Optisan scope's

Post Reply
User avatar
James Wilson
Hero Member
Hero Member
Posts: 4600
Joined: Wed Oct 20, 2010 10:38 am

Optisan scope's

Post by James Wilson »

manne wat kan julle my se van die Optisan scope's? ek sien hulle in die winkel en het    1 op cois se geweer gesien, en nou die naweek een gesien op geweer kenner se 270. die scope is goed geprys en baie helder. dit lyk na n opsie?
Ek jag miskien te veel, maar dit is nogsteeds nie genoeg nie!
Danie Lombard .243

Re: Optisan scope's

Post by Danie Lombard .243 »

James

Gesels gerus met Terminator Clarance oor daai scopes, hy het van hulle en hy ken hulle.
User avatar
James Wilson
Hero Member
Hero Member
Posts: 4600
Joined: Wed Oct 20, 2010 10:38 am

Re: Optisan scope's

Post by James Wilson »

Danie, ek het vir Clarence n pm gestuur, maar ek sien hy was lanklaas op die forum, ek hoop maar daar is iemand anders wat meer weet van die scope's. ek sien hulle lyk vir my die selle as die mtc viper scope's.
Ek jag miskien te veel, maar dit is nogsteeds nie genoeg nie!
User avatar
James Wilson
Hero Member
Hero Member
Posts: 4600
Joined: Wed Oct 20, 2010 10:38 am

Re: Optisan scope's

Post by James Wilson »

wat weet jy van hulle, ek het aanvanklik verstaan mtc scope's is windbuks scope's?
Ek jag miskien te veel, maar dit is nogsteeds nie genoeg nie!
User avatar
James Wilson
Hero Member
Hero Member
Posts: 4600
Joined: Wed Oct 20, 2010 10:38 am

Re: Optisan scope's

Post by James Wilson »

Ludwig, hierdie scope's met daai zoom het natuurlik pralaks verstellings, hoe affekteer dit jou in die nag?  ek het n gesweer ek koop nooit weer n scope met n paralaks vir my nagskiet nie. maar as hierdie scope werk vir nagskiet is dit n beter opsie vir alles wat hy bied teen die prys waarvoor hy beskikbaar is, as iets soos n 8x50 scope wat duurder is.
Ek jag miskien te veel, maar dit is nogsteeds nie genoeg nie!
User avatar
James Wilson
Hero Member
Hero Member
Posts: 4600
Joined: Wed Oct 20, 2010 10:38 am

Re: Optisan scope's

Post by James Wilson »

ek hou ook van 30mm tube, dit lyk sommer na besigheid. ek ken die storie waarvan jy praat oor vaste paralaks, dit lyk my dit verskil van fabrikaat. so n mens kan maar net vir mtc vra wat is hulle paralaks afstand.  weet jy wat is hulle waarborge?
Last edited by James Wilson on Tue Feb 15, 2011 11:15 am, edited 1 time in total.
Ek jag miskien te veel, maar dit is nogsteeds nie genoeg nie!
User avatar
James Wilson
Hero Member
Hero Member
Posts: 4600
Joined: Wed Oct 20, 2010 10:38 am

Re: Optisan scope's

Post by James Wilson »

dankie Ludwig, ek het ook in die SA Jagter op die volgende link afgekom. ek moet se die scope's beindruk teen daai prys
http://www.mtcoptics.co.za/MTCmodelT.htm
Ek jag miskien te veel, maar dit is nogsteeds nie genoeg nie!
User avatar
jimkat
Newbie
Newbie
Posts: 22
Joined: Fri Jul 15, 2011 1:19 pm

Re: Optisan scope's

Post by jimkat »

Nee manne
Soos op my post vanmiddag , het ek net probleme.
.22 brno. 223 tikka. 243 howa varminter. 7x64 brno 308 musgrave
User avatar
BLOK
Hero Member
Hero Member
Posts: 5982
Joined: Fri Oct 02, 2009 1:26 pm

Re: Optisan scope's

Post by BLOK »

Wat kos die scopes, sien nie pryse op hulle site nie. Soek iets met n redelike vergroting vir die 204Ruger om mee meerkatte te skiet op redelike afstande.

