AR/semi-auto lisensie
- Ashley
- Hero Member

- Posts: 1046
- Joined: Thu Feb 05, 2015 3:40 pm
AR/semi-auto lisensie
Middag almal
Ek wil graag bietjie uitvind van die manne wat al deur die proses was van n semi-auto aansoek;
Ek het n geleentheid om n Norinco CQ .22 semi auto te koop. Voor ek nou deur al die hoepels begin spring, wil ek graag weet wat die wetlike vereistes is vir my om 1 te mag besit. Dit sal vir Sport skiet aan gewend word.
Natuurlik moet my bevoegdheids opleiding gedoen word(en aansoek gedoen word), en wil nou NSA kontak om aan te sluit en aan my toegewyde sport skiet status te begin werk.
Wat ek eintlik wil uitvind is waar le daar nog strikke in die paadjie voorentoe?
Hoe moeilik dit is om die bevoegtheids sertifikaat te kry vir semi auto?
Hoe gewillig is die polisie om semi auto lisensies uit te deel?
Is daar addisionele papier werk / lidmaat skappe / motiverings nodig bo die gewone?
Ek luister graag, dankie

Groete
Howa 30-06
Musgrave 7x57
Mossberg 12br
CZ 9mmP
Howa 30-06
Musgrave 7x57
Mossberg 12br
CZ 9mmP
- tgg
- Sr. Member

- Posts: 278
- Joined: Tue May 20, 2014 2:44 pm
Re: AR/semi-auto lisensie
Ek het vir my n CZ858 gekoop en het net aansoek gedoen en lisensie gekry.
met die volgende:
NSA dedicated sport shooter
en n bevoedheid vir geweer.
endorsement van NSA
die bevoegtheid vir karbyn/semi auto het laas nie bestaan op die sap se stelsel nie, so ek het nie een nie, my lisensie 01/2015 gekry.

- tau
- Hero Member

- Posts: 3940
- Joined: Sun Feb 21, 2010 11:07 pm
Re: AR/semi-auto lisensie
Hoe gaan dit met ander manne se Semi Auto aansoeke. Myne is doodstil.
Moet nooit 'n goeie storie met te veel waarheid vernietig nie!!!
The Tool from Toolbag.
The Tool from Toolbag.
- G-force
- Hero Member

- Posts: 2350
- Joined: Wed Jul 20, 2011 6:31 pm
Re: AR/semi-auto lisensie
Semi-autos op die stadium is baie moeilik.
Daar was sprake van jy moet n toegewyde sports-skut wees vir iets van 4 of 5 jaar voor hul sal kyk daarna.Ek glo nie dat dit al deur is nie.
Daar is nou n SLR (self loading rifle) bevoegdheid wat jy ook moet he.
My advies is as jy n semi-auto wil he moet jy so vinnig moontlik aansoek doen voor dinge dalk verander.
Kry n professionele aansoek deur iemand wat n goeie naam in die bedryf het,betaal hom sy geld,hy is elke sent dit werd.

Klein klein jakkalsies krap
En daai klein klein jakkalsies maak
Dat ek in my stoel rondkrioel
Is dit hoe n broek vol miere voel?
En daai klein klein jakkalsies maak
Dat ek in my stoel rondkrioel
Is dit hoe n broek vol miere voel?
- tau
- Hero Member

- Posts: 3940
- Joined: Sun Feb 21, 2010 11:07 pm
Re: AR/semi-auto lisensie
Ek hoop ek het die cut gemaak voor die nuwe reels en Kobus JRM het my motivering geskryf. Wat my pla is ek het nog nie eens die "we have received your app" sms gekry nie.G-force wrote:Semi-autos op die stadium is baie moeilik.
Daar was sprake van jy moet n toegewyde sports-skut wees vir iets van 4 of 5 jaar voor hul sal kyk daarna.Ek glo nie dat dit al deur is nie.
Daar is nou n SLR (self loading rifle) bevoegdheid wat jy ook moet he.
My advies is as jy n semi-auto wil he moet jy so vinnig moontlik aansoek doen voor dinge dalk verander.
Kry n professionele aansoek deur iemand wat n goeie naam in die bedryf het,betaal hom sy geld,hy is elke sent dit werd.
Moet nooit 'n goeie storie met te veel waarheid vernietig nie!!!
The Tool from Toolbag.
The Tool from Toolbag.
- Penkop
- Hero Member

- Posts: 621
- Joined: Tue Nov 16, 2010 11:29 am
Re: AR/semi-auto lisensie
My ervaring:
Presies dieselfde as enige ander aansoek. Geen ekstra strikke of poetse nie.
Ek het:
Hand machine Carbine bevoegdheid (Semi/auto)
Toegewyde sport skut status by SA Jagters
Het my eie motivering geskryf om dit vir SA Jagters randslag tabel te gebruik
4 Maande later wit kaartjie in die hand gehad...en dit was begin 2015
Maar ek stem saam met die ander manne, kry die wiel eerder vroeër aan die rol as later

