Nightforce of Swarovski
-
Murray
- Jr. Member

- Posts: 94
- Joined: Mon Nov 03, 2014 7:20 am
Nightforce of Swarovski
Jis manne
Ek is nog n groentjie op die forum.
Ek soek asb raad oor watse teleskoop om te koop. Ek het al teveel geld spandeer op goedkoop goed wat kamma goed is en sulke stront. Ek wil die teleskoop gebruik vir lang afstand skiet, maar meer jag. Die turrets moet maklik kan stel en weer terug na zero vir die veldskiet en goed.
Ek wil weet wat die beste opsie is tussen die volgende of iets dalk heel anders.
NF 5.5-22x50 zero stop
NF nxs 5.5-22x56 zero stop
Z5 6-25x52 Ballistic turrets
Ek het die Zeiss HD 5 ook oorweeg, maar het teveel negatiewe dinge oor hulle gehoor.
Dankie by voorbaat

- JuanPaul
- Sr. Member

- Posts: 445
- Joined: Mon Jan 23, 2012 8:57 am
Re: Nightforce of Swarovski
Swarovski punt. Ek het ook nightforces sowel as swarovskis in teendeel dis al scopes wat ek het op my gewere.Die Z5 6-18×44 BT is ook 'n baie lekker scope vir jag.
- Dries101
- Hero Member

- Posts: 1422
- Joined: Mon Aug 12, 2013 12:11 pm
Nightforce of Swarovski
Ek het ook Swaro en nightforce en as jy gaan dial koop n nightforce. Daar is BAIE meer aan n moderne teleskoop as net die kwaliteit van die glas
.243 Win
7x57 Mauser
300 WSM
404 Jeffery
7x57 Mauser
300 WSM
404 Jeffery
- Jaco v Zyl
- Hero Member

- Posts: 737
- Joined: Wed Apr 01, 2015 4:39 pm
Re: Nightforce of Swarovski
Ek sal voorstel om te probeer met al 2 te gaan skiet.Dis 2 verskiilende tipe teleskope, waar die een miskien op een aspek beter is, is die ander een weer op n ander plek beter.Daar is wel een aspek waar hul dieselfde is , en dit is dis baie goeie teleskope.
Langafstand -meer nf
Jag- meer swaro
Maak ni saak water een jy vat ni, ek glo jy sal gelukkig wees.
Langafstand -meer nf
Jag- meer swaro
Maak ni saak water een jy vat ni, ek glo jy sal gelukkig wees.
- JPS
- Hero Member

- Posts: 3653
- Joined: Tue Jun 23, 2009 10:31 pm
Re: Nightforce of Swarovski
Vir lang afstand gaan die Swarofski, uit verstelling uit hardloop....
- Gawie(13mm)
- Hero Member

- Posts: 6150
- Joined: Sun Sep 18, 2011 6:53 pm
Re: Nightforce of Swarovski
As jy genoeg geld het koop jy albei.
Indien jy 'n beperking op afstand gaan sit en gaan jag tot op sê, 300m sal ek die Swaro, met sy beter glas kies.
Indien jy verder as dit wil papier skiet, sê tot 1000m of selfs verder is die NF met die zero stop net die ding vir Sannie
Dit bied jou ten minste 60 MOA elevasie verstelling vanaf 'n 100m ZERO. Die "zero stop" funksie is ononderhandelbaar.
Doen jouself 'n guns en kry sommer van dag een 'n 20MOA eenstuk montering. NF of Warne s'n is albei wenners.
Indien jy 'n beperking op afstand gaan sit en gaan jag tot op sê, 300m sal ek die Swaro, met sy beter glas kies.
Indien jy verder as dit wil papier skiet, sê tot 1000m of selfs verder is die NF met die zero stop net die ding vir Sannie
Doen jouself 'n guns en kry sommer van dag een 'n 20MOA eenstuk montering. NF of Warne s'n is albei wenners.
Dont make expensive noise! Make the first shot count!
- Gawie(13mm)
- Hero Member

- Posts: 6150
- Joined: Sun Sep 18, 2011 6:53 pm
Re: Nightforce of Swarovski
Op watter roer wil jy hom monteer?
Dont make expensive noise! Make the first shot count!
-
Murray
- Jr. Member

- Posts: 94
- Joined: Mon Nov 03, 2014 7:20 am
Re: Nightforce of Swarovski
Jis manne
Nou is ek meer onseker as n paar uur terug. Al die komentaar maak baie sin. Ek wil die scope op n sako 22-250 sit. Sukkel nog met n lading en is al besig om die skuld vir die scope te gee ( weaver 10-30 x50 of so iets)dis waarom ek die scope wil kry.
Hou aan met die komentaar, lyk my zeiss is nie n opsie nie.

