Recknagel Ek het ook nou gekry
- alecjohnson
- Hero Member

- Posts: 2656
- Joined: Tue Mar 05, 2013 10:01 pm
Recknagel Ek het ook nou gekry
Ek het nou vir my recknagels gekry!
Nadeel ek moet my aksie laat tap beide voor en agter basis en ek het n afspraak gemaak vir 5 Augustus. Ek het egter dit opgesit om te sien hoe dit lyk, Pragtig! maar ongelukkig kan ek nie my vesier sien nie! die basisse is te hoog!
Nou ek wil net n plan maak dat ek die vesier kan gebruik met die minste moeite en koste, want ek gebruik die vesier meer as teleskoop!
Ek sien die vesier sal met paar mm hoer moet gemaak word. Nou ek het van daai vlappie vesiere
My idee is om net dalk nuwe leafs te maak en dan die voorste bead ook net te laat lig of hoor laat oor cnc. Ek dink dis n oplossing? Wat dink julle?
Ek wil ook net weet op die monteerstukke is daar skroefies wat ek nie ken nie en beweging of speling op die voorste voet ek weet nie of dit so moet wees of met vein verstellings tedoen het nie. weet van julle slim mense dalk.
Ek is soos n kind kerstyd! baie baie opgewonde

You do not have the required permissions to view the files attached to this post.
Last edited by alecjohnson on Wed Jul 15, 2015 3:33 pm, edited 1 time in total.
- DWB
- Hero Member

- Posts: 6974
- Joined: Tue Mar 08, 2011 11:48 am
Re: Recknagel Ek het ook nou gekry
Alec,
Ek gaan nou baie negatief klink, maar whats the use as jy nie jou visiere kan sien nie.
Ek glo vir jou part jy kan 'n ander rear leaf bestel, die groot vraag gaan wees hoeveel jy gaan moet lig?

Noem my sommer Deon
7x57 - 404 Jeffery - 450 Rigby - 500 Jeffery
Overkill is underrated!
"All men die, but few men ever really live"
7x57 - 404 Jeffery - 450 Rigby - 500 Jeffery
Overkill is underrated!
"All men die, but few men ever really live"
- alecjohnson
- Hero Member

- Posts: 2656
- Joined: Tue Mar 05, 2013 10:01 pm
Re: Recknagel Ek het ook nou gekry
DWB jy is 100% reg daar is geen punt as ek nie dievesier sien nie want ek gebruik dit 75% van die tyd!, ek het vir die ou gekontak en gese wat die probleem is, as dit nie gaan werk nie gaan ek dit teruggee, maar ek hoop regtig dit kan aangepas word dat die twee saam werk.
Ek is ook nou nie 100% seker nie maar dit as ek die leaf kan kry se 7mm hoër gaan dit my POI skuif maar met hoeveel weet ek nie hoe om dit uit te werk nie. maar op 100m skiet ek omtrend 75cm tot 100cm laag. dit mag dalk help dat die koeël tref waar ek mik, maar hoe werk ek uit hoeveel skuif gaan dit verander...
Ek is ook nou nie 100% seker nie maar dit as ek die leaf kan kry se 7mm hoër gaan dit my POI skuif maar met hoeveel weet ek nie hoe om dit uit te werk nie. maar op 100m skiet ek omtrend 75cm tot 100cm laag. dit mag dalk help dat die koeël tref waar ek mik, maar hoe werk ek uit hoeveel skuif gaan dit verander...
- DWB
- Hero Member

