Vortex Diamondback HP

Post Reply
User avatar
heywillie
Hero Member
Hero Member
Posts: 1234
Joined: Sun Apr 21, 2013 8:03 pm

Vortex Diamondback HP

Post by heywillie »

Dit lyk of Vortex 'n nuwe Diamondback HP reeks uitgebring het.
Lyk nie of dit al hier by ons aangekom het nie ??

Ek kyk spesifiek na die Diamondback HP 4-16x42 BDC.

As iemand my kan laat weet waar ek moontlik na die scope kan kyk, sal ek dit baie waardeer.

Groete
30-06 Sako Finnbear
.22LR Mauser Oberndorf
Glock 19 Gen 4
6.5x55 Howa
375 Ruger Howa
38S&W
.22LR Remington Scoremaster
User avatar
Jakkels 223
Full Member
Full Member
Posts: 147
Joined: Wed Sep 11, 2013 1:09 pm

Re: Vortex Diamondback HP

Post by Jakkels 223 »

More Heywillie

Ek het die begin van die jaar so teleskoop by Zimbi gekoop, as ek reg onthou was die prys +-R6500

Groete
User avatar
heywillie
Hero Member
Hero Member
Posts: 1234
Joined: Sun Apr 21, 2013 8:03 pm

Re: Vortex Diamondback HP

Post by heywillie »

Jakkels 223 wrote:More Heywillie

Ek het die begin van die jaar so teleskoop by Zimbi gekoop, as ek reg onthou was die prys +-R6500

Groete
Baie dankie Jakkals, sal gaan inloer daar

Groete
30-06 Sako Finnbear
.22LR Mauser Oberndorf
Glock 19 Gen 4
6.5x55 Howa
375 Ruger Howa
38S&W
.22LR Remington Scoremaster
Post Reply