Ringe en reamers

Post Reply
User avatar
Cobus(Cobb)
Hero Member
Hero Member
Posts: 4248
Joined: Tue Jul 06, 2010 5:25 pm

Ringe en reamers

Post by Cobus(Cobb) »

Daars 'n baie ou post oor die ringe en reaming tools...daars ook genoem dat round bar gebruik kan word vir die reaming.

Die probleem is dat round baar 'n naat oor sy lengte het en dit sal 'n "high spot" veroorsaak wat die reaming sal : beinvloed.
Jy kan wel die naat bietjie afskuur en vir "alignment" gebruik..
Vat dan 'n ou scope en gewone valve grinding paste en binne 20 min is jy klaar ge-ream en ge-lap...
WERK SOOS 'N BOM

Die beste is seker maar om geweersmit toe te vat, maar ek hou van my eie projekte en probeerslae en as jy 'n ou weggooi scope het, kos als jou net die R30-R50 van die grinding paste.

Groete
Cobus 
Cobus
Johannesburg
Christus
BRNO 308, BRNO 22, Howa 243AI, MAB 7.65
12Ga Semi, Fabarm 12G O/U, AYA 12G S/S
Barnett Z 350CRT
Stormers/WP(kyk darm nie meer SA rugby nie)
User avatar
Arnold
Hero Member
Hero Member
Posts: 8017
Joined: Tue Mar 10, 2009 12:06 pm

Re: Ringe en reamers

Post by Arnold »

Die round bar om te gebruik is "Bright Bar"
Hierdie is baie naby aan rond met geen nate, dit lyk soos 'n mooi blink motor/wiel as.
Dit is beskikbaar in 30mm en 1" en verskillende tipe staal.
User avatar
Christo
Hero Member
Hero Member
Posts: 3312
Joined: Fri Feb 06, 2009 10:04 pm

Re: Ringe en reamers

Post by Christo »

Is dit nodig dat die shaft gleuwe moet h? vir die skuur of is grinding paste genoeg daarvoor? As dit so is gaan ek sommer gou een laat draai om presies 25mm te wees. Wou al een koop maar skrik vir die prys.
Het ek maar net alles geweet. Jakkalse is slimmer as ons, ons maak hulle superslim.
User avatar
Cobus(Cobb)
Hero Member
Hero Member
Posts: 4248
Joined: Tue Jul 06, 2010 5:25 pm

Re: Ringe en reamers

Post by Cobus(Cobb) »

Ek het net grinding paste opgesit, eers met grof, so 5-7 min lank heen en weer asook vorentoe en agtertoe.
Om weer vars paste op te sit moet jy weer ringe oopmaak, so as jou bar groewe in het sal dit daar help, nog so paar minute toe is beide ringe 70-80% ge-lap......
toe fyn paste en weer so 8 min toe is albei ringe 100%, geen "spots" sigbaar nie.(lyk soos mooi ingeloopte big end bearings van kar engine)

Jy kan ook sommer voel die ringe vat jou scope tube mooi vas as jy later jou scope opsit.
Onthou net om eers om ringe eers mooi skoon te maak.

Cobus
Cobus
Johannesburg
Christus
BRNO 308, BRNO 22, Howa 243AI, MAB 7.65
12Ga Semi, Fabarm 12G O/U, AYA 12G S/S
Barnett Z 350CRT
Stormers/WP(kyk darm nie meer SA rugby nie)
User avatar
Arnold
Hero Member
Hero Member
Posts: 8017
Joined: Tue Mar 10, 2009 12:06 pm

Re: Ringe en reamers

Post by Arnold »

Christo wrote: Is dit nodig dat die shaft gleuwe moet h? vir die skuur of is grinding paste genoeg daarvoor? As dit so is gaan ek sommer gou een laat draai om presies 25mm te wees. Wou al een koop maar skrik vir die prys.

Ek weet nou nie baie nie maar ek sou s? jy moet hom eerder tot op 1" laat draai. Onthou een duim is nie 25mm nie maar so rapsie meer  ;)
User avatar
Cobus(Cobb)
Hero Member
Hero Member
Posts: 4248
Joined: Tue Jul 06, 2010 5:25 pm

Re: Ringe en reamers

Post by Cobus(Cobb) »

Arnold is reg

25.4mm op vernier...as jou tool dikker is, sal jy te veel af werk, te dun (25mm), gaan jy n?rens kom nie.....

ps, ou scope is klaar die regte dikte.

Cobus
Cobus
Johannesburg
Christus
BRNO 308, BRNO 22, Howa 243AI, MAB 7.65
12Ga Semi, Fabarm 12G O/U, AYA 12G S/S
Barnett Z 350CRT
Stormers/WP(kyk darm nie meer SA rugby nie)
fanie17
Hero Member
Hero Member
Posts: 513
Joined: Tue Nov 09, 2010 9:15 am

Re: Ringe en reamers

Post by fanie17 »

Ek gebruik n stainles steel bar,dit is perfek rond en hard genoeg om die ringe te skuur sonder om die bar af te vreet
.22bruno 223sako 243sako 22-250sako 270sako 308sako 308rsa 30-06sako 30-06bulbarel 300winmag dubbelbrug mauser 375 pre 64 .22mag zastava 12boor 357 38spes 9mmpara   25-06truvelo
Beyers
Hero Member
Hero Member
Posts: 1409
Joined: Tue May 05, 2009 12:41 pm

Re: Ringe en reamers

Post by Beyers »

Dalk net waarvoor jy 'n Nikko Stirling scope kan gebruik 8)
User avatar
Christo
Hero Member
Hero Member
Posts: 3312
Joined: Fri Feb 06, 2009 10:04 pm

Re: Ringe en reamers

Post by Christo »

Christo wrote: ...........presies 25mm te wees...........

Ja daai was verseker 'n blonde oomblik gewees. Ek jammer. 25.4mm as ek reg onthou. Sal 1" bestel. Was vandag by die draaibank en toe nie seker presies wat die scope moes wees nie. Sal hom more gaan haal, met lever wat kan inskroef. Gaan ook 2 los stukke kry vir "opline" ( sonder die skerp punte.  )
Het ek maar net alles geweet. Jakkalse is slimmer as ons, ons maak hulle superslim.
Post Reply