Yes Manne
Help my asb gou reg met iets wat ek klaar weet maar nie wil weet nie…
EK wil graag n 105gr Koel in my 243 skiet, ek is nie regtig seker hoekom nie dalk is dit omdat mense se n 1/10 twist loop kan nie of dit is maar hul mooi BC.
Ek het die week wat verby is bq met Nosler se 105gr Custom Comps gespeel en hul skiet heel mooi, groep so 3 in n duim op 100 en 300m met n begin lading.
Die plan was om 105gr CC te skiet omdat mens hul in bulk kan koop maar hulle lengtes verskil so baie dit sal my mal maak om hulle te laai so ek dink nou aan 105gr Amax of 105gr Berger BT.
Die Amaxe is skaar maar ek het n winkel wat stock het (ek het ook so 15 om te toets) al weet ek nie regtig hoe lank mens hulle nog gaan kan kry nie, die Bergers is skaars maar mens sien hul dam van tyd tot tyd en ek is seker ons sal hulle dam nog vir n paar jaar kry.
Nou hier is nou my “vraag”
My verstand se vir my Berger se 95gr VLD is die beter koel om te skiet kom ons se vir staal en tykens tot op 800yards en vir jag op verder as 300m of kop/nekskote nader as 300m.
Die koel is ook nie vir 1/10 bedoel nie maar ek het vir Bryan Litz op n ander forum gevra en hy se die 95 VLD “werk” in meeste 1/10 twists.
Ek kan die 95gr VLD mooi gemaklik teen 3000fps skiet en volgens Berger se Twist calculator gaan ek so 5% van die (0.246 G7) BC “compromised” so kom ons se ek kyk dan na n G7 BC van 0.234 met n SG van 1.34
Met die 95 VLD kan ek so 2970fps doen met S385 en n dop wat net oor die 99% vol is! Ek skiet klaar Nosler se 95gr BT teen 3000fps en hul skiet heel mooi maar ek sit hul bo op S365.
Met die 105 Boat Tail kyk ek na n spoed van 2850fps en volgens Berger se Twist calculator gaan ek so 6% van die (0.253 G7) BC “compromised” so kom ons se ek kyk dan na n G7 BC van 0.238 met n SG van 1.31
Met 385 gaan my dop so 95% vol wees
Nou is daar ook die 87gr VLD (0.211 G7 BC) wat ek teen 3050fps kan skiet maar ek dink in die wind by 500 gaan die ander 2 beter werk.
Sou julle ook die 95gr VLD (0.234 G7 BC) skiet teen 2970fps, ek het nog nie ligter as 105gr koels met 385 gelaai nie maar 99% dop fil lyk goed.Ql se ek gaan 98% ontbranding kry maar mens weet dit ook nie vir n feit nie
BC / Twist en die soeke na nog BC in n 1/10 twist
- Capt. Yoda
- Hero Member

- Posts: 13586
- Joined: Thu Apr 11, 2013 12:35 pm
BC / Twist en die soeke na nog BC in n 1/10 twist
A child of five would understand this. Send someone to fetch a child of five.
- Hein (Haan)
- Hero Member

- Posts: 1088
- Joined: Wed Aug 24, 2011 12:26 pm
Re: BC / Twist en die soeke na nog BC in n 1/10 twist
Kaptein hoe lank is jou 243 se loop die spoed op die 87gr VLD lyk laag as ek vat dat ek die 87gr V-Max @ 3250vps geskiet het.
Ek het met my 243 self die 95gr VLD gekoop en nooit probeer nie, na my somme met die spoed wat die 87gr V-Max geskiet was en die BC wat verlore gaan met die 95grVLD het ek maar besluit om by die 87gr koeels te hou.
As ek reg kon onthou was die performance in die wind basies dieselfde met die twee koeels.
Kyk of jy nie daai 87gr VLD meer kan stoot nie, ek het n vermoede as jy hom vinniger gaan skiet sal hy die beste koeel wees vir jou 1/10 twist.
Ek het met my 243 self die 95gr VLD gekoop en nooit probeer nie, na my somme met die spoed wat die 87gr V-Max geskiet was en die BC wat verlore gaan met die 95grVLD het ek maar besluit om by die 87gr koeels te hou.
As ek reg kon onthou was die performance in die wind basies dieselfde met die twee koeels.
Kyk of jy nie daai 87gr VLD meer kan stoot nie, ek het n vermoede as jy hom vinniger gaan skiet sal hy die beste koeel wees vir jou 1/10 twist.
- Capt. Yoda
- Hero Member