Anschutz match 54 1967 .22
Anschutz match 54 1964 .22
Sako 22-250 HOERKIND
Sako 243 AI
Howa 6.5 creedmoor
K98 30-06 AI
Beretta A300 12ga
Anschutz match 54 1964 .22
Sako 22-250 HOERKIND
Sako 243 AI
Howa 6.5 creedmoor
K98 30-06 AI
Beretta A300 12ga
- Gawie(13mm)
- Hero Member

- Posts: 6150
- Joined: Sun Sep 18, 2011 6:53 pm
Re: Nightforce of Swarovski
Murray.
Met apologie aan die dames op die forum; teleskope is nie skoene nie en smaak verskil, maar as jy tussen twee van die beste teleskope kies, moet jy nie jouself met 'n minderwaardige opsie probeer paai nie.
Ek sê nie die Zeiss is minderwaardig nie en op 'n 22-250 sal enige van die drie werk. Op die ou einde is jou begroting die bepalende faktor.
Met apologie aan die dames op die forum; teleskope is nie skoene nie en smaak verskil, maar as jy tussen twee van die beste teleskope kies, moet jy nie jouself met 'n minderwaardige opsie probeer paai nie.
Ek sê nie die Zeiss is minderwaardig nie en op 'n 22-250 sal enige van die drie werk. Op die ou einde is jou begroting die bepalende faktor.
Dont make expensive noise! Make the first shot count!
- Geno
- Administrator

- Posts: 13660
- Joined: Tue Apr 20, 2010 3:05 pm
Re: Nightforce of Swarovski
Murray.
Kry iets wat goeie glas, verstelling en ruggedness het. March...
Kry iets wat goeie glas, verstelling en ruggedness het. March...
Goed, beter, 6millimeter!
- Gawie(13mm)
- Hero Member

- Posts: 6150
- Joined: Sun Sep 18, 2011 6:53 pm
Re: Nightforce of Swarovski
Die opskrif sê tog duidelik Nightforce of Swaroski.Geno wrote:Murray.
Kry iets wat goeie glas, verstelling en ruggedness het. March...
Moet jy nou die man heel van koers af kom stuur?
Dont make expensive noise! Make the first shot count!
- Geno
- Administrator

- Posts: 13660
- Joined: Tue Apr 20, 2010 3:05 pm
Re: Nightforce of Swarovski
Die opskrif ja, maar nie die inhoud nie.
Snuif jy weer houtgom, Gawie?
Snuif jy weer houtgom, Gawie?
Murray wrote:
Ek wil weet wat die beste opsie is tussen die volgende of iets dalk heel anders.
NF 5.5-22x50 zero stop
NF nxs 5.5-22x56 zero stop
Z5 6-25x52 Ballistic turrets
Goed, beter, 6millimeter!
- Gawie(13mm)
- Hero Member

- Posts: 6150
- Joined: Sun Sep 18, 2011 6:53 pm
Re: Nightforce of Swarovski
Man ek is net bang een van my vriende stel 'n Hawke of een van daai ander Foojongtoeng goed voor en voor ons, ons oë uitvee probeer iemand hom oortuig dat 'n 303 met 30 gr koeëls platter skiet as jou Dasher.
Is die jakkalse almal dood daar by jou of is jy op hok?
Is die jakkalse almal dood daar by jou of is jy op hok?
Dont make expensive noise! Make the first shot count!
- Geno
- Administrator

- Posts: 13660
- Joined: Tue Apr 20, 2010 3:05 pm
Re: Nightforce of Swarovski
Nee ek karring nog met hulle.
Is taai, hier is baie vog in die lug wat sigbaarheid so bietjie belemmer.
Is taai, hier is baie vog in die lug wat sigbaarheid so bietjie belemmer.
Goed, beter, 6millimeter!
- Gawie(13mm)
- Hero Member

