Spesiale paar dae

Post Reply
User avatar
Jaco v Zyl
Hero Member
Hero Member
Posts: 737
Joined: Wed Apr 01, 2015 4:39 pm

Spesiale paar dae

Post by Jaco v Zyl »

Ek deel graag met julle n paar spesiale oomblikke die paar dae wat verby is.
Ek, my pa en my oudste seuntjie het weer die afgelope paar dae , wonderlike tyd op n wonderlike plek by wonderlke mense deur gebring.
Ons het heerlik gekamp, gejag en sommer net lekker tyd saam spandeer.
Ek het n pragtige koedoe geskiet, terwyl oupa vir Jg uit gevat het om n vark te probeer skiet( blykbaar is hy nogals n moeilike klieent) volgens my pa.Wil ma kort kort gesels en weet waar is die varke.
Die dag na ek die koedoe geskiet het, het ek oorgevat by my pa, en ons is vroeg veld toe.Teen tien uur was ons gelukkig en Jg skiet toe n jakkals.
Ons besluit toe om verder te soek vi n vark , dit was ongeveer 12 uur , toe ek my oee ni kon glo, toe n pragtige vark sy verskyning maak nie.Jg was bietjie te opgewonde en ek moes hom mooi vinnig rustig kry, terwyl die vark aanhou loop het.Met n fluit het hy gan stilstaan en Jg kon n mooi skoot skiet.
Pa was natuurlik baie trots.
Ons was baie gelukkig om 3 pragtige diere te kon jag,en as laaste respek aan hulle, sal 2 van hulle n plekkiw in ons huis kry(sorry blourug)

Ek gan probeer fotos opsit
Groete jakoos
User avatar
Jaco v Zyl
Hero Member
Hero Member
Posts: 737
Joined: Wed Apr 01, 2015 4:39 pm

Re: Spesiale paar dae

Post by Jaco v Zyl »

Die blourug
You do not have the required permissions to view the files attached to this post.
User avatar
Jaco v Zyl
Hero Member
Hero Member
Posts: 737
Joined: Wed Apr 01, 2015 4:39 pm

Re: Spesiale paar dae

Post by Jaco v Zyl »

Die vark
User avatar
Jaco v Zyl
Hero Member
Hero Member
Posts: 737
Joined: Wed Apr 01, 2015 4:39 pm

Re: Spesiale paar dae

Post by Jaco v Zyl »

Die vark
You do not have the required permissions to view the files attached to this post.
User avatar
Jaco v Zyl
Hero Member
Hero Member
Posts: 737
Joined: Wed Apr 01, 2015 4:39 pm

Re: Spesiale paar dae

Post by Jaco v Zyl »

Koedoe
You do not have the required permissions to view the files attached to this post.
User avatar
musgrave270
Hero Member
Hero Member
Posts: 921
Joined: Mon May 13, 2013 11:26 am

Re: Spesiale paar dae

Post by musgrave270 »

Baie geluk. Mooi diere. Daai vark sou my ook te opgewonde gemaak het

Groete
Ruan
Last edited by musgrave270 on Sun Jul 05, 2015 9:31 pm, edited 1 time in total.
User avatar
Kallie404
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 424
Joined: Sat Aug 27, 2011 8:55 pm

Re: Spesiale paar dae

Post by Kallie404 »

Pragtige koedoe en vark, baie geluk !! ;)
User avatar
Hilux01
Hero Member
Hero Member
Posts: 1214
Joined: Wed Oct 05, 2011 2:52 pm

Re: Spesiale paar dae

Post by Hilux01 »

Wat n voorreg - hoop om eendag dieselfde saam my pa en seun te beleef
User avatar
MichielC
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 381
Joined: Sun Apr 15, 2012 6:59 pm

Re: Spesiale paar dae

Post by MichielC »

Baie geluk,

Ons doen ook elke jaar n famielie jag, wat n voorreg is dit nie.

