kudu jag
- Roden
- Newbie

- Posts: 39
- Joined: Fri Oct 10, 2014 6:46 pm
kudu jag
Ek't bietjie gaan kudu's jag die afgelope paar dae en het gelukkig baie sukses gehad! Ek't laas saterdag gaan ry en het toe n bul op 450m gesien! Ek trek toe my .243 uit sy sak uit en lê aan toe begin hy stadig te draf. Ek moes toe vir die son ook blok want hy was presies in my oë, toe hy gaan staan toe sit ek my kruishare effens oor hom en trek, die bul sak toe in sy spore! Die bul se horings is 46'..
Ek's toe daardie maandag weer opsoek na n kudu.. ek ry toe daar waar ek daardie vorige bul geskiet het en ek sien n bul en n koei by n sloot uitspring, ek's toe dadelik op hulle en wag net tot hulle stil staan. Toe die bul stil staan toe sit ek die kruishare agter sy blad en ek skiet, hy bokspring en hardloop toe 100m Voor hy val. Die patroon is heeltemal deur hom, was maar nog n jonger bul n 1 en n halwe draai
Toe's ek n week na dit weereens op n kudu! Ek't langs n draad gery en daar is redelik bome en Bosse langs die draad, toe skielik spring daar n baie mooi kudu bul uit die Bosse, hy spring toe oor die draad en steek sy lyf agter n boom weg, hy was op ± 200m en ek mik vir sy lae nek, ek trek die sneller en hy spring agter die bos uit toe gaan hy 5m toe val hy

Last edited by Roden on Mon Jul 20, 2015 7:30 pm, edited 1 time in total.
-
vossie1
- Hero Member

- Posts: 2116
- Joined: Thu Sep 27, 2012 8:16 pm
Re: kudu jag
Roden ek weet ne hoe lank jy al koedoes jag nie maar sit n bietjie n foto op van daai "3" draai bul,as hy wel 3 draaie het is jy beslis die enigste ou wat ek van gehoor het wat so iets geskiet het.
- Nickvn
- Hero Member

- Posts: 1554
- Joined: Sun Mar 25, 2012 9:28 am
Re: kudu jag
Jy moes daai kudu gevang en verkoop het. Jy kon aftree.
_______________________________
7.65 CZ
Sig Sauer P250
12 br shotgun Magtech
12 br Harrington and Richardson
.22 LR Marlln
.223 Steyr Mannlicher
.270 CZ 550
.308 Tikka T3 Sporter
.30-06 AI BSA Royal (1957) ,
9.3x62 Mauser Oberndorf Type A (1937)
7.65 CZ
Sig Sauer P250
12 br shotgun Magtech
12 br Harrington and Richardson
.22 LR Marlln
.223 Steyr Mannlicher
.270 CZ 550
.308 Tikka T3 Sporter
.30-06 AI BSA Royal (1957) ,
9.3x62 Mauser Oberndorf Type A (1937)
- Roden
- Newbie

- Posts: 39
- Joined: Fri Oct 10, 2014 6:46 pm
Re: kudu jag
Haha ja.. nee ek moes n fout gemaak het
-
vossie1
- Hero Member

- Posts: 2116
- Joined: Thu Sep 27, 2012 8:16 pm
Re: kudu jag
Ons almal maak maar foute maar ons help mekaar graag reg op die forum. Hoe dit ookal sy jy is baie bevoreg om so baie koedoe te jag. En dit sit nie in enige man se broek om n koedoe op 450m met n 243 aan te durf nie.
- Roden
- Newbie

- Posts: 39
- Joined: Fri Oct 10, 2014 6:46 pm
Re: kudu jag
Ja nee.. maar ek was heel verbaas toe ek sien hoe hy penetreer op sulke afstand
- Roden
- Newbie

- Posts: 39
- Joined: Fri Oct 10, 2014 6:46 pm
Re: kudu jag
Ek het my fout agtergekom met die horings! Mens moet die rif volg wat saam met die horing loop en as hy 360 grade draai is dit n volle draai.. dankie vir die hulp!
- Ben
- Hero Member

- Posts: 908
- Joined: Thu Mar 26, 2015 7:18 am
Re: kudu jag
Hi Roden,
Baie geluk met die jag. As ek mag vra watse punte het jy geskiet?
Baie geluk met die jag. As ek mag vra watse punte het jy geskiet?
"Failure is NOT an Option"
- Roden
- Newbie

- Posts: 39
- Joined: Fri Oct 10, 2014 6:46 pm
Re: kudu jag
Hi, ek't 100gr hornady interlock gebruik
- Ben
- Hero Member

- Posts: 908
- Joined: Thu Mar 26, 2015 7:18 am
-
Wouter Roets
- Administrator

- Posts: 7575
- Joined: Wed May 19, 2010 2:06 pm
Re: kudu jag
Roden
Ek dink nie jy besef werklik hoe gelukkig jy nou eintlik is nie.
Groetnis
Wouter
Ek dink nie jy besef werklik hoe gelukkig jy nou eintlik is nie.
Groetnis
Wouter
-
vossie1
- Hero Member

- Posts: 2116
- Joined: Thu Sep 27, 2012 8:16 pm
Re: kudu jag
Wout verwys jy na die lekker baie koedoes,of dat hy gelukkig is dat die interbonds gewerk het? 
-
Wouter Roets
- Administrator

- Posts: 7575
- Joined: Wed May 19, 2010 2:06 pm
Re: kudu jag
Vossie
Ek mag deesdae niks sonder my prokureur se nie.
Groetnis
Wout
PS As dit maar net Interbonds was.
Ek mag deesdae niks sonder my prokureur se nie.
Groetnis
Wout
PS As dit maar net Interbonds was.
- Dries101
- Hero Member

- Posts: 1422
- Joined: Mon Aug 12, 2013 12:11 pm
Re: kudu jag
The good old texas holdover- gets them everytime
.243 Win
7x57 Mauser
300 WSM
404 Jeffery
7x57 Mauser
300 WSM
404 Jeffery
- Frikkie Coetzee
- Hero Member

- Posts: 2151
- Joined: Thu May 26, 2011 10:30 pm
Re: kudu jag
Wouter as n prokureur sal ek jou nou adviseer om stil te bly. Ons wil nie he mense moet agterkom dat jy dink n 243 is nie die ideale kaliber vir koedoe skiet nie. Veral met Texas holdover son in jou oe op 450 m oor n bakkie bonnet. Gelukkig was penetrasie nie n probleem nie.
Ek moet dalk ophou Sierras skiet in my 7mm Tombi. Hulle penetreer nie so goed nie.
Ek moet dalk ophou Sierras skiet in my 7mm Tombi. Hulle penetreer nie so goed nie.
- Dolf014
- Hero Member

- Posts: 533
- Joined: Wed Dec 04, 2013 3:50 pm
Re: kudu jag
Was dit so n bul??
You do not have the required permissions to view the files attached to this post.
Skiet met 308 Voere (erf stuk) ons loop al 40 jaar saam.
- James Wilson
- Hero Member

- Posts: 4599
- Joined: Wed Oct 20, 2010 10:38 am
Re: kudu jag
Ek gaan dit dink maar ek gaan dit nie sê nie
Ek jag miskien te veel, maar dit is nogsteeds nie genoeg nie!
- Jakkalsgat
- Hero Member

- Posts: 2703
- Joined: Sun Jan 29, 2012 11:14 am