- Posts: 6150
- Joined: Sun Sep 18, 2011 6:53 pm
Re: Nightforce of Swarovski
Geno, jy stuur mos nie daai glase hier na ons in die Kaap om te toets nie so vir ons val dit nog onder die rooi gedeelte.Murray wrote:
Ek soek asb raad oor watse teleskoop om te koop. Ek het al teveel geld spandeer op goedkoop goed wat kamma goed is en sulke stront. Ek wil die teleskoop gebruik vir lang afstand skiet, maar meer jag.
Murray
Murray, grappies op 'n stokkie. Daai glase van Geno en Gé is werklik in 'n ander klas. Swarofski glas met NF verstellings en gebou soos 'n tenk.
Dont make expensive noise! Make the first shot count!
- Heinz Petersen
- Hero Member

- Posts: 1583
- Joined: Sun Oct 13, 2013 5:00 pm
Re: Nightforce of Swarovski
Murray, ek wou nou nog iets gesê het oor die Hawke 6-24x56 op my 22-250 waarmee ek gemaklik kan sien op 500m.(toe maak Gawie my battery nat) Ek het net nie die nut gesien om n duur scope op my jakkals geweer te sit nie en dan weet ek ook nie hoeveel verder as 500m jy met n 22-250 wil skiet nie. Op 500m het die V Max 55gr nie eers die verf op 500m op die staal plaat afgehaal nie. Ek moet bysê dat ek seker gemaak het die taai kant van die verf is op die plaat.
As jy dan n goeie scope wil opsit, gaan dan vir die NF.
As jy dan n goeie scope wil opsit, gaan dan vir die NF.
Deel jou kennis dan bevorder jy jou sport.
6mm Dasher; 300 NM Improve; 308 Musgrave; 22-250 Howa; .22 Savage; Glock 17
6mm Dasher; 300 NM Improve; 308 Musgrave; 22-250 Howa; .22 Savage; Glock 17
-
Mellies
- Hero Member

- Posts: 1996
- Joined: Sun Jan 18, 2015 5:32 pm
Re: Nightforce of Swarovski
+1JuanPaul wrote:Swarovski punt. Ek het ook nightforces sowel as swarovskis in teendeel dis al scopes wat ek het op my gewere.Die Z5 6-18×44 BT is ook 'n baie lekker scope vir jag.
Met n vleisie...
- Capt. Yoda
- Hero Member

- Posts: 13641
- Joined: Thu Apr 11, 2013 12:35 pm
Re: Nightforce of Swarovski
A child of five would understand this. Send someone to fetch a child of five.
-
Murray
- Jr. Member

- Posts: 94
- Joined: Mon Nov 03, 2014 7:20 am
Re: Nightforce of Swarovski
Jis
Gawie, ek het noggals na die hawkes gekyk, maar toe ek sien die airgun manne bemark hulle toe bly ek maar weg.
Heinz, bly daai hawke werk vir jou, ek gaan nie weer n kans vat met n goedkoop scope nie. Jy is reg, mens gaan nie verder as 500m met n 22-250 die verf van n plaat kan af skiet nie, wat nog van om hom om te skiet, dalk as die wind van agter is.
Daar is ook n 30-06 wat geackley is in die pyplyn waarop ek die scope dalk wil sit as ek hom reg gekry het.
Ek wil so ver gaan om n scope met n bakkie te vergelyk. Vat nou maar n cruiser en n Mahindra. Altwee sal die job gedoen kry, maar die een gaan dit net baie beter en makliker regkry en langer hou en meer punch kan vat.
Goeie glas en akurate stel? Watter scope?
Rustige dag
Gawie, ek het noggals na die hawkes gekyk, maar toe ek sien die airgun manne bemark hulle toe bly ek maar weg.
Heinz, bly daai hawke werk vir jou, ek gaan nie weer n kans vat met n goedkoop scope nie. Jy is reg, mens gaan nie verder as 500m met n 22-250 die verf van n plaat kan af skiet nie, wat nog van om hom om te skiet, dalk as die wind van agter is.
Daar is ook n 30-06 wat geackley is in die pyplyn waarop ek die scope dalk wil sit as ek hom reg gekry het.
Ek wil so ver gaan om n scope met n bakkie te vergelyk. Vat nou maar n cruiser en n Mahindra. Altwee sal die job gedoen kry, maar die een gaan dit net baie beter en makliker regkry en langer hou en meer punch kan vat.
Goeie glas en akurate stel? Watter scope?
Rustige dag
Anschutz match 54 1967 .22
Anschutz match 54 1964 .22
Sako 22-250 HOERKIND
Sako 243 AI
Howa 6.5 creedmoor
K98 30-06 AI
Beretta A300 12ga
Anschutz match 54 1964 .22
Sako 22-250 HOERKIND
Sako 243 AI
Howa 6.5 creedmoor
K98 30-06 AI
Beretta A300 12ga
-
Murray
- Jr. Member

