'Lapping' van ringe
- Gernie
- Hero Member

- Posts: 771
- Joined: Tue Apr 07, 2009 4:24 pm
'Lapping' van ringe
Manne, ek het 25mm Thor ringe gekoop vir 308 maar ek het n idee hulle druk my Lynx te styf of skeef vas, want die verstellings gebeur nie en is nie akkuraat nie.
Waar kan ek my ringe laat 'lap' of n ' lapping tool' koop?
Waar kan ek my ringe laat 'lap' of n ' lapping tool' koop?
As daar nie lood in die lug is nie, kan die bokke nie val nie...
- dsmerrills
- Sr. Member

- Posts: 250
- Joined: Sun Jan 05, 2014 1:04 pm
Re: 'Lapping' van ringe
Gernie, any S&O will help you our any gunsmith. I always lap my rings for peace of mind and, from my own experience I have noticed that my scope tube doesn't have any marks on when compared to scope tubes that have been fastened on by unlapped rings!
Glock 19 Gen 4
Brno .22LR
Brno .308Win
Brno .375H&H
Custom .404 Jeffrey
Brno .22LR
Brno .308Win
Brno .375H&H
Custom .404 Jeffrey
- Riaan Kriel
- Hero Member

- Posts: 1286
- Joined: Tue Sep 02, 2014 3:53 pm
Re: 'Lapping' van ringe
Ek het die Wheeler Engineering kit gekoop. Hy het die lapping kit, torque wrench en die bubble levels in om jou scopes mooi op te sit. Baie nice kit daai.
http://www.amazon.com/Wheeler-Scope-Mou ... B002PQKGSI
http://www.amazon.com/Wheeler-Scope-Mou ... B002PQKGSI
- dsmerrills
- Sr. Member

- Posts: 250
- Joined: Sun Jan 05, 2014 1:04 pm
Re: 'Lapping' van ringe
Duracell what did the set cost if I may ask?
Glock 19 Gen 4
Brno .22LR
Brno .308Win
Brno .375H&H
Custom .404 Jeffrey
Brno .22LR
Brno .308Win
Brno .375H&H
Custom .404 Jeffrey
- Riaan Kriel
- Hero Member

- Posts: 1286
- Joined: Tue Sep 02, 2014 3:53 pm
Re: 'Lapping' van ringe
Praat onder korreksie maar dink dit was ongeveer R1200 by die plaaslike NWK handelstak in Lichtenburg. (018 6325071)
Edit: Nounet met Franco gepraat, hulle het tans nie voorraad nie maar kan bestel indien iemand so iets benodig. Prys is ongeveer korrek soos bo genoem maar kan wissel agv nuwe voorraad se pryse.
Edit: Nounet met Franco gepraat, hulle het tans nie voorraad nie maar kan bestel indien iemand so iets benodig. Prys is ongeveer korrek soos bo genoem maar kan wissel agv nuwe voorraad se pryse.
Last edited by Riaan Kriel on Tue Jul 14, 2015 10:59 am, edited 1 time in total.
- dsmerrills
- Sr. Member

- Posts: 250
- Joined: Sun Jan 05, 2014 1:04 pm
Re: 'Lapping' van ringe
Thanks boet
Glock 19 Gen 4
Brno .22LR
Brno .308Win
Brno .375H&H
Custom .404 Jeffrey
Brno .22LR
Brno .308Win
Brno .375H&H
Custom .404 Jeffrey
- Gian_dP
- Hero Member

- Posts: 1618
- Joined: Thu Mar 06, 2014 9:43 pm
Re: 'Lapping' van ringe
You can get a piece of round bright mild steel from most metal dealers and used fine grinding paste to lap your rings. Should work out to less than R300.
_____________________
Gamo CFX .177
Howa/Krieger 6XC
Howa .243AI
Howa .300 WM
Musgrave .308
Gamo CFX .177
Howa/Krieger 6XC
Howa .243AI
Howa .300 WM
Musgrave .308
-
Ritchie
- Sr. Member

- Posts: 444
- Joined: Mon Sep 15, 2014 12:00 pm
Re: 'Lapping' van ringe
Stem saam met Duracell. Ek het een gekoop op e-bay. Alles wat jy noodig het.Duracell wrote:Ek het die Wheeler Engineering kit gekoop. Hy het die lapping kit, torque wrench en die bubble levels in om jou scopes mooi op te sit. Baie nice kit daai.
http://www.amazon.com/Wheeler-Scope-Mou ... B002PQKGSI
Lei Aan Ernstige B.O.K
Biskruit Ontbrandings Koors!
Biskruit Ontbrandings Koors!
- Gernie
- Hero Member

