My eerste gestreepde donkie en kringgat
- Vlakvark Soldaat
- Hero Member

- Posts: 1703
- Joined: Thu Jun 13, 2013 7:04 am
My eerste gestreepde donkie en kringgat
Ek het die naweek van 2-5 Julie bietjie gaan jag. Donderdag oggend vroeg uit Jhb vertrek, so 9:00 op die plaas gestop, uitgepak, ontspan en by 12:00 gaan papier skiet om te verseker dat die gunne nog raak skiet...
So 30min in die veld gestap, en toe bederf die jag gode my met hierdie pragtige zebra hings (en glo my, ek bid al vir die zebra vandat ons die trip geboek het). Ek was ook bevoorreg om die volgende dag my eerste waterbok te skiet. Ek het 2 nuwe spesies op my lys gesit met die naweek se jag.
Vir die zebra het ek my 375 met 300gr hornady interlock gebruik (nooit weer nie), en die waterbok het geval met my 30-Suk6 en 180gr Peregrine Bushmaster.
Zebra het 174kg uitgeslag en die waterbok koei 100.3kg.
Aangesien ek belowe het om nooit weer die plaas te besoek nie, weens verskeie gegronde redes, gaan ek nie die plaas se naam hier noem nie. Maar dit was in Dendron/Vivo omgewing, in die Limpopo provinsie.

You do not have the required permissions to view the files attached to this post.
Louis
2x BRNO Mod2 .22
BSA .303
Steyr Mannlicher .308
Beretta 9mm
CZ 100 9mm
Lanber 12ga
Ruger M77 .243
Ruger M77 VT 6.5 CM
Ruger M77 7mm-08
Ruger M77 .30-Suk6
Ruger No.1 .375 H&H
Ruger .44 Mag Red Hawk
2x BRNO Mod2 .22
BSA .303
Steyr Mannlicher .308
Beretta 9mm
CZ 100 9mm
Lanber 12ga
Ruger M77 .243
Ruger M77 VT 6.5 CM
Ruger M77 7mm-08
Ruger M77 .30-Suk6
Ruger No.1 .375 H&H
Ruger .44 Mag Red Hawk
-
J le Roux
- Hero Member

- Posts: 1117
- Joined: Tue May 20, 2014 8:10 am
Re: My eerste gestreepde donkie en kringgat
Baie Geluk! Jammer dat dit klink of daar 'n paar dinge skeef geloop het.
Vertel wat fout gegaan het met die interlocks.
Vertel wat fout gegaan het met die interlocks.
Vat genoeg skietgoed veld toe, daar's nie winkels nie.
JG Landmann .22LR, Howa 30-06, M98 DWM .375H&H deur Ossie Penzhorn, 7x57 Oberndorf AN Mauser, Musgrave Mod 80 30-06.
JG Landmann .22LR, Howa 30-06, M98 DWM .375H&H deur Ossie Penzhorn, 7x57 Oberndorf AN Mauser, Musgrave Mod 80 30-06.
- Vlakvark Soldaat
- Hero Member

- Posts: 1703
- Joined: Thu Jun 13, 2013 7:04 am
Re: My eerste gestreepde donkie en kringgat
Dankie. Ja wat, die boer was n baie onaangename persoonlikheid...
Ek het al voorheen Interlock op 30-Suk6 geskiet en was baie happy met die resultate, maar op die 375 met 300gr, was die skade baie erg vir iets wat nie eers been getref het nie. Die lood het ook opgebreek, maar die res van die herwinbare koeël het relatief okay gemushroom. Patroon is glad nie deur nie, let wel, die zebra was onsettend vet en perd fris (no pun intended hahaha).
Ek het al voorheen Interlock op 30-Suk6 geskiet en was baie happy met die resultate, maar op die 375 met 300gr, was die skade baie erg vir iets wat nie eers been getref het nie. Die lood het ook opgebreek, maar die res van die herwinbare koeël het relatief okay gemushroom. Patroon is glad nie deur nie, let wel, die zebra was onsettend vet en perd fris (no pun intended hahaha).
Louis
2x BRNO Mod2 .22
BSA .303
Steyr Mannlicher .308
Beretta 9mm
CZ 100 9mm
Lanber 12ga
Ruger M77 .243
Ruger M77 VT 6.5 CM
Ruger M77 7mm-08
Ruger M77 .30-Suk6
Ruger No.1 .375 H&H
Ruger .44 Mag Red Hawk
2x BRNO Mod2 .22
BSA .303
Steyr Mannlicher .308
Beretta 9mm
CZ 100 9mm
Lanber 12ga
Ruger M77 .243
Ruger M77 VT 6.5 CM
Ruger M77 7mm-08
Ruger M77 .30-Suk6
Ruger No.1 .375 H&H
Ruger .44 Mag Red Hawk
- Ashley
- Hero Member

