Nuwe lid
-
Dawie 22250
- Newbie

- Posts: 1
- Joined: Mon Jul 20, 2015 6:06 am
Nuwe lid
n Vooreg om by julle aan te sluit! Ek is naby Ventersdorp al n kursus bygewoon van Tafie, en skiet al vir die laaste 8 jaar al jakke. Maar n mens sal nooit genoeg geleer kry nie. Moet se voor die kursus het ek gedink ek kan jakalse skiet, maar ek dink ek het hulle meer slim gemaak maar die wiel het nou gedraai. 
- Boesman10
- Hero Member

- Posts: 946
- Joined: Thu Aug 21, 2014 9:17 am
Re: Nuwe lid
Welkom Dawie. Waarmee wikkel jy die Jakkalse so?
“The Darkest Things about Africa has always been our Ignorance of it” – George Kimble
- Ashley
- Hero Member

- Posts: 1046
- Joined: Thu Feb 05, 2015 3:40 pm
Re: Nuwe lid
Lekker man! Welkom en geniet die forum
Groete
Howa 30-06
Musgrave 7x57
Mossberg 12br
CZ 9mmP
Howa 30-06
Musgrave 7x57
Mossberg 12br
CZ 9mmP
-
Dawie 22250
- Newbie

- Posts: 1
- Joined: Mon Jul 20, 2015 6:06 am
Re: Nuwe lid
Boesman 10 verstaan jou vraag nie mooi nie maar as ek moet se 222-50 en van my gunsteling klanke is Tafjak 1
, rooigat hasie, steenbok, duiker, hasie combo, Hasie lolly, kliphasie en nog so paar ander onder aan die lys.
, rooigat hasie, steenbok, duiker, hasie combo, Hasie lolly, kliphasie en nog so paar ander onder aan die lys.
- Jay Jay
- Full Member

- Posts: 199
- Joined: Wed Jun 10, 2015 3:55 pm
Re: Nuwe lid
Hi, welkom Dawie. Ek ook maar nog nuut hier en leer baie.
My ouers bly in Ventersdarp naby Rietspruit dam.
My ouers bly in Ventersdarp naby Rietspruit dam.
Johan
.22 CZ Varmint Evolution
.357 Mag Ruger
.308 Win Howa
6.5 Creedmoor Howa
CZ 9mm Shadow 1
.223 Anderson AR
12G Franchi Affinity
The best thing about memories is making them.
.22 CZ Varmint Evolution
.357 Mag Ruger
.308 Win Howa
6.5 Creedmoor Howa
CZ 9mm Shadow 1
.223 Anderson AR
12G Franchi Affinity
The best thing about memories is making them.