Warne Ringe en Basis

Post Reply
User avatar
gs23139
Full Member
Full Member
Posts: 138
Joined: Wed Mar 05, 2014 11:32 am

Warne Ringe en Basis

Post by gs23139 »

Ek het verledeweek my Savage VLP 300 WSM gekry.
Scope moet nou op.
My plaaslikke handelaar het Warne ringe aan my verkoop. Die ringe maak bo op die scope vas en nie aan die kante soos my ander ringe nie.
Wat is die veskil? Watter is die regtes? Moet die ringe ook gelap word?

Dankie.
You do not have the required permissions to view the files attached to this post.
Gerhard

Howa: 223, 243, 6.5 x 55 SM, 30-06, 375 Ruger
Savage: 300 WSM
CZ: 416 Rigby
Sabatti: 12Br
Mauser: .22
Glock: 9mm 17
Excalibur Matrix 380 Kruisboog
PCP: Daystate 5mm Classic
User avatar
alecjohnson
Hero Member
Hero Member
Posts: 2656
Joined: Tue Mar 05, 2013 10:01 pm

Re: Warne Ringe en Basis

Post by alecjohnson »

Ek het daai warne, baie soos op die foto gehad op my 300WM myne het net plaatjies gehad wat in die piccatini ingepas het. Uitstekende ringe, hulle se dit hoef nie gelap te word nie, maar ek lap maar al my ringe en die warne ringe het nie veel "lapping" benodig nie. Na 10sec skuur was seker 85% kontak bereik...

ek kan egter nie se wat die verskil is, buiten die ooglopende nie.
User avatar
Askari
Hero Member
Hero Member
Posts: 728
Joined: Wed Sep 04, 2013 9:56 am

Re: Warne Ringe en Basis

Post by Askari »

Ek het dieselfde ring op my 22-250. Het hulle gelap, maar dit was amper nie nodig nie. Hulle werk mooi vir my.
Gooi lood!!!!
Post Reply