- Plaashaas
- Hero Member

- Posts: 1018
- Joined: Thu May 22, 2014 7:38 pm
Re: AR/semi-auto lisensie
Ashley
Ek neem aan jy bedoel n Norinco CQ-A 223? (Eintlik 5.56) Ek het nog nie van n CQ22 gehoor nie.
Toegewyde Sport Status
Bevoegdheid vir Rifle en SLR (Self Loading Rifle)
Carbine is nie nodig nie want die wapen waarna jy kyk is nie n carbine nie
Endorsement van jou club en NSA
Ek self my motifeering geskryf en hy het deur gegaan sonder probleme. Die aansoeke vat wel langer want met die semi's moet die Brigadier self stempel en teken en hy is maar min op kantoor. Ek hoor as hy Woensdag in die Parlement moet wees in Kaapstad, vlieg hy al Dinsdag en kom eers weer die Maandag daarna terug. Daar is mos eindlose belasting geld en more is nog n dag as dit by werk kom. GOSA is egter besig om sy sake vir hom te werk.
Gebruik die tyd wat jy wag vir die lisensie om soveel moontlik ammo te koop, die semi's is maar vraatsig.

-
JPD
- Newbie

- Posts: 7
- Joined: Mon Jul 06, 2015 4:30 pm
Re: AR/semi-auto lisensie
Hoe koop jy ammo vir n semi as jy nie n lisensie vir dit hom nie?Plaashaas wrote: Gebruik die tyd wat jy wag vir die lisensie om soveel moontlik ammo te koop, die semi's is maar vraatsig.
- Gawie(13mm)
- Hero Member

- Posts: 6150
- Joined: Sun Sep 18, 2011 6:53 pm
Re: AR/semi-auto lisensie
Indien jy reeds 'n wapen lisensie besit vir 'n ander wapen en van plan is om te herlaai, mag jy die komponente aankoop en stoor. Jy mag net nie die klaar gelaaide Ammo in jou besit hê nie.JPD wrote:Hoe koop jy ammo vir n semi as jy nie n lisensie vir dit hom nie?Plaashaas wrote: Gebruik die tyd wat jy wag vir die lisensie om soveel moontlik ammo te koop, die semi's is maar vraatsig.
Of jy kan by S&O of jou vriendelike wapenwinkel die Ammo koop en reël dat hul dit vir jou stoor totdat jou lisensie goedgekeur is.
Dont make expensive noise! Make the first shot count!
- Plaashaas
- Hero Member

- Posts: 1018
- Joined: Thu May 22, 2014 7:38 pm
Re: AR/semi-auto lisensie
Soos Gawie se, jy het nie lisensie nodig om ammo te koop nie, die handelaar hou dit vir jou tot jy die bewys van lesensie kan toon.JPD wrote:Hoe koop jy ammo vir n semi as jy nie n lisensie vir dit hom nie?Plaashaas wrote: Gebruik die tyd wat jy wag vir die lisensie om soveel moontlik ammo te koop, die semi's is maar vraatsig.
Last edited by Plaashaas on Tue Jul 07, 2015 7:51 am, edited 1 time in total.
- tau
- Hero Member

- Posts: 3940
- Joined: Sun Feb 21, 2010 11:07 pm
Re: AR/semi-auto lisensie
EK wou so graag al ammo koop, nie daaraan gedink nie. Dankie gawe Gawie van die Paarl.
Moet nooit 'n goeie storie met te veel waarheid vernietig nie!!!
The Tool from Toolbag.
The Tool from Toolbag.
- Gawie(13mm)
- Hero Member

- Posts: 6150
- Joined: Sun Sep 18, 2011 6:53 pm
Re: AR/semi-auto lisensie
Ek is nie net 'n grap-gat nie.tau wrote:EK wou so graag al ammo koop, nie daaraan gedink nie. Dankie gawe Gawie van die Paarl.
Dont make expensive noise! Make the first shot count!
- tau
- Hero Member

- Posts: 3940
- Joined: Sun Feb 21, 2010 11:07 pm
Re: AR/semi-auto lisensie
DFO het my vanoggend laat weet sy het my aansoek weggestuur. Helse trots op haarself.
Ek het dit die 3de Mei ingehandig. Pel se Galil is afgekeer en sy goed ia alles 100% gewees met motiveerings, NSA, SPortskiet en edorsement. Hoop maar myne gaan beter.
Moet nooit 'n goeie storie met te veel waarheid vernietig nie!!!
The Tool from Toolbag.
The Tool from Toolbag.
- Arnold
- Hero Member

- Posts: 7987
- Joined: Tue Mar 10, 2009 12:06 pm
Re: AR/semi-auto lisensie
Myne is darem al by "in consideration" en ek het 11 Maart my aansoek ingegee 
-
Kingy
- Sr. Member