- Posts: 94
- Joined: Mon Nov 03, 2014 7:20 am
Re: Nightforce of Swarovski
Capt. Oblivious wrote:http://marchscopes.com/tactical-25-25-x-52.html
Daai is n perd in n ander klas. My broeksak is bietjie te kort vir haar. Dalk eendag as ek groot is en my oë baie sleg, dan sal ek so een nader bring. Ons jakkalse is darem nog nie so skelm dat ons hulle so ver hoef dood te skiet nie, ons roep hulle nog so bietjie nader.
Anschutz match 54 1967 .22
Anschutz match 54 1964 .22
Sako 22-250 HOERKIND
Sako 243 AI
Howa 6.5 creedmoor
K98 30-06 AI
Beretta A300 12ga
Anschutz match 54 1964 .22
Sako 22-250 HOERKIND
Sako 243 AI
Howa 6.5 creedmoor
K98 30-06 AI
Beretta A300 12ga
- alecjohnson
- Hero Member

- Posts: 2656
- Joined: Tue Mar 05, 2013 10:01 pm
Re: Nightforce of Swarovski
Ek het nie die fondse om sulke teleskope te koop nie. Ek het altyd maar die goedkoperes gekoop. Ek het wel myself bederf met 'n Vortex viper 6.5-20x44 en ek is baie beïndruk met die teleskoop. ek sal eendag graag 'n NF teleskoop wil kry vir my 243 maar dit sal seker eers gebeur as ek eendag groot is:)
- Capt. Yoda
- Hero Member

- Posts: 13641
- Joined: Thu Apr 11, 2013 12:35 pm
Re: Nightforce of Swarovski
Ek dink nie hy is baie meer as die Swaro nie. Die "hunting" model is nog goedkoper as die Tactical een maar as jy praat van Jakke jag sou ek eder na die Swaro en die March of duurder Zeisse en Leicas kyk vir nag jag.Murray wrote:Capt. Oblivious wrote:http://marchscopes.com/tactical-25-25-x-52.html
Daai is n perd in n ander klas. My broeksak is bietjie te kort vir haar. Dalk eendag as ek groot is en my oë baie sleg, dan sal ek so een nader bring. Ons jakkalse is darem nog nie so skelm dat ons hulle so ver hoef dood te skiet nie, ons roep hulle nog so bietjie nader.
A child of five would understand this. Send someone to fetch a child of five.
-
Murray
- Jr. Member

- Posts: 94
- Joined: Mon Nov 03, 2014 7:20 am
Re: Nightforce of Swarovski
Capt. Oblivious wrote:Murray wrote:Capt. Oblivious wrote:http://marchscopes.com/tactical-25-25-x-52.html
Sien nou dit is Aus dollar. As ek my spaarvarkie se kop af kap sal ek so een kan bekostig. Wie stock hulle in SA waar kan n man pryse kan kry in Rand?
Anschutz match 54 1967 .22
Anschutz match 54 1964 .22
Sako 22-250 HOERKIND
Sako 243 AI
Howa 6.5 creedmoor
K98 30-06 AI
Beretta A300 12ga
Anschutz match 54 1964 .22
Sako 22-250 HOERKIND
Sako 243 AI
Howa 6.5 creedmoor
K98 30-06 AI
Beretta A300 12ga
- Capt. Yoda
- Hero Member

- Posts: 13641
- Joined: Thu Apr 11, 2013 12:35 pm
Re: Nightforce of Swarovski
Geno is die March agent hier in SA. Hoor by hom wat kos die goed
A child of five would understand this. Send someone to fetch a child of five.
- cassie_calvinia
- Hero Member

- Posts: 4529
- Joined: Tue Sep 27, 2011 1:09 pm
Re: Nightforce of Swarovski
ai tog, help my gepreek niks nie??? als val op dowe ore...Ek het net nie die nut gesien om n duur scope op my jakkals geweer te sit nie
op 22-250 sal ek swarofski sit.
met die BRX, of A4-300 kruis se afmik merke kan hy anyway amper so ver skiet soos wat 22-250 kan.
tensy jy stywe twist het, en 60gr skiet.
HOU HOM DAAI DIKTE