- Posts: 6974
- Joined: Tue Mar 08, 2011 11:48 am
Re: Recknagel Ek het ook nou gekry
Alec, dis die groot ding, 7mm gaan 'n helse verskil aan jou POI op 100m maak, jy kan dalk net 50cm hoog skiet!
'n Geweersmid het 'n formule wat hulle dit mee uitwerk, maar jy gaan moontlik 'n nuwe voorste bead en als ook moet kry.
Jammer man, ek het gehoop dit gaan nou vir jou reg werk, maar Eish!!!!!!!!!!!
'n Geweersmid het 'n formule wat hulle dit mee uitwerk, maar jy gaan moontlik 'n nuwe voorste bead en als ook moet kry.
Jammer man, ek het gehoop dit gaan nou vir jou reg werk, maar Eish!!!!!!!!!!!
Noem my sommer Deon
7x57 - 404 Jeffery - 450 Rigby - 500 Jeffery
Overkill is underrated!
"All men die, but few men ever really live"
7x57 - 404 Jeffery - 450 Rigby - 500 Jeffery
Overkill is underrated!
"All men die, but few men ever really live"
- alecjohnson
- Hero Member

- Posts: 2656
- Joined: Tue Mar 05, 2013 10:01 pm
Re: Recknagel Ek het ook nou gekry
Ik is tans besig om n nuwe vesier te maak met karton om te sien presies met hoeveel dit gelig moet word.
Maar as ek op 100m oopvesier skiet tans en ek mik dood op die blad skiet ek die bene raak. So ek moet op mik vir die rug. Nou as dit 50cm lig kan dit moontlik maak dat die koeël val waar ek mik...
Maar as ek op 100m oopvesier skiet tans en ek mik dood op die blad skiet ek die bene raak. So ek moet op mik vir die rug. Nou as dit 50cm lig kan dit moontlik maak dat die koeël val waar ek mik...
- DWB
- Hero Member

- Posts: 6974
- Joined: Tue Mar 08, 2011 11:48 am
Re: Recknagel Ek het ook nou gekry
Onthou, agterste visier skuif jy weg van die fout
Voorste visier skuif jy na jou fout.
Ek kan wel nie dink dat die verstellings so enorm moet wees nie.
Voorste visier skuif jy na jou fout.
Ek kan wel nie dink dat die verstellings so enorm moet wees nie.
Noem my sommer Deon
7x57 - 404 Jeffery - 450 Rigby - 500 Jeffery
Overkill is underrated!
"All men die, but few men ever really live"
7x57 - 404 Jeffery - 450 Rigby - 500 Jeffery
Overkill is underrated!
"All men die, but few men ever really live"
- Dries101
- Hero Member

- Posts: 1422
- Joined: Mon Aug 12, 2013 12:11 pm
Re: Recknagel Ek het ook nou gekry
Ja nee Talley en Warne doen alles wat recknagel doen. Ek het recknagel op my 404 en behalwe dat hulle mooi is sien ek nie die doel as jy die geweer moet verander vir hulle nie
.243 Win
7x57 Mauser
300 WSM
404 Jeffery
7x57 Mauser
300 WSM
404 Jeffery
- alecjohnson
- Hero Member

- Posts: 2656
- Joined: Tue Mar 05, 2013 10:01 pm
Re: Recknagel Ek het ook nou gekry
Die papier vesier se ek moet dit met 2mm lig om oor die voetstukke te kan sien. Ek gaan nou gou 2 vesiere van brass maak en opsit dan saterdag kyk wat hulle maak...
Ek luister verder as daar nog insette. Dries ek kan ook eerlikwaar vir jou se as ek geweet het dit sou gebeur sou ek nie die goed gekoop het nie, maar ek het nou klaar betaal en dit is nou afgelewer, as ek met n bitjie moeite my vesier aangepas kry GREAT. Want ek wil regtig nie dit trugstuur en my geld trugvra nie...
Ek het warne gehad op my 300wm wat wonderlik was ek het warne op my 243 wat puik is. Met my 375 sit ek warne op en ek kon my geweer nie op 100m zero nie en ek wil op 230m zero he met teleskoop.

