More almal,
Ek wil graag die volgende by jul uitvind:
Kom ek se die teleskoop het n 25mm(1") buis maar kom in 2 verstelling opsies 1/4 & 1/8 MOA
Gaan die teleskoop met 1/4 klik verstelling groter(meer) MOA verstelling he as die teleskoop wat 1/8 klik verstelling het??
Groete en dankie
1/4 vs 1/8 moa verstelling
-
J le Roux
- Hero Member

- Posts: 1117
- Joined: Tue May 20, 2014 8:10 am
Re: 1/4 vs 1/8 moa verstelling
Net so. 1/4" clicks, 6.4 mm op 100 yaarts of 91.44m (4 clicks per MOA) 1/8" clicks 3.2mm op 100 yaarts of 91.44m (8 clicks per MOA)
Vat genoeg skietgoed veld toe, daar's nie winkels nie.
JG Landmann .22LR, Howa 30-06, M98 DWM .375H&H deur Ossie Penzhorn, 7x57 Oberndorf AN Mauser, Musgrave Mod 80 30-06.
JG Landmann .22LR, Howa 30-06, M98 DWM .375H&H deur Ossie Penzhorn, 7x57 Oberndorf AN Mauser, Musgrave Mod 80 30-06.
- Geno
- Administrator

- Posts: 13660
- Joined: Tue Apr 20, 2010 3:05 pm
Re: 1/4 vs 1/8 moa verstelling
Beide se interne verstelling sal dieselfde wees.
Goed, beter, 6millimeter!
- Jakkels 223
- Full Member

- Posts: 147
- Joined: Wed Sep 11, 2013 1:09 pm
Re: 1/4 vs 1/8 moa verstelling
baie dankie vir jul antwoorde, waardeer!!
Groete
Groete