- Posts: 1046
- Joined: Thu Feb 05, 2015 3:40 pm
Re: My eerste gestreepde donkie en kringgat
Mooi geskiet man, geluk.
Ek beplan ook om Interlocks te gebruik volgende maand in 7x57, maar op lig tot medium wild...en stadig. So eks maar greetig om te luister as die ouens van Interlocks praat
Gee jy om as ek vra wat jou vps snelheid met daai punt was?Vlakvark Soldaat wrote:op die 375 met 300gr, was die skade baie erg vir iets wat nie eers been getref het nie. Die lood het ook opgebreek, maar die res van die herwinbare koeël het relatief okay gemushroom.
Ek beplan ook om Interlocks te gebruik volgende maand in 7x57, maar op lig tot medium wild...en stadig. So eks maar greetig om te luister as die ouens van Interlocks praat
Groete
Howa 30-06
Musgrave 7x57
Mossberg 12br
CZ 9mmP
Howa 30-06
Musgrave 7x57
Mossberg 12br
CZ 9mmP
-
Jean Marais
- Hero Member

- Posts: 2687
- Joined: Tue Feb 28, 2012 3:35 pm
Re: My eerste gestreepde donkie en kringgat
Ek het ook interlock, 220gr nogal, op my 308 Norma gebruik, 1 keer. Was ook die laaste keer. Ek sweer daai koël bars, al tref dit net water. Vir die prys wat wild deesdae kos is daar beslis beter koeëls beskikbaar. Gebruik hulle.
Kolskoot groete!!
Jean Marais (Centurion)
(“Logic will get you from A to B. Imagination will take you everywhere.” - Albert Einstein)
Jean Marais (Centurion)
(“Logic will get you from A to B. Imagination will take you everywhere.” - Albert Einstein)
- Vlakvark Soldaat
- Hero Member

- Posts: 1703
- Joined: Thu Jun 13, 2013 7:04 am
Re: My eerste gestreepde donkie en kringgat
Ashley, ek praat onder korreksie maar hy hardloop so net onder die 2500ft/s. Kyk, ek was nooit n aanhanger van lood punte oor die algemeen nie, in enige fabrikaat. Maar lyk my ek gaan oor gaan na peregrine met die 375 sodra my huidiges klaar uitgeskiet is...
Louis
2x BRNO Mod2 .22
BSA .303
Steyr Mannlicher .308
Beretta 9mm
CZ 100 9mm
Lanber 12ga
Ruger M77 .243
Ruger M77 VT 6.5 CM
Ruger M77 7mm-08
Ruger M77 .30-Suk6
Ruger No.1 .375 H&H
Ruger .44 Mag Red Hawk
2x BRNO Mod2 .22
BSA .303
Steyr Mannlicher .308
Beretta 9mm
CZ 100 9mm
Lanber 12ga
Ruger M77 .243
Ruger M77 VT 6.5 CM
Ruger M77 7mm-08
Ruger M77 .30-Suk6
Ruger No.1 .375 H&H
Ruger .44 Mag Red Hawk
- VdWalt
- Hero Member

- Posts: 3412
- Joined: Thu Oct 13, 2011 12:52 pm
Re: My eerste gestreepde donkie en kringgat
Baie geluk!
- OupaZA
- Hero Member

- Posts: 588
- Joined: Mon May 19, 2014 11:29 am
Re: My eerste gestreepde donkie en kringgat
458 Lott Heym Express Rifle
308 Tikka T3 Hunter
223Ai T3 Super Varmint
.22 LR Wins
Hoyt Element 80#
308 Tikka T3 Hunter
223Ai T3 Super Varmint
.22 LR Wins
Hoyt Element 80#
- alecjohnson
- Hero Member