-
Hercules Louw
- Hero Member

- Posts: 891
- Joined: Fri Aug 24, 2012 12:43 pm
Re: Recknagel Ek het ook nou gekry
Om die effek van die 7mm hoër visier te bereken:alecjohnson wrote:DWB jy is 100% reg daar is geen punt as ek nie dievesier sien nie want ek gebruik dit 75% van die tyd!, ek het vir die ou gekontak en gese wat die probleem is, as dit nie gaan werk nie gaan ek dit teruggee, maar ek hoop regtig dit kan aangepas word dat die twee saam werk.
Ek is ook nou nie 100% seker nie maar dit as ek die leaf kan kry se 7mm hoër gaan dit my POI skuif maar met hoeveel weet ek nie hoe om dit uit te werk nie. maar op 100m skiet ek omtrend 75cm tot 100cm laag. dit mag dalk help dat die koeël tref waar ek mik, maar hoe werk ek uit hoeveel skuif gaan dit verander...
Meet die afstand tussen die korrel en die visier, en as voorbeeld sê dit is 500mm.
7mm oor 0.5m
Oor 100m is dit dan
100m/ 0.5m x 7mm = 1400mm
Jou POI gaan in die voorbeeld met 1.4m verhoog as die visier 7mm hoër is.
- alecjohnson
- Hero Member

- Posts: 2656
- Joined: Tue Mar 05, 2013 10:01 pm
Re: Recknagel Ek het ook nou gekry
Baie dankie herculies
Ek het gaan meet op my ou teiken
Ek moet so 30-45cm hoër skiet op 100m ek i nie meer presies seker waar op die bok ek gevat het nie.
Afstand tussen vesiere is 47cm. En ek moet met 2mm lig minimum.
Ek het gaan meet op my ou teiken
Ek moet so 30-45cm hoër skiet op 100m ek i nie meer presies seker waar op die bok ek gevat het nie.
Afstand tussen vesiere is 47cm. En ek moet met 2mm lig minimum.
-
Hercules Louw
- Hero Member

- Posts: 891
- Joined: Fri Aug 24, 2012 12:43 pm
Re: Recknagel Ek het ook nou gekry
2mm oor 0.47m
Op 100m
100m/0.47m x 2mm =425mm
Jy is gelukkig, die 2mm gaan maak dat jy miskien 'n klein bietjie hoog gaan wees.
Op 100m
100m/0.47m x 2mm =425mm
Jy is gelukkig, die 2mm gaan maak dat jy miskien 'n klein bietjie hoog gaan wees.
- alecjohnson
- Hero Member

- Posts: 2656
- Joined: Tue Mar 05, 2013 10:01 pm
Re: Recknagel Ek het ook nou gekry
Dis hoe ek hom ook het. Nou hoop ek net my vingers bou reg!
- Pappabeer
- Hero Member

- Posts: 3176
- Joined: Thu Mar 21, 2013 12:28 am
Re: Recknagel Ek het ook nou gekry
Alec. Oorweeg dalk n peepsight eerder wat ook op die agterste Recknagel basis pas. Jy is gelukkig dat jy replacement beads vir goedkoop kan koop vir die CZ, om op te maak vir die verkil in hoogte.
.177 .22(x2) .222 .243 .250 Savage 6,5x55
6,5x57 7x57(x2) .308 8x60S(x2) 9,3x62
.375 Ruger .450/400 3&1/4" .416 Ruger
16Br 12Br(x4) 9mm(x2) .44
6,5x57 7x57(x2) .308 8x60S(x2) 9,3x62
.375 Ruger .450/400 3&1/4" .416 Ruger
16Br 12Br(x4) 9mm(x2) .44
- alecjohnson
- Hero Member

- Posts: 2656
- Joined: Tue Mar 05, 2013 10:01 pm
Re: Recknagel Ek het ook nou gekry
Dis net jammer ek kon nog nooit lekker met 'n peep sight skiet nie, daarom skiet ek ook nie boog nie.Pappabeer wrote:Alec. Oorweeg dalk n peepsight eerder wat ook op die agterste Recknagel basis pas. Jy is gelukkig dat jy replacement beads vir goedkoop kan koop vir die CZ, om op te maak vir die verkil in hoogte.
Ek het nou "nuwe vesiere" ek sal more fotos laai en wys, sal hulle saterdag toets en as dit werk, haal ek een van die leafs af en laaat cnc vir my nuwe vsight! ek is baie posetief op die stadium.... Sal kom trugvoer gee!
-
Boomstomp
- Full Member

