ek het nou regtig hulp nodig.
A4 kruis, tussen verskillende soorte scopes, verskil die diktes???
waneer is 'n kruis te dun vir nag jag? hoe weet ek dit voor die tyd?
goed is duur, wil nie fout maak nie.
en, het iemand al deur leica se A4 gekyk in die nag?
kruis dikte vir nag skiet
- cassie_calvinia
- Hero Member

- Posts: 4529
- Joined: Tue Sep 27, 2011 1:09 pm
kruis dikte vir nag skiet
HOU HOM DAAI DIKTE