Yes Manne
My Pa het n Lynx 6-24 wat ek so jaar terug vir hom gekoop het op sy 308 wat vol stories is.Die ou gebruik hom vir tabelle skiet en het maar nog altyd van sy 100m zero af geskiet so met die dots en dit het gewerk maar ek het hom nou die laaste tyd probeer kry om eder te stel vir elke afstand. EK het nou al op 100m, 200m, 300m en 400m vir hom n "balistic" turret gemaak wat hy net kan draai na die afstand toe en skiet.
Ek het gesien die scope stel nie lekker van 100m na 300m toe nie en lyk amper of hy so half vas steek op 200m as jy verby draai 300 toe en dan as jy hom weer af en op stel spring hy somer na 300m toe. EK het half vergeet van dit todat die ou my nou bel en vertel hoe die geweer maak na hy van die 300m "zero" af gedraai is na 100m toe.
Ek het hom nou gese om die geweer na hul geweer man da te vat om te kyk of hulle nie die ringe dalk te vas gedraai het toe hul die scope op gesit het nie en Lynx het gese ek moet die scope vir hulle stuur om te kyk so ek glo hy sal reg kom in tyd.
Een ding wat my pla is die geweer skiet nou somer bond, ek het 3 weke terug met die geweer duim groepe op 300m geskiet sonder peine maar ek het nie aan die scope gestel nie.Die skote val nou mooi onder mekaar in n ry van bo na onder.
Nou my eintlike vraag as ek dit so kan stel as daai scope nou van 300m na 100m gestel word en hy "stel" nie reg nie sal daar slack op die turret wees waar die spring teen die lens druk sodat die kruis bq skuif na elke skoot todat hy eendag nou weer reg op se maar sy 100m kom waar voor hy gestel is?
Groete
Scope wat nie stel of partykeer en dan as hy wil
- Capt. Yoda
- Hero Member

- Posts: 13641
- Joined: Thu Apr 11, 2013 12:35 pm
Scope wat nie stel of partykeer en dan as hy wil
A child of five would understand this. Send someone to fetch a child of five.
- joe rocket
- Hero Member

- Posts: 3326
- Joined: Thu Mar 06, 2014 11:00 pm
Re: Scope wat nie stel of partykeer en dan as hy wil
Kaptein stuur die scope Lynx toe my pel se scope het ook so gemaak en hulle het dit vir hom gratis reggemaak. Hy het net gekla die scope het bietjie geblur toe hy dit terug kry. Ek het net n plakker op die voorste lens afgetrek wat hulle opgeplak het vir beskerming, toe loop daardie scope weer mooi.
Daar was fout met die verstelling van die kruishaar.
GROETE
__________________________
Perfection is hard to achieve but hell it is worth striving for.
__________________________
Perfection is hard to achieve but hell it is worth striving for.
- Capt. Yoda
- Hero Member

- Posts: 13641
- Joined: Thu Apr 11, 2013 12:35 pm
Re: Scope wat nie stel of partykeer en dan as hy wil
Dankie Joe ja ek gaan hom na hul toe stuur sodat hulle kan kyk wat aan gaan.
A child of five would understand this. Send someone to fetch a child of five.
- Tiny Hunter
- Full Member

- Posts: 218
- Joined: Sat Nov 15, 2014 5:12 pm
Re: Scope wat nie stel of partykeer en dan as hy wil
Altwee my Lynx lx 6-24x42 maak so... Het die vakansie verskriklik gesukkel om my gewere in te skiet!! Dan stel hulle 1/8 dan stel hulle 1/4 en dan stel hulle sommer glad nie. Sal hulle seker ook maar moet in stuur nou!!
- Tal
- Full Member

- Posts: 204
- Joined: Sun Jul 19, 2015 8:18 pm
Re: Scope wat nie stel of partykeer en dan as hy wil
Vriend van my se Lynx maak dieselfde, as hy hom opstel is hy eers so na die derde skoot reg op die verstelling! Nagmerrie om daai scope te probeer inskiet! Hy stel nou gladnie meer aan die scope nie, hy skat hom maar so, want dit is nie n mildot scope nie. Ons hom maar gezero op 200m.
- musgrave270
- Hero Member

- Posts: 921
- Joined: Mon May 13, 2013 11:26 am
Re: Scope wat nie stel of partykeer en dan as hy wil
my 6-24x42 lynx het ook so gemaak, tot ek agtergekom het hoe om met die 1/8 clicks te stel. en dan, as jy bv 10 clicks stel, stel so 2-3 verby en dan weer terug na 10 toe. Toe ek dit alles begin doen het, het ek reggekom.
- Tal
- Full Member

- Posts: 204
- Joined: Sun Jul 19, 2015 8:18 pm
Re: Scope wat nie stel of partykeer en dan as hy wil
Intresant, sal hom sê dat hy bietjie probeer
- Hugov
- Hero Member

- Posts: 684
- Joined: Thu May 26, 2011 8:06 am
Re: Scope wat nie stel of partykeer en dan as hy wil
Maak ook seker dat die ringe nie te styf ge-torque is nie. 25 inch lbs is meer as genoeg
Groete H
Groete H
- Capt. Yoda
- Hero Member

- Posts: 13641
- Joined: Thu Apr 11, 2013 12:35 pm
Re: Scope wat nie stel of partykeer en dan as hy wil
Hugov wrote:Maak ook seker dat die ringe nie te styf ge-torque is nie. 25 inch lbs is meer as genoeg
Groete H
Ek het n vermoede dat dit my pa se pein is, ek sal maar eers gaan kyk voor ek hom na lynx toe stuur.Hulle diens is bitter goed die Oom het gese ek moet somer da stop met die scope dan kyk hy gou gou.
A child of five would understand this. Send someone to fetch a child of five.