- Posts: 13586
- Joined: Thu Apr 11, 2013 12:35 pm
Re: BC / Twist en die soeke na nog BC in n 1/10 twist
Haan hy is 23" lank maar ek kan die 87gr VLD (volgens QL) by 3200fps skiet as ek regtig net uit en uit vir spoed gaan maar ek weet nie of die ekstra 150fps gaan op maak vir die BC wat ek verloor teen die langer koels nie. Ja die 87gr Vmax was/is nog die mees akuraatste koel wat ek in my geweer geksiet het maar toe hul nou weer skaar geraak het het ek oor gegaan na die 95BT toe. EK sien nou die Vmaxe is weer in die winkels so dit is ook einltik n opsie wat ek nie aan gedink het nie, ek het hul al tot op n 1000y geskiet en hul het heel goed gedoen in n baie slegte wind.Dalk moet ek minder warrie oor BC en meer skiet in die wind 
A child of five would understand this. Send someone to fetch a child of five.
- Hein (Haan)
- Hero Member

- Posts: 1088
- Joined: Wed Aug 24, 2011 12:26 pm
Re: BC / Twist en die soeke na nog BC in n 1/10 twist
Ja ek het die naweek weer met die ALRHA varmint shoot gesien wind is maar die groot baas.Capt. Oblivious wrote:Haan hy is 23" lank maar ek kan die 87gr VLD (volgens QL) by 3200fps skiet as ek regtig net uit en uit vir spoed gaan maar ek weet nie of die ekstra 150fps gaan op maak vir die BC wat ek verloor teen die langer koels nie. Ja die 87gr Vmax was/is nog die mees akuraatste koel wat ek in my geweer geksiet het maar toe hul nou weer skaar geraak het het ek oor gegaan na die 95BT toe. EK sien nou die Vmaxe is weer in die winkels so dit is ook einltik n opsie wat ek nie aan gedink het nie, ek het hul al tot op n 1000y geskiet en hul het heel goed gedoen in n baie slegte wind.Dalk moet ek minder warrie oor BC en meer skiet in die wind
Tyd in die wind is ook maar my voorland
- ruaanb
- Hero Member

- Posts: 5557
- Joined: Thu Aug 14, 2014 10:29 am
Re: BC / Twist en die soeke na nog BC in n 1/10 twist
As ek reg onthou is daar 3 pakkies 105gr VLD by Suburban in die Kaap. Het Sat oggend gesien maar ek kan verkeerd wees.
- Capt. Yoda
- Hero Member

- Posts: 13586
- Joined: Thu Apr 11, 2013 12:35 pm
Re: BC / Twist en die soeke na nog BC in n 1/10 twist
Haan wrote:Ja ek het die naweek weer met die ALRHA varmint shoot gesien wind is maar die groot baas.Capt. Oblivious wrote:Haan hy is 23" lank maar ek kan die 87gr VLD (volgens QL) by 3200fps skiet as ek regtig net uit en uit vir spoed gaan maar ek weet nie of die ekstra 150fps gaan op maak vir die BC wat ek verloor teen die langer koels nie. Ja die 87gr Vmax was/is nog die mees akuraatste koel wat ek in my geweer geksiet het maar toe hul nou weer skaar geraak het het ek oor gegaan na die 95BT toe. EK sien nou die Vmaxe is weer in die winkels so dit is ook einltik n opsie wat ek nie aan gedink het nie, ek het hul al tot op n 1000y geskiet en hul het heel goed gedoen in n baie slegte wind.Dalk moet ek minder warrie oor BC en meer skiet in die wind
Tyd in die wind is ook maar my voorland
Ja ek het vir Dirk probeer bel toe julle daar was om te hoor hoe die wind by julle gestoot het maar ek dink die wind het sy foon of sy gehoor weg gewaai. Ek het probeer wilde Blesbokke jag in n 20-24mph wind maar dit was ook maar net n rond lopery agter bokke aan. Ek dink ek moet maar so pakkie van daai 95gr VLD's in die hande probeer kry en as hul nie werk nie sal ek maar weer die Vmaxe n kyk gee
A child of five would understand this. Send someone to fetch a child of five.
- Capt. Yoda
- Hero Member

- Posts: 13586
- Joined: Thu Apr 11, 2013 12:35 pm
Re: BC / Twist en die soeke na nog BC in n 1/10 twist
EK het die 15 Amax en n paar blikke S385 so dink ek gaan die 105Amaxe ook laai en skiet. Hul G7 BC volgens Berger se Twist calculator gaan ek so 7% van die (0.255 G7) BC “compromised” so ek kyk dan na n G7 BC van 0.238. Dit kan ook n heel lekker LR jag koel maak
Aai so baie koels om te skiet en so min tyd!
Aai so baie koels om te skiet en so min tyd!
A child of five would understand this. Send someone to fetch a child of five.
- Flip Groenewald
- Sr. Member

- Posts: 313
- Joined: Wed Jun 08, 2011 2:14 pm
Re: BC / Twist en die soeke na nog BC in n 1/10 twist
Jammer om hier in teval
Ek kan 100gr spitzer Boat Tails teen n goeie pruis kry vir my 243 en hier is genoeg stock vir my om n hele tyd meer te skiet
sy BC is .430
my vraag is sal hy goed werk
my geweer 243 RSA Lyttelton met 24 duim loop 1:10 Twist .
wat se julle manne