- Posts: 771
- Joined: Tue Apr 07, 2009 4:24 pm
Re: 'Lapping' van ringe
Maar wat is die breedte?Beendr wrote:You can get a piece of round bright mild steel from most metal dealers and used fine grinding paste to lap your rings. Should work out to less than R300.
As daar nie lood in die lug is nie, kan die bokke nie val nie...
-
junglejulian
- Hero Member

- Posts: 1229
- Joined: Mon Mar 28, 2011 10:35 pm
Re: 'Lapping' van ringe
Gernie ek het n stel gemaak vir 1" en 30mm ringe wat jy welkom is om te leen.ek net ongelukkig in bloemfontein so gan dit moet heen en weer pos.
Jy kan my skakel op 084 592 62negennege sou jy belangstel.
Jy kan my skakel op 084 592 62negennege sou jy belangstel.
- Gernie
- Hero Member

- Posts: 771
- Joined: Tue Apr 07, 2009 4:24 pm
Re: 'Lapping' van ringe
Shoe, baie dankie. Ons praat vanaand.junglejulian wrote:Gernie ek het n stel gemaak vir 1" en 30mm ringe wat jy welkom is om te leen.ek net ongelukkig in bloemfontein so gan dit moet heen en weer pos.
Jy kan my skakel op 084 592 62negennege sou jy belangstel.
As daar nie lood in die lug is nie, kan die bokke nie val nie...
-
junglejulian
- Hero Member

- Posts: 1229
- Joined: Mon Mar 28, 2011 10:35 pm
Re: 'Lapping' van ringe
Ek onthou nou ek het n weeklikse lift tussen bloem en centurion.jy gaan net moet afhaal by kantore in centurion erens.praat vannaand dan
- Gian_dP
- Hero Member

- Posts: 1618
- Joined: Thu Mar 06, 2014 9:43 pm
Re: 'Lapping' van ringe
Hang af van jou ringe se grootte. Die staal stawe kom in verskillende groottes. My scope ringe laat lap, maar gaan volgende keer self doen.Gernie wrote:Maar wat is die breedte?Beendr wrote:You can get a piece of round bright mild steel from most metal dealers and used fine grinding paste to lap your rings. Should work out to less than R300.
_____________________
Gamo CFX .177
Howa/Krieger 6XC
Howa .243AI
Howa .300 WM
Musgrave .308
Gamo CFX .177
Howa/Krieger 6XC
Howa .243AI
Howa .300 WM
Musgrave .308
- alecjohnson
- Hero Member

- Posts: 2656
- Joined: Tue Mar 05, 2013 10:01 pm
Re: 'Lapping' van ringe
Ek het my eie gebou.
Gaan na staal plek en koop bright mild steel 25 of 30mm en koop 'n lengte van so 30cm.
boot gat in middel en tap en gee handvatsel.
dan koop jy valve grinding paste
hele kit vir 25 en 30 mm het my R130 gekos met bitjie moeite.
Gaan na staal plek en koop bright mild steel 25 of 30mm en koop 'n lengte van so 30cm.
boot gat in middel en tap en gee handvatsel.
dan koop jy valve grinding paste
hele kit vir 25 en 30 mm het my R130 gekos met bitjie moeite.
-
Bakkies303
- Sr. Member

- Posts: 360
- Joined: Wed Mar 11, 2015 9:27 pm
Re: 'Lapping' van ringe
Is die een by NWK dieselfde as een by Amazon? Op die link lyk dit of daar dvd by is. Wys die dvd jou hoe om alles te gebruik?Duracell wrote:Ek het die Wheeler Engineering kit gekoop. Hy het die lapping kit, torque wrench en die bubble levels in om jou scopes mooi op te sit. Baie nice kit daai.
http://www.amazon.com/Wheeler-Scope-Mou ... B002PQKGSI
-
Rainbird
- Newbie

- Posts: 27
- Joined: Fri Oct 19, 2012 9:55 am
Re: 'Lapping' van ringe
@Gernie,
Kyk gerus na die Lynx Multimax ringe.
Baie slim ontwerp wat geen onnodige druk op jou buis sal sit nie.
Kyk gerus na die Lynx Multimax ringe.
Baie slim ontwerp wat geen onnodige druk op jou buis sal sit nie.
- Riaan Kriel
- Hero Member

