Eerste Jag vir 2015

Post Reply
User avatar
Morne Van Der Merwe
Hero Member
Hero Member
Posts: 830
Joined: Sun Jul 12, 2015 4:48 pm

Eerste Jag vir 2015

Post by Morne Van Der Merwe »

Goeie Middag,

Ek is nog nuut hier op die forum, en geniet al die interesante artikels en stories baie.
Wel hier is my 1ste dag vir 2015, ek en my neef het op 'n familie plaas koedoes gaan jag daar in die Vrystaat.
Die jag het lekker vroeg begin, die boer het gese kan op die deel jag waar die wild vry beweeg, heen wilds heinings. Sommer vroeg in die stap, het ons op 'n paar pragtige Waterbokke afgekom, en was nie lank toe ons die 1ste troppie Koedoes sien, daar was net koeie in daardie trop, maar hul sommer gou spore gemaak. Na 'n hele ruk se loop het ons weer op 'n troppie afgekom, my neef was uit om 'n koei te skiet, daar het toe 'n mooi koei geskiet. Ons die voertuig gaan haal die bok gelaai. Toe 'n lekker middag ete gehad.
Ons was weer so na 2 in die veld, en was nie lank toe ons 'n alleen koei in die bosse sien staan, toe het ons besluit, gaan net daar sit en kyk wat gebeur, lekker daar droewors en appels eet en die koei dop gehou, so 30min het verby gehad, toe skrik die koedoe vir iets en is weg. My neef se toe, laat ons aanbeweeg, ons was net besig om op te staan toe kom die jong bul uit die bos gestap. Nie bewus van ons nie, en stap so weg van ons af, dadelik het ek aangele, al skoot wat die bul my toegelaat het, was om agter die kop te mik. toe ek skoot trek het daai bul in spore gesak, natuurlik te vining geval dat ek dit nie eers gesien het nie. Al wat my neef gese, mooi man.
Met 'n .270 Musgrave geskiet met PMP 130 GR punte so 150 tree. Die bok het 160Kg uitgeslag, en horings was 46".
Dit was 'n vreeslike lekker jag, om die koedoes so op die voet te gaan soek.

Groete
Morne
You do not have the required permissions to view the files attached to this post.
CZ 550 Ebony Edition 30-06
Musgrave K98 .270Win
Howa 6.5 Creedmoor
Gecado Mod 50 Windbuks
.284 Shehane
7mm PRCW
koos 2
Hero Member
Hero Member
Posts: 734
Joined: Tue Mar 18, 2014 5:01 pm

Re: Eerste Jag vir 2015

Post by koos 2 »

Baie mooi vertel en baie geluk !!!
User avatar
Ashley
Hero Member
Hero Member
Posts: 1046
Joined: Thu Feb 05, 2015 3:40 pm

Re: Eerste Jag vir 2015

Post by Ashley »

Baie geluk daar man, mooi grootte daai.
Welkom hier!
Groete

Howa 30-06
Musgrave 7x57
Mossberg 12br
CZ 9mmP
User avatar
Marc
Hero Member
Hero Member
Posts: 5966
Joined: Thu Jan 26, 2012 1:53 pm

Re: Eerste Jag vir 2015

Post by Marc »

Baie geluk !
" Taking the safety off increases velocity by 100%" - Rayn Cleckner
User avatar
ruaanb
Hero Member
Hero Member
Posts: 5557
Joined: Thu Aug 14, 2014 10:29 am

Re: Eerste Jag vir 2015

Post by ruaanb »

mooi man is n mooi bul daai.
User avatar
Morne Van Der Merwe
Hero Member
Hero Member
Posts: 830
Joined: Sun Jul 12, 2015 4:48 pm

Re: Eerste Jag vir 2015

Post by Morne Van Der Merwe »

Dankie almal, moet sê Koedoe jag is my gunsteling jag.
CZ 550 Ebony Edition 30-06
Musgrave K98 .270Win
Howa 6.5 Creedmoor
Gecado Mod 50 Windbuks
.284 Shehane
7mm PRCW
Leon Crous
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 433
Joined: Wed Jun 18, 2014 12:08 am

Re: Eerste Jag vir 2015

Post by Leon Crous »

Hey Mornè, waste ge-fynbrêg is dit met jou? :-[
Jong bul nogals!........ :o
Dis 'n baie mooi bul daai!
Baie geluk.
Daar is (volgens my) net een manier om 'n Koedoe jag werklik te geniet.... en dis om te loop en jag.
Groetnis,
Leon.
User avatar
Morne Van Der Merwe
Hero Member
Hero Member
Posts: 830
Joined: Sun Jul 12, 2015 4:48 pm

Re: Eerste Jag vir 2015

Post by Morne Van Der Merwe »

Leon Crous wrote:Hey Mornè, waste ge-fynbrêg is dit met jou? :-[
Jong bul nogals!........ :o
Dis 'n baie mooi bul daai!
Baie geluk.
Daar is (volgens my) net een manier om 'n Koedoe jag werklik te geniet.... en dis om te loop en jag.
Groetnis,
Leon.
Middag Leon,

Baie dankie, jong ek gaan maar net op wat die boer gesê het, viertand bul ;D
Lekker dag almal,
Groete
Morné
CZ 550 Ebony Edition 30-06
Musgrave K98 .270Win
Howa 6.5 Creedmoor
Gecado Mod 50 Windbuks
.284 Shehane
7mm PRCW
User avatar
Bees
Full Member
Full Member
Posts: 100
Joined: Fri Nov 15, 2013 5:54 am

Re: Eerste Jag vir 2015

Post by Bees »

Mooi
7mm Rem Mag
.243 Brn
12ga Franchi Feeling
.308 Howa Varminter
.308 Ruger Varminter
6.5 Swedish Mauser CZ 550

____Wildebeeste word siek gebore en hoe meer jy hom skiet hoe gesonder word hy___ ^-^
User avatar
Frederik
Hero Member
Hero Member
Posts: 5029
Joined: Fri Feb 11, 2011 7:30 am

Re: Eerste Jag vir 2015

Post by Frederik »

Geluk waar in die vrystaat loop daar so baie koedoes rond?
User avatar
Morne Van Der Merwe
Hero Member
Hero Member
Posts: 830
Joined: Sun Jul 12, 2015 4:48 pm

Re: Eerste Jag vir 2015

Post by Morne Van Der Merwe »

Môre Frederik, so 30km buite Welkom.

Groete
Morne
CZ 550 Ebony Edition 30-06
Musgrave K98 .270Win
Howa 6.5 Creedmoor
Gecado Mod 50 Windbuks
.284 Shehane
7mm PRCW
User avatar
Boesman10
Hero Member
Hero Member
Posts: 946
Joined: Thu Aug 21, 2014 9:17 am

Re: Eerste Jag vir 2015

Post by Boesman10 »

Mooi "jong bul" daardie.
“The Darkest Things about Africa has always been our Ignorance of it” – George Kimble
User avatar
win270
Hero Member
Hero Member
Posts: 2104
Joined: Tue Nov 05, 2013 11:53 am

Re: Eerste Jag vir 2015

Post by win270 »

Baie netjies geskiet en sommer 'n mooi bul daardie! Nou-ja toe, selfs 130 grein met die .270 doen toe die job!
Post Reply