- Posts: 220
- Joined: Wed Jun 04, 2014 3:40 pm
Re: Recknagel Ek het ook nou gekry
Sjoe!
Nie gedink die Recknagel ringe gaan so baie moeite veroorsaak nie.
Ek kry my roer hopelik oor twee weke terug, so sal dan raporteer oor die ringe, maar op die standaard CZ550 aksie kon ek my oop visiere sien sonder enige verstellings.
Nie gedink die Recknagel ringe gaan so baie moeite veroorsaak nie.
Ek kry my roer hopelik oor twee weke terug, so sal dan raporteer oor die ringe, maar op die standaard CZ550 aksie kon ek my oop visiere sien sonder enige verstellings.
- alecjohnson
- Hero Member

- Posts: 2656
- Joined: Tue Mar 05, 2013 10:01 pm
Re: Recknagel Ek het ook nou gekry
het jy die recknagel voetstukke opgehad toe jy getoets het?Boomstomp wrote:Sjoe!
Nie gedink die Recknagel ringe gaan so baie moeite veroorsaak nie.
Ek kry my roer hopelik oor twee weke terug, so sal dan raporteer oor die ringe, maar op die standaard CZ550 aksie kon ek my oop visiere sien sonder enige verstellings.
Ek skiet al lank met die oop vesier soos hy is baie suksesvol tot op 200m maar daarna het ek teleskoop nodig, dis waarom ek die recknagels nou gekry het, en ek is op die stadium 110% seker ek sal my vesier goed en goedkoop kan aanpas, ek het net 'n bitjie motifering benodig. I am feeling good!
- alecjohnson
- Hero Member

- Posts: 2656
- Joined: Tue Mar 05, 2013 10:01 pm
Re: Recknagel Ek het ook nou gekry
Ek het nou bitjie lank gevat, Ek het belowe om my teikens op te laai na visier verandering en hier is dit nou.
Prent 1 hoe ek vining die visier aangepas het op die baan, Ek het my veiltjies saamgeneem, veneer, en geduld (plaatjie is 'n .22 doppie wat oopgeknip en platgeslaan is. Ek het my groot teiken op 110m gesit en vir die bruin .22 boksie gemik en 6 skote gevuur, barns TSX300gr teen 2200FPS en hulle het 600mm laag geskiet. Toe werk ek uit hoeveel ek die visier moet lig, antwoord was 2.63mm Ek het so na as moontlik probeer werk met die brass en Qbond en was dood gelukkig met die resultate.
Ek het eers gemik vir die bruin boksie... Perfek!, toe wil ek net seker maak ek kan die visier oor die recknagel basisse sien, en ja baie duidelik ook en ek mik vir die rooi teiken beide met my oopvisier lading... Die skoot het geloop, maar ek het vergeet die base is los en die een werret my op my neus. Skoot het egter mooi geloop!
Die skoot lings amper heel bo was met die visiere geskiet Barns 250grTTSX teen 2650fps en het soos ek verwag het heelwat hoër geskiet (Ek het vir daai skoot sowat 50cm afgemik) En daai is my teleskoop skiet lading.
Tally en Warne het nie vir my gewerk nie, hulle het nie hulle Zero gehou op MY geweer nie Om die waarheid te se Die warne kon ek nie eers op 100m gezero kry nie, daarom se ek nie hulle gaan nie vir ander werk nie, Ek het egter die Recknagel Swing off gekry nie die Roll of mounts nie, Recknagel het vir my gese dat met die roll off mounts gaan ek dieselfde probleem he as met die ander make wat ek gebruik het, en my doel is nie om in die veld vining die teleskoop af te haal nie, dis om as die skoot net te ver is die teleskoop op te kan sit en te weet dat die teleskoop gaan werk, dis waar die swing on mounts vir my gaan werk met hulle gewaarborgde Zero hou.
Ek is baie bly! Baie dankie vir die hulp!
DWB Dit het toe vir my gewerk! baie dankie! En dankie Hercules vir die sommetjie! Dit het baie gehelp en gaan nog baie help in die toekoms!
En Dankie vir die hulp van recknagel ek het hulp ontvang op die ontydigste van tye, jy weet wie jy is so ek gaan nie name noem nie!

