 1385
- Joined: Fri Dec 19, 2008 11:39 am
Re: roofdier culling kursus in die Oos-Kaap
Gevaarlike Daan
Welkom by die forum.
As jy bietjie meer op die forum lees sal jy agterkom dat jakkalsjag in boerderygebiede met veral kleinvee n ernstige besigheid is. Jy doen dit reg of los dit. Verder sal jy agterkom dat hierdie forum die regte plek is om te leer en dat die stigter van die forum nl. Heinrich Funck se kursusse en leermateriaal in my en baie ander sin die beste is.
Ek wil jou nie afraai om te jag nie inteendeel jy het klaar die regte ding gedoen om hier aan te sluit. Ons het meer ernstige jagters nodig wat weet wat hulle doen. So lees maar hier rond en vra hier is genoeg ervare manne wat jou sal help.
weereens welkom
Groetnis Freddie

yol bolsun
-
dangerous dan
Re: roofdier culling kursus in die Oos-Kaap
Dankie Freddie
Ek wil jag/ kompetisie skiet begin beoefen as 'n sport. Ek wil net een keer skiet en dood skiet. Ek is lief vir diere en die veld en dink bokke is pragtige skepsels, so ek wil nie onnodig uitroei/ seermaak nie. Ek wil die bok bekruip tot ek sy asem {poepe?} kan ruik en dan wil ek hom 'n genadedood toedien op 'n eerbare manier met een skoot. My ghillie suit is reeds op pad! My volgende 'duister' koop is 'n sliencer sodat ek nie die diere verwilder na een skoot nie. Ek hou nie van bakkie jag nie. Ek wil die bok gaan haal waar hy wegkruip en hom huistoe vat. Dis groter sports imo en 'n meer eerlikike uitdaging vir my.
Ek dink selfs om die skiet/ jag ding verder te vat en dit eendag professineel te doen en uit die stad se gejaag te ontsnap. Ek wil stil word in die bos en miskien nog 'n steak ook huistoe vat terwyl ek dit doen...

- Christo
- Hero Member

- Posts: 3312
- Joined: Fri Feb 06, 2009 10:04 pm
Re: roofdier culling kursus in die Oos-Kaap
Dan welkom hier. Jy sal baie leer.Ek het hier meer geleer in die forum se leeftyd as in my hele leeftyd voor dit.
Daai naam "dangeroes Dan" voorspel nie juis iets goeds nie
Die Universiteit Stellenbosch is tans besig met IK toetse op Jakkalse, die uitslae sal eersdaag beskikbaar wees, maar vro?re aanduidings as dat hulle IK dalk heelwat ho?r is as mense s'n.

Het ek maar net alles geweet. Jakkalse is slimmer as ons, ons maak hulle superslim.
- CHRIS
- Sr. Member

- Posts: 435
- Joined: Mon Feb 02, 2009 12:42 pm
Re: roofdier culling kursus in die Oos-Kaap
Christo
so suptiel .
ek weet nie mooi waar om telees nie

groete Chris
so suptiel .
groete Chris