55 Grein 243 punte herlaai

Post Reply
User avatar
Vaalboer
Full Member
Full Member
Posts: 168
Joined: Thu Jan 20, 2011 3:53 pm

55 Grein 243 punte herlaai

Post by Vaalboer »

Menere - het 'n pakkie 55 grein Nosler Balistic Tips gekoop - omdat hulle so mooi is maar ook om bietjie te probeer in my Ruger 26duim 1 in 8 twist 243.

Het julle ervaring met die ligte puntjies? Hoe maak hulle en wat laai julle? Sal natuurlik met oorleg konsidireer...

Groete
Happiness is... a warm gun!
JOHANNIC
Hero Member
Hero Member
Posts: 725
Joined: Tue Feb 16, 2010 6:25 pm

Re: 55 Grein 243 punte herlaai

Post by JOHANNIC »

Vaalboer
Eerstens is jy seker dis 1/8 my ruger vt 26 is n 1/9
Ek skiet net 55gr nosler met die pers puntjie
Ek laai S321 43,2gr gee my 4090-4150vps die batches kruit verskil maar gereeld!!!
Begin by 41gr dit behoort jou op 3800vps te begin hulle is dodelik akkuraat my beste is 5skoot groep 8.11mm
Ek is al oor die 2000 skote en het Saterdag met PMP se kompitiesie n 14.88mm geskiet "met gekoopte"ammo
So ver is die loop nog reg vir hoe lank is n ope vraag :'(

Groete johan

Oja geen d-nuts met die 55gr en my doppe rek ook nie
Last edited by JOHANNIC on Mon Jan 31, 2011 4:04 pm, edited 1 time in total.
Biebers
Need for speed >:D
User avatar
Vaalboer
Full Member
Full Member
Posts: 168
Joined: Thu Jan 20, 2011 3:53 pm

Re: 55 Grein 243 punte herlaai

Post by Vaalboer »

Hi

Ja - jy is reg - dit is 1 in 9 twist.

Dis dieselle Ruger VT soos jy daar het! sal probeer - Dankie!

Weet nie of ek daai 5 groep van 8.11 sal kan beat nie!

Het jy 'n KD op?
Happiness is... a warm gun!
User avatar
Vaalboer
Full Member
Full Member
Posts: 168
Joined: Thu Jan 20, 2011 3:53 pm

Re: 55 Grein 243 punte herlaai

Post by Vaalboer »

Hoe lank is jou gelaaide patroontjie?
Happiness is... a warm gun!
JOHANNIC
Hero Member
Hero Member
Posts: 725
Joined: Tue Feb 16, 2010 6:25 pm

Re: 55 Grein 243 punte herlaai

Post by JOHANNIC »

Sorry man dis 67mm
Nee ek het nie n KD op nie,die ding skiet so vinnig die bokke hoor nooit die "kaboom" nie ;D
Jy gaan redelik maklik onder n halfduim groep ;)

Plesier skree as ek kan help
Biebers
Need for speed >:D
JOHANNIC
Hero Member
Hero Member
Posts: 725
Joined: Tue Feb 16, 2010 6:25 pm

Re: 55 Grein 243 punte herlaai

Post by JOHANNIC »

5 SKOOT Groepe met 55gr noslers
You do not have the required permissions to view the files attached to this post.
Biebers
Need for speed >:D
User avatar
JPS
Hero Member
Hero Member
Posts: 3652
Joined: Tue Jun 23, 2009 10:31 pm

Re: 55 Grein 243 punte herlaai

Post by JPS »

Ek raak al hoe meer oorreed om 'n .243 kie aan te skaf ;)
Gerrit Visser
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 335
Joined: Sun Oct 10, 2010 4:47 pm

Re: 55 Grein 243 punte herlaai

Post by Gerrit Visser »

Ek is nie 'n prof jak jagter nie, maar het al gesien wat Johan met die 55gr Nosler BT doen. As ek jakkals moet jag vir oorlewing sal die Nosler 55gr BT my keuse wees. Weet nog net nie in watter dop nie. Wonder net wat sal die 6mmBr hom druk. By ges? die dop moet die 55gr 4000 f/s gooi.
Stefan764
Hero Member
Hero Member
Posts: 3616
Joined: Wed Oct 06, 2010 11:55 am

Re: 55 Grein 243 punte herlaai

Post by Stefan764 »

Moerlandspanvantonnerfontein....