- Posts: 2656
- Joined: Tue Mar 05, 2013 10:01 pm
Re: My eerste gestreepde donkie en kringgat
Baie mooi!
Hoe het dit met die gekoopte 300 pmp gegaan?
Hoe het dit met die gekoopte 300 pmp gegaan?
-
Mellies
- Hero Member

- Posts: 1996
- Joined: Sun Jan 18, 2015 5:32 pm
Re: My eerste gestreepde donkie en kringgat
Mooi man!
Ek kort ook nog daai twee.
Met n vleisie...
Ek kort ook nog daai twee.
Met n vleisie...
- Vlakvark Soldaat
- Hero Member

- Posts: 1703
- Joined: Thu Jun 13, 2013 7:04 am
Re: My eerste gestreepde donkie en kringgat
Alec, darem met so 4 skote en ons almal se hulp het hy die papierbok mooi getref, en die volgende oggend na n harde gesoek na n rooibok ram, toe skiet hy ook sommer maar n zebra hahaha. Perfekte long skoot, toe soek hul vir meer as n uur...die pmp het die bok doodgemaak met loodvergiftiging.
Louis
2x BRNO Mod2 .22
BSA .303
Steyr Mannlicher .308
Beretta 9mm
CZ 100 9mm
Lanber 12ga
Ruger M77 .243
Ruger M77 VT 6.5 CM
Ruger M77 7mm-08
Ruger M77 .30-Suk6
Ruger No.1 .375 H&H
Ruger .44 Mag Red Hawk
2x BRNO Mod2 .22
BSA .303
Steyr Mannlicher .308
Beretta 9mm
CZ 100 9mm
Lanber 12ga
Ruger M77 .243
Ruger M77 VT 6.5 CM
Ruger M77 7mm-08
Ruger M77 .30-Suk6
Ruger No.1 .375 H&H
Ruger .44 Mag Red Hawk
- Hornet
- Newbie

- Posts: 38
- Joined: Mon Feb 24, 2014 1:01 pm
Re: My eerste gestreepde donkie en kringgat
Ek skiet al vir jare net Interlocks 150gr met my 30-06. Hys getroud met daai punt en bitter akkuraat. Daarom krap ek nie rond nie. Ek skiet net Kop en Nekskote (nie om ek wintie is, maar skiet nie verder as 150 - 180 meter) en dan is daar geen fout nie, maar stem met die skade wat dit maak. Skootplasing is baie belangrik met die Interlocks. Selfs met die 130 gr Interlocks op .270 is dit NAG as jy been vang. Weens die beskikbaarheid van Hornady het ek oorgeskakel na Peregrine vir die .270, maar 30-06 moet maar wag vir die "Vooraad wat oppad is".Jean Marais wrote:Ek het ook interlock, 220gr nogal, op my 308 Norma gebruik, 1 keer. Was ook die laaste keer. Ek sweer daai koël bars, al tref dit net water. Vir die prys wat wild deesdae kos is daar beslis beter koeëls beskikbaar. Gebruik hulle.
.22 Brno; .22 Hornet Walther; .270 Hasqvarna; 30 06 Musgrave(Lyttleton); 12Br Baikal
"Failing to prepare, is Preparing to fail"
"Failing to prepare, is Preparing to fail"
-
NicoO
- Sr. Member

- Posts: 289
- Joined: Sat Jul 19, 2014 5:59 pm
Re: My eerste gestreepde donkie en kringgat
Baie geluk! Mooi perdjie!
_____________________________________________
.22 Cz455
250 Sav Ruger M77
6XC Sauer
6.5 CM Tikka
7x64 Bren Musgrave
308 Krico
300 WM Mauser
375 Custom
416 Rigby
Musgrave AR-15 223
9mm Glock
.22 Cz455
250 Sav Ruger M77
6XC Sauer
6.5 CM Tikka
7x64 Bren Musgrave
308 Krico
300 WM Mauser
375 Custom
416 Rigby
Musgrave AR-15 223
9mm Glock
-
honda2
- Full Member

- Posts: 194
- Joined: Wed Sep 23, 2015 2:16 pm
Re: My eerste gestreepde donkie en kringgat
Dis n baie mooi Zebra daai! Geluk!
- Ben Remington
- Hero Member

- Posts: 589
- Joined: Tue Mar 03, 2015 2:26 pm
Re: My eerste gestreepde donkie en kringgat
Stewige zebra
- Vlakvark Soldaat
- Hero Member