Baie geluk , prag diere wat julle daar gejag het
ArnoRoux
Jr. Member
Jr. Member
Posts: 70
Joined: Wed Jun 24, 2015 1:11 pm

Re: Spesiale paar dae

Post by ArnoRoux »

Baie geluk. Wat meet daai koedoe van jou?
User avatar
Jaco v Zyl
Hero Member
Hero Member
Posts: 737
Joined: Wed Apr 01, 2015 4:39 pm

Re: Spesiale paar dae

Post by Jaco v Zyl »

Ons kry een horing 56.75 en ane een 57.5
User avatar
Jaco v Zyl
Hero Member
Hero Member
Posts: 737
Joined: Wed Apr 01, 2015 4:39 pm

Re: Spesiale paar dae

Post by Jaco v Zyl »

Baie dankie almal,ons was rerig baie gelukkig en bevooreg die naweek.
User avatar
ruaanb
Hero Member
Hero Member
Posts: 5557
Joined: Thu Aug 14, 2014 10:29 am

Re: Spesiale paar dae

Post by ruaanb »

Baie geluk dit is darem net spesiaal as jou pa en seun dit saam met jou kan geniet!
Wayne
Hero Member
Hero Member
Posts: 1007
Joined: Sat Mar 24, 2012 5:36 pm

Re: Spesiale paar dae

Post by Wayne »

Well done to all, Kudu and pig are butes, and lets not forget the jakkie, that must have got the adrenalin flowing.
User avatar
Geno
Administrator
Administrator
Posts: 13662
Joined: Tue Apr 20, 2010 3:05 pm

Re: Spesiale paar dae

Post by Geno »

Well done Jaco en kie! Dis sommer bitter mooi trofees!
Goed, beter, 6millimeter!
Flip Fouche
Hero Member
Hero Member
Posts: 584
Joined: Mon Nov 29, 2010 5:26 pm

Re: Spesiale paar dae

Post by Flip Fouche »

Baie mooi. Wat n vooreg om as Pa e seun saam met oupa te kan jag.

Geluk ou Jaco.

Flip
User avatar
EtienneAllers
Newbie
Newbie
Posts: 15
Joined: Mon Feb 09, 2015 5:46 pm

Re: Spesiale paar dae

Post by EtienneAllers »

Veels geluk jongman. Die uitdrukking op sy gesig spreek boekdele! ;D
User avatar
Ashley
Hero Member
Hero Member
Posts: 1046
Joined: Thu Feb 05, 2015 3:40 pm

Re: Spesiale paar dae

Post by Ashley »

Baie netjies gedoen, baie geluk pa!
Spesiale oomblike... ;D
Groete

Howa 30-06
Musgrave 7x57
Mossberg 12br
CZ 9mmP
Suikermuis
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 290
Joined: Thu Mar 21, 2013 9:44 pm

Re: Spesiale paar dae

Post by Suikermuis »

Baie geluk! Pragtige fotos en n groot voorreg om so saam te jag.
User avatar
sako 30-06
Hero Member
Hero Member
Posts: 1987
Joined: Mon Mar 19, 2012 2:45 pm

Re: Spesiale paar dae

Post by sako 30-06 »

Baie geluk, dis n baie mooi koedoe en vark.
Baie mooi foto's ook.

Hoe oud is jou seun? Die mannetjie het n monster vark geskiet waaroor die meeste van ons net droom.
Dan skiet hy nog sommer n jakkals ook. Die mannetjie mag maar.
User avatar
Jay Jay
Full Member
Full Member
Posts: 199
Joined: Wed Jun 10, 2015 3:55 pm

Re: Spesiale paar dae

Post by Jay Jay »

Ja, dis mooi diere. Iets wat jou hele lewe by jou sal bly
Johan

.22 CZ Varmint Evolution
.357 Mag Ruger
.308 Win Howa
6.5 Creedmoor Howa
CZ 9mm Shadow 1
.223 Anderson AR
12G Franchi Affinity

The best thing about memories is making them.
User avatar
Jaco v Zyl
Hero Member
Hero Member
Posts: 737
Joined: Wed Apr 01, 2015 4:39 pm

Re: Spesiale paar dae

Post by Jaco v Zyl »

Sako 30-06
Hy is nou ses.Ek wil net beklemtoom dat ons baie skiet, en hy oefen ook baie en dat ek als probeer het, om dit vi hom maklik te maak,hy het oor my skoot geskiet,die kolf is afgesny om by hom te pas, die skote was naby en natuurlik was ons gelukkig.

Baie dankie vi al die gelukwense, als is net genade.
Post Reply