Johan dai is n ongeskikte groep...  :o
.22 LR - Oberndorf Mauser
.22 LR - Browning
6XC - Savage VLP
6,5x284 Norma - Nosler M48
7x64 Brenn -Tikka M695
.375 Ruger - Ruger Alaskan
.500 NE - Verney-Carron
12ga - Mossberg
9mm Parabellum Glock 43
.357 Mag - Astra
.44 Mag - Taurus
User avatar
Christo
Hero Member
Hero Member
Posts: 3312
Joined: Fri Feb 06, 2009 10:04 pm

Re: 55 Grein 243 punte herlaai

Post by Christo »

JOHANNIC wrote: 5 SKOOT Groepe met 55gr noslers
Kry dit nie eens reg met papier pons nie. Mooi Johan
Het ek maar net alles geweet. Jakkalse is slimmer as ons, ons maak hulle superslim.
JOHANNIC
Hero Member
Hero Member
Posts: 725
Joined: Tue Feb 16, 2010 6:25 pm

Re: 55 Grein 243 punte herlaai

Post by JOHANNIC »

Dankie Christo
Sal jou darem seker Saterdag sien met die Matroosberg veldskiet
Groete johan
Biebers
Need for speed >:D
User avatar
Christo
Hero Member
Hero Member
Posts: 3312
Joined: Fri Feb 06, 2009 10:04 pm

Re: 55 Grein 243 punte herlaai

Post by Christo »

JOHANNIC wrote: Dankie Christo
Sal jou darem seker Saterdag sien met die Matroosberg veldskiet
Groete johan
Net as Nicholas Yale teen Donderdag vir my Koe?l punte aflewer. Ek gaan more met my laastes so paar skote skiet en hoop NY lewer betyds af.
Het ek maar net alles geweet. Jakkalse is slimmer as ons, ons maak hulle superslim.
JOHANNIC
Hero Member
Hero Member
Posts: 725
Joined: Tue Feb 16, 2010 6:25 pm

Re: 55 Grein 243 punte herlaai

Post by JOHANNIC »

Ek sal ook somer kyk of ek vir jou kan opspoor ek het gehoop jy het al n klomp gekry.... ;D ek het darem so een kaart wat ek kan skiet om te kry sal jou laat weet. ;)
Biebers
Need for speed >:D
Stefan764
Hero Member
Hero Member
Posts: 3616
Joined: Wed Oct 06, 2010 11:55 am

Re: 55 Grein 243 punte herlaai

Post by Stefan764 »

Christo wrote: ..... Donderdag vir my Koe?l punte aflewer. .....
Christo

Op watter koeels sit jy dan hierdie punte?   :angel:

Stef
.22 LR - Oberndorf Mauser
.22 LR - Browning
6XC - Savage VLP
6,5x284 Norma - Nosler M48
7x64 Brenn -Tikka M695
.375 Ruger - Ruger Alaskan
.500 NE - Verney-Carron
12ga - Mossberg
9mm Parabellum Glock 43
.357 Mag - Astra
.44 Mag - Taurus
User avatar
Christo
Hero Member
Hero Member
Posts: 3312
Joined: Fri Feb 06, 2009 10:04 pm

Re: 55 Grein 243 punte herlaai

Post by Christo »

http://www.yr.no/place/South_Africa/Wes ... ekend.html

Johannic, lees bietjie hier.

Daai punte se spoed gaan verseker geaffekteer word met soveel water in die lug. My geweer hou nie van nat word nie.
Het ek maar net alles geweet. Jakkalse is slimmer as ons, ons maak hulle superslim.
User avatar
Christo
Hero Member
Hero Member
Posts: 3312
Joined: Fri Feb 06, 2009 10:04 pm

Re: 55 Grein 243 punte herlaai

Post by Christo »

Stefan764 wrote:
Christo wrote: ..... Donderdag vir my Koe?l punte aflewer. .....
Christo

Op watter koeels sit jy dan hierdie punte?   :angel:

Stef
Ja ja, ek sit Gerhard op jou boetman. Probeel ook Afr. korrek te wees  ???
Het ek maar net alles geweet. Jakkalse is slimmer as ons, ons maak hulle superslim.
JOHANNIC
Hero Member
Hero Member
Posts: 725
Joined: Tue Feb 16, 2010 6:25 pm

Re: 55 Grein 243 punte herlaai

Post by JOHANNIC »

Stefan ;D ;D ;D ;D ;D ;D

Christo dit lyk nie goed nie...........hoop maar die manne het ook stainles lope en alweather kolwe ;D
Biebers
Need for speed >:D
Stefan764
Hero Member
Hero Member
Posts: 3616
Joined: Wed Oct 06, 2010 11:55 am

Re: 55 Grein 243 punte herlaai

Post by Stefan764 »

Hehehehe... Skies ou Christo, mar ek kon dai een nie weerstaan nie...  ;D

Sag slaap
Stef
.22 LR - Oberndorf Mauser
.22 LR - Browning
6XC - Savage VLP
6,5x284 Norma - Nosler M48
7x64 Brenn -Tikka M695
.375 Ruger - Ruger Alaskan
.500 NE - Verney-Carron
12ga - Mossberg
9mm Parabellum Glock 43
.357 Mag - Astra
.44 Mag - Taurus
fanie17
Hero Member
Hero Member
Posts: 513
Joined: Tue Nov 09, 2010 9:15 am

Re: 55 Grein 243 punte herlaai

Post by fanie17 »

Hercules het so n paar jaar gelede n baie mooi artikel oor die 243 in Jatersvereniging se tydskrif geskryf, sal soek en plaas
.22bruno 223sako 243sako 22-250sako 270sako 308sako 308rsa 30-06sako 30-06bulbarel 300winmag dubbelbrug mauser 375 pre 64 .22mag zastava 12boor 357 38spes 9mmpara   25-06truvelo
Post Reply