Lyk of die scope lekker vir dit sal werk.
"n Jakkals verloor nie slaap nie, oor die opienie van n skaap nie"

204Ruger - Ticking off the Big 5, one at a time
"SPEED KILLS"
User avatar
James Wilson
Hero Member
Hero Member
Posts: 4600
Joined: Wed Oct 20, 2010 10:38 am

Re: Optisan scope's

Post by James Wilson »

Blok, die Viper Lite ek dink dis n 4-16x 50 kos so R3800(25mm). die Viper 4-16x50ir is so R4200( 30mm tube) albei kom met hul scope mounts. ek het nie van die mounts gehou nie en vir my Lynx staal mounts bestel R420.  in my geval is ek baie tevrede.
Ek jag miskien te veel, maar dit is nogsteeds nie genoeg nie!
User avatar
LUAN
Hero Member
Hero Member
Posts: 3127
Joined: Wed Dec 07, 2011 10:57 am

Re: Optisan scope's

Post by LUAN »

Om terug te kom na die paralax verstelling ouens. Daardie scopes met n groot vergroting gaan uit fokus wees vir die kort afstande. Stel jou voor daar spring iets op hier naby jou? Nou moet jy eers die scope in fokus probeer kry om n helder prentjie te kry. Nee wat vir jag is fixed paralax reg, teiken skiet en lang afstand jag kan jy daardie scopes try met al die bells and whistles. Dis maar hoe ek dit sien. 
User avatar
James Wilson
Hero Member
Hero Member
Posts: 4600
Joined: Wed Oct 20, 2010 10:38 am

Re: Optisan scope's

Post by James Wilson »

#303#: die sleutelwoord hier is infintity verstelling.
Ek jag miskien te veel, maar dit is nogsteeds nie genoeg nie!
User avatar
LUAN
Hero Member
Hero Member
Posts: 3127
Joined: Wed Dec 07, 2011 10:57 am

Re: Optisan scope's

Post by LUAN »

As jy hom draai tot op infinity is dit vir die lang skote maar hy sal uit fokus wees op die kort afstande om so tipe scope te kan benut op die kort skote moet jy hom maar afdraai na 6x vergroting of so en die paralax op 50m. Dis hoekom ek reken n Bushnell 2.5-16 lekke gaan werk. Of is daar iets wat ek nou verkeerd verstaan? 
User avatar
James Wilson
Hero Member
Hero Member
Posts: 4600
Joined: Wed Oct 20, 2010 10:38 am

Re: Optisan scope's

Post by James Wilson »

[img width=560 height=420]http://i775.photobucket.com/albums/yy34 ... 2449-1.jpg[/img]

13 cm!!

[img width=560 height=419]http://i775.photobucket.com/albums/yy34 ... C01609.jpg[/img]

altwee verskillende afstande. die nuwe tegnologie is hier om te bly.
Last edited by James Wilson on Mon Feb 20, 2012 9:12 pm, edited 1 time in total.
Ek jag miskien te veel, maar dit is nogsteeds nie genoeg nie!
User avatar
Geno
Administrator
Administrator
Posts: 13662
Joined: Tue Apr 20, 2010 3:05 pm

Re: Optisan scope's

Post by Geno »

*303* wrote: Om terug te kom na die paralax verstelling ouens. Daardie scopes met n groot vergroting gaan uit fokus wees vir die kort afstande. Stel jou voor daar spring iets op hier naby jou? Nou moet jy eers die scope in fokus probeer kry om n helder prentjie te kry. Nee wat vir jag is fixed paralax reg, teiken skiet en lang afstand jag kan jy daardie scopes try met al die bells and whistles. Dis maar hoe ek dit sien. 
Nope, my MTC Taipan 6-24x56 se paralax is permanent op 150m gestel in die nag. Naaste skoot= 45m. Verste skoot=365m. Albei op 12x vergroting op jakkalse. Niks moeilikheid nie.

Groete,
Eugene
Goed, beter, 6millimeter!
User avatar
James Wilson
Hero Member
Hero Member
Posts: 4600
Joined: Wed Oct 20, 2010 10:38 am

Re: Optisan scope's

Post by James Wilson »

en so loop hy!


nag ou grote
Ek jag miskien te veel, maar dit is nogsteeds nie genoeg nie!
User avatar
LUAN
Hero Member
Hero Member
Posts: 3127
Joined: Wed Dec 07, 2011 10:57 am

Re: Optisan scope's

Post by LUAN »

12 vergroting gaan moeilik wees om op jou teiken te bly op 45m as hy beweeg of hoe?
User avatar
Geno
Administrator
Administrator
Posts: 13662
Joined: Tue Apr 20, 2010 3:05 pm

Re: Optisan scope's

Post by Geno »

Ek skiet met altwee oge oop, en sukkel gladnie om op teiken te bly nie. Die 45m skoot was herhaal 5minute na die eerste een. twee jakkalse langs mekaar doodgeskiet.
Hoeka nou vrydag-nag gebeur op 'n wildsplaas tussen Brits en Thabazimbi.
Goed, beter, 6millimeter!
User avatar
Vleder
Jr. Member
Jr. Member
Posts: 95
Joined: Thu Aug 18, 2011 11:11 am

Re: Optisan scope's

Post by Vleder »

Ek het 'n MTC Viper 10x44 op my 303 Lee Enfield (modified met nuwe stock, sneller ens), skiet baie lekker en geen probleme nie.
There is no theory of evolution. Just a list of animals Chuck Norris has allowed to live.
Post Reply