More julle
Het enige iemand ondervinding met die scope,sal hy voldoende wees vir die nag?
Oorweeg hom vir die .243.
Enige informasie sal waardeer word.
NIKON MONARCH 3 RIFLE SCOPE 6-24X50SF W/BDC
- sako 30-06
- Hero Member

- Posts: 1987
- Joined: Mon Mar 19, 2012 2:45 pm
- Capt. Yoda
- Hero Member

- Posts: 13641
- Joined: Thu Apr 11, 2013 12:35 pm
Re: NIKON MONARCH 3 RIFLE SCOPE 6-24X50SF W/BDC
Kyk maar net die paar wat ek al gesien het raak taamlik melkerig by 20x en op maar vir nag skiet sal jy seker nie baie meer as 12x gebruik nie
A child of five would understand this. Send someone to fetch a child of five.
- Boesman10
- Hero Member

- Posts: 946
- Joined: Thu Aug 21, 2014 9:17 am
Re: NIKON MONARCH 3 RIFLE SCOPE 6-24X50SF W/BDC
Ek het hierdie scope op my .300 WM en is baie gelukkig met hom. Die BDC sirkels is fantasties om mee te skiet. Soos gese is jou vergroting bo 20 nie so fantasties nie maar al skiet ek in die Karoo op 500 meter dan skiet ek maksimum op 16 vergroting.
Ek beplan nou 'n opgradering na nog 'n Burris Eliminator so as jy belangstel in so 'n 2de handse scope kan ons miskien gesels. Vir nagjag dink ek dit is 'n great opsie maar hoor maar eers wat anders te se het.

“The Darkest Things about Africa has always been our Ignorance of it” – George Kimble
- sako 30-06
- Hero Member

- Posts: 1987
- Joined: Mon Mar 19, 2012 2:45 pm
Re: NIKON MONARCH 3 RIFLE SCOPE 6-24X50SF W/BDC
Dankie Boesman, maar ek sal dan eerder kyk of ek die Burris Fullfield II in die hande kan kry.Boesman10 wrote:Ek het hierdie scope op my .300 WM en is baie gelukkig met hom. Die BDC sirkels is fantasties om mee te skiet. Soos gese is jou vergroting bo 20 nie so fantasties nie maar al skiet ek in die Karoo op 500 meter dan skiet ek maksimum op 16 vergroting.
Ek beplan nou 'n opgradering na nog 'n Burris Eliminator so as jy belangstel in so 'n 2de handse scope kan ons miskien gesels. Vir nagjag dink ek dit is 'n great opsie maar hoor maar eers wat anders te se het.
Die 6.5-20x50 sal ideal wees.
Dankie vir die offer.
-
ArnoRoux
- Jr. Member

- Posts: 70
- Joined: Wed Jun 24, 2015 1:11 pm
Re: NIKON MONARCH 3 RIFLE SCOPE 6-24X50SF W/BDC
Boesman. Laat weet my asb wat jy wil hê vir daai Nikon Scope. Ek stel balang
- Hein M.
- Hero Member

- Posts: 3887
- Joined: Wed Mar 25, 2009 3:52 pm
Re: NIKON MONARCH 3 RIFLE SCOPE 6-24X50SF W/BDC
My broer het een op sy 243 en hy is heel tevrede. Jy moet ook onthou dat jy nie in die nag op groot vergrotings skiet nie. Weet ook nie of 'n Burris se waarborg dieselfde as die Nikon sal wees nie.
- Ashley
- Hero Member

- Posts: 1046
- Joined: Thu Feb 05, 2015 3:40 pm
Re: NIKON MONARCH 3 RIFLE SCOPE 6-24X50SF W/BDC
Middag Sako
Ek het die Monarch 3 op beide my 30.06 & 7x57, met die BDC reticle.
4-12 & 4-16 onderskeidelik, maar het geen probleme met hulle nie...en soos vroeer gesê, daai BDC werk soos n bom.
Geen ondervinding met hulle in die nag nie, maar baie goeie scopes.

Groete
Howa 30-06
Musgrave 7x57
Mossberg 12br
CZ 9mmP
Howa 30-06
Musgrave 7x57
Mossberg 12br
CZ 9mmP
- sako 30-06
- Hero Member

- Posts: 1987
- Joined: Mon Mar 19, 2012 2:45 pm
Re: NIKON MONARCH 3 RIFLE SCOPE 6-24X50SF W/BDC
Dis so lekker om n geweer te koop maar altyd so moeilik om n scope te koop.Ashley wrote:Middag Sako
Ek het die Monarch 3 op beide my 30.06 & 7x57, met die BDC reticle.
4-12 & 4-16 onderskeidelik, maar het geen probleme met hulle nie...en soos vroeer gesê, daai BDC werk soos n bom.
Geen ondervinding met hulle in die nag nie, maar baie goeie scopes.
Nooit n maklike besluit nie.