- Posts: 1703
- Joined: Thu Jun 13, 2013 7:04 am
Re: My eerste gestreepde donkie en kringgat
Ja nee dankie, daai 375 was die regte antibiotika vir daai hings, maar nooit weer interlock op daai kaliber nie. Dalk is ek net volstruis (strooi), penetrasie was uiters swak.
Louis
2x BRNO Mod2 .22
BSA .303
Steyr Mannlicher .308
Beretta 9mm
CZ 100 9mm
Lanber 12ga
Ruger M77 .243
Ruger M77 VT 6.5 CM
Ruger M77 7mm-08
Ruger M77 .30-Suk6
Ruger No.1 .375 H&H
Ruger .44 Mag Red Hawk
2x BRNO Mod2 .22
BSA .303
Steyr Mannlicher .308
Beretta 9mm
CZ 100 9mm
Lanber 12ga
Ruger M77 .243
Ruger M77 VT 6.5 CM
Ruger M77 7mm-08
Ruger M77 .30-Suk6
Ruger No.1 .375 H&H
Ruger .44 Mag Red Hawk
- Dries Skiet
- Hero Member

- Posts: 1097
- Joined: Mon Oct 01, 2012 10:01 am
Re: My eerste gestreepde donkie en kringgat
Geluk man, baie mooi Zebra daai. Laai eerder rhino of selfs claw punte, alby is trots RSA.
Dries van Lingen.
Genoeg gewere, maar ek soek nog.
Genoeg gewere, maar ek soek nog.
- Askari
- Hero Member

- Posts: 728
- Joined: Wed Sep 04, 2013 9:56 am
Re: My eerste gestreepde donkie en kringgat
Ek het so jaar of twee gelede 'n springbok net vir die aardigheid geskiet met my "stock standard" 303. Die skoot was so 80m en die 174gr Interlock (ongeveer 2400 ft/s) het soveel skade gemaak dat ek dwarsdeur die bok kon sien. Nooit weer nie!
Gooi lood!!!!
-
dehacked
- Hero Member

- Posts: 790
- Joined: Mon Jan 20, 2014 10:04 am
Re: My eerste gestreepde donkie en kringgat
Ek het die selfde laas jaar gedoen...Askari wrote:Ek het so jaar of twee gelede 'n springbok net vir die aardigheid geskiet met my "stock standard" 303. Die skoot was so 80m en die 174gr Interlock (ongeveer 2400 ft/s) het soveel skade gemaak dat ek dwarsdeur die bok kon sien. Nooit weer nie!
Rem 700 .270 Win
LE No4 Mk1/2 .303
CZ 527 .223 Rem
Star 9mm P
LE No4 Mk1/2 .303
CZ 527 .223 Rem
Star 9mm P
- Vlakvark Soldaat
- Hero Member

- Posts: 1703
- Joined: Thu Jun 13, 2013 7:04 am
Re: My eerste gestreepde donkie en kringgat
Ek beplan so vark ding met my 303 vir die jaar...
Louis
2x BRNO Mod2 .22
BSA .303
Steyr Mannlicher .308
Beretta 9mm
CZ 100 9mm
Lanber 12ga
Ruger M77 .243
Ruger M77 VT 6.5 CM
Ruger M77 7mm-08
Ruger M77 .30-Suk6
Ruger No.1 .375 H&H
Ruger .44 Mag Red Hawk
2x BRNO Mod2 .22
BSA .303
Steyr Mannlicher .308
Beretta 9mm
CZ 100 9mm
Lanber 12ga
Ruger M77 .243
Ruger M77 VT 6.5 CM
Ruger M77 7mm-08
Ruger M77 .30-Suk6
Ruger No.1 .375 H&H
Ruger .44 Mag Red Hawk
- FHM
- Hero Member

- Posts: 3887
- Joined: Tue Mar 20, 2012 2:58 pm
Re: My eerste gestreepde donkie en kringgat
Baie geluk VS, daai streepdonkie hings lyk besonders mooi! 
Francois
.22 Rem mod 597
6.5 Cr WBY VMC
.45 Beretta PX4 Storm SD
.22 Rem mod 597
6.5 Cr WBY VMC
.45 Beretta PX4 Storm SD