Nuwe Lid

Nuwe lede, stel jouself gerus voor/
New member, please introduce yourself
Post Reply
User avatar
308 For Life
Newbie
Newbie
Posts: 0
Joined: Fri Jul 24, 2015 8:18 pm

Nuwe Lid

Post by 308 For Life »

Goeie Naand almal ek is vanaf die noord kaap en ook maar nog relatief nuut tot die herlaai en lading ontwikkeling ding waaruit ek hoop ek kan baie leer oor dinge soos tpl en koel "jump"
Forced to work born to shoot ;D
User avatar
tripodmvr
Administrator
Administrator
Posts: 21608
Joined: Fri Mar 11, 2011 8:31 pm

Re: Nuwe Lid

Post by tripodmvr »

Baie welkom. Sien jy is vas oortuig daar is net een kaliber. Sal met jou moet gesels oor 7x64, 30-06 en 375. Hopelik red ons jou van die saai lewe daar buite.
.22 Krico, Howa 223 Varminter, 243 AI Musgrave RSA, Ruger RPR 243, P14 - 7 x 64, BSA 303 Sporter, 375 H&H Musgrave, 30-06 Ruger No. 1A, Khan O/U 12br, Norinco O/U 12br
User avatar
Ashley
Hero Member
Hero Member
Posts: 1046
Joined: Thu Feb 05, 2015 3:40 pm

Re: Nuwe Lid

Post by Ashley »

Jy het die 7x57 vergeet oom Marius ;)

Baie welkom hier 308, jy sal baie leer hier. Rerig n lekker plek en baie kennis wat omgaan.
Geniet dit!
Groete

Howa 30-06
Musgrave 7x57
Mossberg 12br
CZ 9mmP
User avatar
Heinz Petersen
Hero Member
Hero Member
Posts: 1583
Joined: Sun Oct 13, 2013 5:00 pm

Re: Nuwe Lid

Post by Heinz Petersen »

Welkom 308. Moenie luister wat die ander manne sê oor ander gewere nie. Dit gaan jou baie geld kos.
308 theoneandonly
Lekker kuier hier.
Deel jou kennis dan bevorder jy jou sport.
6mm Dasher; 300 NM Improve; 308 Musgrave; 22-250 Howa; .22 Savage; Glock 17
User avatar
Boesman10
Hero Member
Hero Member
Posts: 946
Joined: Thu Aug 21, 2014 9:17 am

Re: Nuwe Lid

Post by Boesman10 »

Welkom 308. Ek is seker jy sal dit geniet hier.
“The Darkest Things about Africa has always been our Ignorance of it” – George Kimble
User avatar
308 For Life
Newbie
Newbie
Posts: 0
Joined: Fri Jul 24, 2015 8:18 pm

Re: Nuwe Lid

Post by 308 For Life »

Hi dankie manne julle laat n man sommer baie welkom voel hier so tuis. Ek weet daar is baie goeie kalibers daar soos n 308 en n 308 en o ja n 308 ;D , grap sommer net my volgende koop sluit beslis n 243 in.
Forced to work born to shoot ;D
User avatar
Plaashaas
Hero Member
Hero Member
Posts: 1018
Joined: Thu May 22, 2014 7:38 pm

Re: Nuwe Lid

Post by Plaashaas »

Welkom 308!

Is dit jou sussie in die avatar? Gaan sy dalk die plaas erf? Ek sal kan val vir so girl met "agtergrond".
User avatar
Jay Jay
Full Member
Full Member
Posts: 199
Joined: Wed Jun 10, 2015 3:55 pm

Re: Nuwe Lid

Post by Jay Jay »

Hi, baie welkom.
Johan

.22 CZ Varmint Evolution
.357 Mag Ruger
.308 Win Howa
6.5 Creedmoor Howa
CZ 9mm Shadow 1
.223 Anderson AR
12G Franchi Affinity

The best thing about memories is making them.
Post Reply