- Posts: 252
- Joined: Sun May 11, 2014 10:35 am
Re: AR/semi-auto lisensie
Sterkte manne, ek hoop dis alles net goeie nuus.
- tau
- Hero Member

- Posts: 3940
- Joined: Sun Feb 21, 2010 11:07 pm
Re: AR/semi-auto lisensie
SMS gekry my aansoek geniet aandag...........ok so dit het reeds 3 maande geneem.
Moet nooit 'n goeie storie met te veel waarheid vernietig nie!!!
The Tool from Toolbag.
The Tool from Toolbag.
- FHM
- Hero Member

- Posts: 3887
- Joined: Tue Mar 20, 2012 2:58 pm
Re: AR/semi-auto lisensie
Ai my hart bloei vir julle manne anderkant die draad wat so sukkel met die lisensies.
Vroeg laasjaar vir my meisiekind die Remington mod 597 semi-auto gekoop in WHK - 45 dae gewag vir die lisensie - keine K..K!
Sterkte manne!
Vroeg laasjaar vir my meisiekind die Remington mod 597 semi-auto gekoop in WHK - 45 dae gewag vir die lisensie - keine K..K!
Sterkte manne!
You do not have the required permissions to view the files attached to this post.
Francois
.22 Rem mod 597
6.5 Cr WBY VMC
.45 Beretta PX4 Storm SD
.22 Rem mod 597
6.5 Cr WBY VMC
.45 Beretta PX4 Storm SD
- tau
- Hero Member

- Posts: 3940
- Joined: Sun Feb 21, 2010 11:07 pm
Re: AR/semi-auto lisensie
waar was jy FHM???? welkom terug. JA my kinders het gelukkig dual citizenship.
Moet nooit 'n goeie storie met te veel waarheid vernietig nie!!!
The Tool from Toolbag.
The Tool from Toolbag.
- Arnold
- Hero Member

- Posts: 7987
- Joined: Tue Mar 10, 2009 12:06 pm
Re: AR/semi-auto lisensie
My aansoek lê nou al vanaf 29 Junie by "in for consideration" 
-
NicovanderMerwe
- Full Member

- Posts: 171
- Joined: Tue Apr 29, 2014 3:40 pm
Re: AR/semi-auto lisensie
Goeie dag Julle
Ek het nou alles gelees hier maar dit lyk my elkeen ervaar dit anders.
Moet mens maar 'n kans vat en oë toeknyp, of wat sal julle aanbeveel.
Ek is 'n Toegewyde Sportskut by die SA Jagters asook 'n Toegwyde Jagter by hulle. Ek het al die bevoegdheids kursus gedoen vir die Karbyn maar nog nie 'n semi-auto geweer gekoop nie, so het nog nie bevoegdheid daarvoor by die SAPS gekry nie.
Ek sal 'n endorsement kan kry en ek sal goed kan motiveer. Wat het ek nog nodig volgens julle mening?
En laaste vraag, is daar dalk iemand in die mark om sy Semi-Auto (Ar 15 tipe) te verkoop?
Ek kyk uit vir julle.
Dankie
Nico

Beesbaas
- Newbie

- Posts: 10
- Joined: Mon Jul 25, 2011 5:50 pm
Re: AR/semi-auto lisensie
Het eers bevoegdheid vir karbyn gekry.(11 weke)
Toegewyde sportskut by SADPA
Endorsement vanaf SADPA.
Gewone motiveering vir sportskiet
Na 9weke goedgekeur. Wag nou net dat polisie dit gaan haal in Bloem
Toegewyde sportskut by SADPA
Endorsement vanaf SADPA.
Gewone motiveering vir sportskiet
Na 9weke goedgekeur. Wag nou net dat polisie dit gaan haal in Bloem
- Arnold
- Hero Member

- Posts: 7987
- Joined: Tue Mar 10, 2009 12:06 pm
Re: AR/semi-auto lisensie
Solank jy bevoeg is en dit kan motiveer is daar geen rede om dit nie te kry nie ... al wag ek self nou al vanaf 11 Maart sien ek geen rede hoekom my lisensie afgekeur moet word nie.
- Choppie
- Newbie

- Posts: 37
- Joined: Sun Apr 21, 2013 11:30 pm
Re: AR/semi-auto lisensie
Goeiedag Arnold & Tau,
Het julle toe julle lisensies gekry vir die semi-auto's?
Groete
Werner
Het julle toe julle lisensies gekry vir die semi-auto's?
Groete
Werner
- Arnold
- Hero Member

- Posts: 7987
- Joined: Tue Mar 10, 2009 12:06 pm
Re: AR/semi-auto lisensie
Hallo Werner, Tau wag nog ...
Myne is afgekeur en na appèl is dit goedgekeur.
Myne is afgekeur en na appèl is dit goedgekeur.