Bosveld jagplek gesoek- Koedoes

Post Reply
Sarelss
Full Member
Full Member
Posts: 223
Joined: Wed Jan 05, 2011 10:18 am

Bosveld jagplek gesoek- Koedoes

Post by Sarelss »

More Manne,

Ek is op soek na jagplek in Limpopo of Noord Wes die winter. Dit is vir my 6 manne van Bloemfontein. Hulle verkies gemiddelde behuising, maar daar moet groot (>53") koedoe bulle geredelik beskikbaar wees teen billike pryse. Hulle wil jag te voet, nie voorsit of uit hides uit skiet nie.

Op die internet is die plekke wat adverteer BAIE rof op veral koedoe bulle. Laat weet my asseblief indien julle 'n plek kan aanbeveel. (kontakbesonderhede asb).

Baie dankie by voorbaat,
Groetnis
ss
.22 Brno
.22 Krico
223 Howa
308 Sako
300 H&H Magnum FN
303 Lee Metford
7x64 Steyr
375 FN
12B Merkel
12B Baikal
9mm P CZ75
Stefan764
Hero Member
Hero Member
Posts: 3616
Joined: Wed Oct 06, 2010 11:55 am

Re: Bosveld jagplek gesoek- Koedoes

Post by Stefan764 »

Kontak vir Freek (hy is op ons Forum)

Hy het koedoes beskikbaar teen R5000 per groot bul.

Groete
Stefan
.22 LR - Oberndorf Mauser
.22 LR - Browning
6XC - Savage VLP
6,5x284 Norma - Nosler M48
7x64 Brenn -Tikka M695
.375 Ruger - Ruger Alaskan
.500 NE - Verney-Carron
12ga - Mossberg
9mm Parabellum Glock 43
.357 Mag - Astra
.44 Mag - Taurus
Sarelss
Full Member
Full Member
Posts: 223
Joined: Wed Jan 05, 2011 10:18 am

Re: Bosveld jagplek gesoek- Koedoes

Post by Sarelss »

Stefan,

Dankie. Ek het toevallig by Freek gejag so week gelede. Juis ook om te kyk na die plek en die koedoes (wat ons ontwyk het) Hul sal ongeluukig nie 6 jagters kan akkomodeer met die jag nie. Dankie vir die inligting.
Groetnis
Sarel
.22 Brno
.22 Krico
223 Howa
308 Sako
300 H&H Magnum FN
303 Lee Metford
7x64 Steyr
375 FN
12B Merkel
12B Baikal
9mm P CZ75
jacster
Newbie
Newbie
Posts: 23
Joined: Mon Feb 07, 2011 8:28 am

Re: Bosveld jagplek gesoek- Koedoes

Post by jacster »

Stefan764 wrote: Kontak vir Freek (hy is op ons Forum)

Hy het koedoes beskikbaar teen R5000 per groot bul.

Groete
Stefan
Waar presies as ek mag vra is Freek in die bosveld.
Biltongjagter

Re: Bosveld jagplek gesoek- Koedoes

Post by Biltongjagter »

sss308, kontak Hansie Minnaar van De Hoek Safaris in die Limpopo Vallei -

dehoeksafari@mtnloaded.co.za
083 549 9096 / 082 627 5011.
User avatar
Geno
Administrator
Administrator
Posts: 13647
Joined: Tue Apr 20, 2010 3:05 pm

Re: Bosveld jagplek gesoek- Koedoes

Post by Geno »

Jacster, dis in die waterberg.
Goed, beter, 6millimeter!
Sarelss
Full Member
Full Member
Posts: 223
Joined: Wed Jan 05, 2011 10:18 am

Re: Bosveld jagplek gesoek- Koedoes

Post by Sarelss »

Biltongjagter,
Baie dankie, sal hulle kontak.
Groetnis
Ss
.22 Brno
.22 Krico
223 Howa
308 Sako
300 H&H Magnum FN
303 Lee Metford
7x64 Steyr
375 FN
12B Merkel
12B Baikal
9mm P CZ75
Post Reply