Dries101 wrote:Ja nee Talley en Warne doen alles wat recknagel doen. Ek het recknagel op my 404 en behalwe dat hulle mooi is sien ek nie die doel as jy die geweer moet verander vir hulle nie
Tally en Warne het nie vir my gewerk nie, hulle het nie hulle Zero gehou op MY geweer nie Om die waarheid te se Die warne kon ek nie eers op 100m gezero kry nie, daarom se ek nie hulle gaan nie vir ander werk nie, Ek het egter die Recknagel Swing off gekry nie die Roll of mounts nie, Recknagel het vir my gese dat met die roll off mounts gaan ek dieselfde probleem he as met die ander make wat ek gebruik het, en my doel is nie om in die veld vining die teleskoop af te haal nie, dis om as die skoot net te ver is die teleskoop op te kan sit en te weet dat die teleskoop gaan werk, dis waar die swing on mounts vir my gaan werk met hulle gewaarborgde Zero hou.
Ek is baie bly! Baie dankie vir die hulp!
DWB Dit het toe vir my gewerk! baie dankie! En dankie Hercules vir die sommetjie! Dit het baie gehelp en gaan nog baie help in die toekoms!
En Dankie vir die hulp van recknagel ek het hulp ontvang op die ontydigste van tye, jy weet wie jy is so ek gaan nie name noem nie!
You do not have the required permissions to view the files attached to this post.
-
Boomstomp
- Full Member

- Posts: 220
- Joined: Wed Jun 04, 2014 3:40 pm
Re: Recknagel Ek het ook nou gekry
alecjohnson wrote:het jy die recknagel voetstukke opgehad toe jy getoets het?Boomstomp wrote:Sjoe!
Nie gedink die Recknagel ringe gaan so baie moeite veroorsaak nie.
Ek kry my roer hopelik oor twee weke terug, so sal dan raporteer oor die ringe, maar op die standaard CZ550 aksie kon ek my oop visiere sien sonder enige verstellings.
Ek skiet al lank met die oop vesier soos hy is baie suksesvol tot op 200m maar daarna het ek teleskoop nodig, dis waarom ek die recknagels nou gekry het, en ek is op die stadium 110% seker ek sal my vesier goed en goedkoop kan aanpas, ek het net 'n bitjie motifering benodig. I am feeling good!
Ja ek het gekyk met die Recknagel basis los op die aksie. Seker so 2mm spasie dan nog voor die korrel-lyn
Kry oor so twee my roer terug, man wat dit moet monteer is ongelukkig baie besig, maar eerder dit as wat dit verkeerd gedoen word. Vir die beter geweersmede lyk my wag mens maar... Sodra ek dit terug het sal ek net seker maak oor die oop visier skiet, en daarna is dit skietbaan toe!
- alecjohnson
- Hero Member

- Posts: 2656
- Joined: Tue Mar 05, 2013 10:01 pm
Re: Recknagel Ek het ook nou gekry
Boomstomp, ek moet ook nog wag, ek het met die los monterings baan toe gegaan, aksie word 5 augustus gedoen. Ek het net mooi gevra of ek n afspraak kan maak omdat ek ver moet ry en dan net daar kan wag toe stem die ou saam en laat dit toe. So ek moet maar ook wag