- Posts: 1286
- Joined: Tue Sep 02, 2014 3:53 pm
Re: 'Lapping' van ringe
Presies dieselfde een. Ek het net vinnig gesoek na 'n link om te plaas wat alles wys wat in die kit isBakkies303 wrote:Is die een by NWK dieselfde as een by Amazon? Op die link lyk dit of daar dvd by is. Wys die dvd jou hoe om alles te gebruik?Duracell wrote:Ek het die Wheeler Engineering kit gekoop. Hy het die lapping kit, torque wrench en die bubble levels in om jou scopes mooi op te sit. Baie nice kit daai.
http://www.amazon.com/Wheeler-Scope-Mou ... B002PQKGSI
- Dries101
- Hero Member

- Posts: 1422
- Joined: Mon Aug 12, 2013 12:11 pm
Re: 'Lapping' van ringe
Bou een man. Youtube is jou vriend vir n How too
.243 Win
7x57 Mauser
300 WSM
404 Jeffery
7x57 Mauser
300 WSM
404 Jeffery
- Giepie
- Hero Member

- Posts: 1544
- Joined: Mon Jul 23, 2012 11:27 pm
Re: 'Lapping' van ringe
Ek het op Amazon se website ingegaan en gekyk of ek dit sal kan bestel, maar hulle sê hulle stuur nie RSA toe nie.
Sal ook maar na die DIY manier gaan kyk.
Sal ook maar na die DIY manier gaan kyk.
'n Slim man leer uit sy foute, 'n Wyse mens leer uit ander se foute.
- Morne Van Der Merwe
- Hero Member

- Posts: 830
- Joined: Sun Jul 12, 2015 4:48 pm
Re: 'Lapping' van ringe
Hi,
Gaan kyk op ebay, daar is die bo genoemde stel beskikbaar vir R185.
Groete
Morne
Gaan kyk op ebay, daar is die bo genoemde stel beskikbaar vir R185.
Groete
Morne
CZ 550 Ebony Edition 30-06
Musgrave K98 .270Win
Howa 6.5 Creedmoor
Gecado Mod 50 Windbuks
.284 Shehane
7mm PRCW
Musgrave K98 .270Win
Howa 6.5 Creedmoor
Gecado Mod 50 Windbuks
.284 Shehane
7mm PRCW
-
wlm
- Hero Member

- Posts: 2454
- Joined: Fri Aug 12, 2011 5:55 pm
Re: 'Lapping' van ringe
Kontak vir SJ op die forum vir billike lapping tool.
- Scrappies
- Full Member

- Posts: 200
- Joined: Mon Feb 13, 2012 4:29 pm
Re: 'Lapping' van ringe
Ek het vir my ook n stel gemaak.
Het EN8 staal gekoop wat klaar op size is. 1" en 30mm
Net n gat in elk geboor en getap om n M10 boud te vat vir n handle, valve grinding gekoop en hulle werk soos n bom.
Het EN8 staal gekoop wat klaar op size is. 1" en 30mm
Net n gat in elk geboor en getap om n M10 boud te vat vir n handle, valve grinding gekoop en hulle werk soos n bom.
- Christo
- Hero Member

- Posts: 3312
- Joined: Fri Feb 06, 2009 10:04 pm
Re: 'Lapping' van ringe
Koop die goedkoop scope van FM by Geno en gebruik hom saam met valve grinding paste. Maklikste en gedkoopste plan.
Het ek maar net alles geweet. Jakkalse is slimmer as ons, ons maak hulle superslim.
- Scrappies
- Full Member

- Posts: 200
- Joined: Mon Feb 13, 2012 4:29 pm
Re: 'Lapping' van ringe
EN8 30mm as staal kos jou R60 vir 400mm.
-
Ritchie
- Sr. Member

- Posts: 444
- Joined: Mon Sep 15, 2014 12:00 pm
Re: 'Lapping' van ringe
Duracell, vir een of ander rede kan ek nie die mounting kit op Amazon bestel nie. Lyk my een of ander restrictions. Hoe het jy dit reg gekry?Duracell wrote:Ek het die Wheeler Engineering kit gekoop. Hy het die lapping kit, torque wrench en die bubble levels in om jou scopes mooi op te sit. Baie nice kit daai.
http://www.amazon.com/Wheeler-Scope-Mou ... B002PQKGSI
Lei Aan Ernstige B.O.K
Biskruit Ontbrandings Koors!
Biskruit Ontbrandings Koors!
