Naand manne soek asb bietjie hulp met mounts vir my ou tikka 222.(Tikkakoski)
Ek sukkel tans met my mounts en wil dit graag vervang.
Ek wil dit graag vervang met 'n eenstuk soos Warne maar is nie seker wat sal pas nie.
Die slot het dovetails maar die standaard mounts is te breed vir my aksie.
Waarvoor soek ek?
Sal waardeer as iemand kan help.
Hulp met mounts vir 222 tikka
- Pappabeer
- Hero Member

- Posts: 3176
- Joined: Thu Mar 21, 2013 12:28 am
Re: Hulp met mounts vir 222 tikka
Jy soek die ou Sako Optilock of Tikka ringe, wat met so n groot skroef aan die kant vastrek. Ek het dit lanklaas gesien.
Kontak vir Jaco vd Walt op die forum. Hy het so n ou Tikka .222 met oorspronklike ringe vir meer inligting.

.177 .22(x2) .222 .243 .250 Savage 6,5x55
6,5x57 7x57(x2) .308 8x60S(x2) 9,3x62
.375 Ruger .450/400 3&1/4" .416 Ruger
16Br 12Br(x4) 9mm(x2) .44
6,5x57 7x57(x2) .308 8x60S(x2) 9,3x62
.375 Ruger .450/400 3&1/4" .416 Ruger
16Br 12Br(x4) 9mm(x2) .44
-
Sako75
- Hero Member

- Posts: 1226
- Joined: Wed Oct 14, 2009 7:50 pm
Re: Hulp met mounts vir 222 tikka
Tikka Optilock ringe kan ook werk? Let wel dat die Sako Optilock nie op die Tikka werk nie.
Sien hieronder ook die Warne vir Tikka monterings
http://warnescopemounts.com/products/rings/
http://warnescopemounts.com/product/tikka-rings/
Sien hieronder ook die Warne vir Tikka monterings
http://warnescopemounts.com/products/rings/
http://warnescopemounts.com/product/tikka-rings/
- Pappabeer
- Hero Member

- Posts: 3176
- Joined: Thu Mar 21, 2013 12:28 am
Re: Hulp met mounts vir 222 tikka
Dankie Sako75.
Daar leer ek. Ek was oortuig oor die ou Tikkas met n taper dovetail gesny is, werk die ou Sako Optilocks, nie soos die T3 of M695, M595 wat se dovetails reguit is nie.
Daar leer ek. Ek was oortuig oor die ou Tikkas met n taper dovetail gesny is, werk die ou Sako Optilocks, nie soos die T3 of M695, M595 wat se dovetails reguit is nie.
.177 .22(x2) .222 .243 .250 Savage 6,5x55
6,5x57 7x57(x2) .308 8x60S(x2) 9,3x62
.375 Ruger .450/400 3&1/4" .416 Ruger
16Br 12Br(x4) 9mm(x2) .44
6,5x57 7x57(x2) .308 8x60S(x2) 9,3x62
.375 Ruger .450/400 3&1/4" .416 Ruger
16Br 12Br(x4) 9mm(x2) .44
-
Sako75
- Hero Member

- Posts: 1226
- Joined: Wed Oct 14, 2009 7:50 pm
Re: Hulp met mounts vir 222 tikka
Dewald,
Ek is nie doodseker nie maar ek dink selfs die ou Sako monterings het 'n taper in. Die nuwe Optilocks met die taper pas op die meeste ou Sako's (behalwe natuurlik die met die FN aksies) wat vir my se dat die ou monterings ook 'n taper moes he. Van wat ek kan onthou van die ou tipes waarna ek al gekyk het is dat hulle ook 'n taper in het. Maar ek kan verkeerd wees....
Ek is nie doodseker nie maar ek dink selfs die ou Sako monterings het 'n taper in. Die nuwe Optilocks met die taper pas op die meeste ou Sako's (behalwe natuurlik die met die FN aksies) wat vir my se dat die ou monterings ook 'n taper moes he. Van wat ek kan onthou van die ou tipes waarna ek al gekyk het is dat hulle ook 'n taper in het. Maar ek kan verkeerd wees....
- Pappabeer
- Hero Member

- Posts: 3176
- Joined: Thu Mar 21, 2013 12:28 am
Re: Hulp met mounts vir 222 tikka
Nee, ek het hom presies so dat al die Sako Aksies taper het. Soos jy sê behalwe die ou FN.Sako75 wrote:Dewald,
Ek is nie doodseker nie maar ek dink selfs die ou Sako monterings het 'n taper in. Die nuwe Optilocks met die taper pas op die meeste ou Sako's (behalwe natuurlik die met die FN aksies) wat vir my se dat die ou monterings ook 'n taper moes he. Van wat ek kan onthou van die ou tipes waarna ek al gekyk het is dat hulle ook 'n taper in het. Maar ek kan verkeerd wees....
Oo een of ander rede dink ek net die ou Tikkakoski se dovetails taper ook, maar ek is nie seker nie.
.177 .22(x2) .222 .243 .250 Savage 6,5x55
6,5x57 7x57(x2) .308 8x60S(x2) 9,3x62
.375 Ruger .450/400 3&1/4" .416 Ruger
16Br 12Br(x4) 9mm(x2) .44
6,5x57 7x57(x2) .308 8x60S(x2) 9,3x62
.375 Ruger .450/400 3&1/4" .416 Ruger
16Br 12Br(x4) 9mm(x2) .44
-
30-06
- Sr. Member

- Posts: 402
- Joined: Thu Aug 30, 2012 7:30 am
Re: Hulp met mounts vir 222 tikka
Dankie manne vir julle raad.
Die aksie is nie getaper nie so sako ringe sal nie werk nie.
My probleem is nie net die taper nie maar ook die feit dat die aksies heelwat smaller is as normale groot aksies.
Die aksie is nie getaper nie so sako ringe sal nie werk nie.
My probleem is nie net die taper nie maar ook die feit dat die aksies heelwat smaller is as normale groot aksies.
-
Sako75
- Hero Member

- Posts: 1226
- Joined: Wed Oct 14, 2009 7:50 pm
Re: Hulp met mounts vir 222 tikka
30-06,
Bedoel jy die aksie is smaller of die dovetails is smaller? Mens kry verskillende monterings vir die smaller dovetails. Dalk as jy hulle breedte kan meet kan mens daarvandaan besluit?
Soos genoem kan dit net wees dat die Sako's Optilock nie pas nie agv die taper maar dat die Tikka Optilocks wel pas omdat hulle nie taper het nie. Dis dalk die moeite werd om te kyk.

- Monrique (SJ)
- Hero Member

- Posts: 2296
- Joined: Fri Jun 19, 2009 2:42 am
Re: Hulp met mounts vir 222 tikka
30-06
Ek het n 222 Tikka waarvan ek nie meer die ringe gebruik, kontak my gerus via PM indien jy in die ringe belangstel.
Groetnis
Monrique
Ek het n 222 Tikka waarvan ek nie meer die ringe gebruik, kontak my gerus via PM indien jy in die ringe belangstel.
Groetnis
Monrique
-
30-06
- Sr. Member

- Posts: 402
- Joined: Thu Aug 30, 2012 7:30 am
Re: Hulp met mounts vir 222 tikka
Aksie is 16mm breed op die bokant.
Klink of SJ my kan help, sal hom kontak.
Groete