Naand Almal
Ek het QL V3.2 en het die anderdag by Geno die nuwe Bullet Data gekry (Dankie Geno)
Vandag lees ek op die Forum dat die manne praat dat die OU Versions QL die 6.5x55 se Max chamber Pressure aangee as 55114 psimaar die druk is nog gebaseer op die ou gewere.
Kan iemand moontlik my se wat is die Max chamber Pressure vir die moderne 6.5x55?
Dan kan ek net die nuwe chamber Presure in my Pmax(Map) venster gaan in sit of moet ek die nuwe caliber data file kry en laai.
Dankie ek luister
6.5 X 55 EN QL
-
Jean Marais
- Hero Member

- Posts: 2687
- Joined: Tue Feb 28, 2012 3:35 pm
Re: 6.5 X 55 EN QL
Ek het inligting vir jou aangeheg. Moontlik kan dit help.
You do not have the required permissions to view the files attached to this post.
Kolskoot groete!!
Jean Marais (Centurion)
(“Logic will get you from A to B. Imagination will take you everywhere.” - Albert Einstein)
Jean Marais (Centurion)
(“Logic will get you from A to B. Imagination will take you everywhere.” - Albert Einstein)
- Pvdw
- Hero Member

- Posts: 5154
- Joined: Sun Aug 16, 2009 7:24 pm
Re: 6.5 X 55 EN QL
60000psi vir moderme gewere. Daar is nie 'n nuwe file om te laai sovêr ek weet nie. Ek ignoreer net die 55000psi as ek dit gebruik.
-
Jean Marais
- Hero Member

- Posts: 2687
- Joined: Tue Feb 28, 2012 3:35 pm
Re: 6.5 X 55 EN QL
Maar ek dink die aanhansel is dieselfde druk as wat jy noem. Hierdie artikel kan dalk meer help: http://www.realguns.com/articles/493.htm