Skietkursus-Piet Breedt. Is daar belangstelling???
- Spanner
- Hero Member

- Posts: 1083
- Joined: Thu Nov 19, 2009 12:26 pm
Re: Skietkursus-Piet Breedt. Is daar belangstelling???
22 Augustus:
1 Pvdw
2 Boerboel
3 Stompe.
4 Montie
5 Cobb
6 Langeraat
7 Alwyn
8 Chris Swart
9 Banzo
10 Spanner
15 Augustus:
1. stephan86
2.Rudi
3.Reivilo308
1 Pvdw
2 Boerboel
3 Stompe.
4 Montie
5 Cobb
6 Langeraat
7 Alwyn
8 Chris Swart
9 Banzo
10 Spanner
15 Augustus:
1. stephan86
2.Rudi
3.Reivilo308
Derik Strydom
What matters not, is the size of the dog in the fight, but the size of the fight, in the dog !
What matters not, is the size of the dog in the fight, but the size of the fight, in the dog !
- Pvdw
- Hero Member

- Posts: 5154
- Joined: Sun Aug 16, 2009 7:24 pm
Re: Skietkursus-Piet Breedt. Is daar belangstelling???
22 Augustus:
1 Pvdw 2de keer
2 Boerboel
3 Stompe.
4 Montie
5 Cobb
6 Langeraat
7 Alwyn
8 Chris Swart
9 Banzo
10 Spanner 2 de keer
15 Augustus:
1. stephan86
2.Rudi
3.Reivilo308
Wou sê herhaler i.p.v. 2 de keer maar dan klink dit of ek en Spanner laas gepluk het

- TOKELOS
- Hero Member

- Posts: 557
- Joined: Sun Feb 06, 2011 9:11 pm
Re: Skietkursus-Piet Breedt. Is daar belangstelling???
PvdW het jul al tot vergelyk gekom WAAR die kursus aangebied gaan word of het ek alweer soos my gat gelees?
- Pvdw
- Hero Member

- Posts: 5154
- Joined: Sun Aug 16, 2009 7:24 pm
Re: Skietkursus-Piet Breedt. Is daar belangstelling???
Tokelos jy sê dit so mooi"of het ek alweer soos my gat gelees?"
Dis op dieselfde plek as laas. Dis amper reg langs die N12 op die pad tussen Delmas en Bronkies. Dis nader aan Delmas as Bronkies. Presiese aanwysings sal volg.
Dis op dieselfde plek as laas. Dis amper reg langs die N12 op die pad tussen Delmas en Bronkies. Dis nader aan Delmas as Bronkies. Presiese aanwysings sal volg.
- TOKELOS
- Hero Member

- Posts: 557
- Joined: Sun Feb 06, 2011 9:11 pm
Re: Skietkursus-Piet Breedt. Is daar belangstelling???
Ag dankie tog man! Sal ander bril moet kry!
Dalk skiet ek dan ook sommer weer n slag raak.!
Dalk skiet ek dan ook sommer weer n slag raak.!
- Pvdw
- Hero Member

- Posts: 5154
- Joined: Sun Aug 16, 2009 7:24 pm
Re: Skietkursus-Piet Breedt. Is daar belangstelling???
Tokelos dan het jy dalk nooit regtig eers sleg geskiet nie, net soos jou agterent gekyk

-
Willie007
- Jr. Member

- Posts: 65
- Joined: Sun Nov 02, 2014 2:46 pm
Re: Skietkursus-Piet Breedt. Is daar belangstelling???
Manne, ek plus 2 is in vir 22 Augustus.
Dankie.
Dankie.
Savage Axis 30-06
1943 Long Beach 303
Taurus 357, 3 1/2"
Vlooimark pêllet
Kettie
At the end, every thing is OK. if it's not OK, it's just not the end..
1943 Long Beach 303
Taurus 357, 3 1/2"
Vlooimark pêllet
Kettie
At the end, every thing is OK. if it's not OK, it's just not the end..
- Pvdw
- Hero Member

- Posts: 5154
- Joined: Sun Aug 16, 2009 7:24 pm
Re: Skietkursus-Piet Breedt. Is daar belangstelling???
22 Augustus:
1 Pvdw 2de keer
2 Boerboel
3 Stompe.
4 Montie
5 Cobb
6 Langeraat
7 Alwyn
8 Chris Swart
9 Banzo
10 Spanner 2 de keer
11Willie 007
12Willie 007(1)
13Willie 007(2)
15 Augustus:
1. stephan86
2.Rudi
3.Reivilo308
1 Pvdw 2de keer
2 Boerboel
3 Stompe.
4 Montie
5 Cobb
6 Langeraat
7 Alwyn
8 Chris Swart
9 Banzo
10 Spanner 2 de keer
11Willie 007
12Willie 007(1)
13Willie 007(2)
15 Augustus:
1. stephan86
2.Rudi
3.Reivilo308
- Boerboel
- Full Member

- Posts: 139
- Joined: Mon Apr 20, 2015 7:51 pm
Re: Skietkursus-Piet Breedt. Is daar belangstelling???
Wat moet ons alles saam bring.
Ek wil nou al seker maak dat ek alles het
Ek wil nou al seker maak dat ek alles het
IF GUNS WERE OUTLAWED ONLY OUTLAWS WILL HAVE GUNS
Mauser 22LR
Musgrave 7x57
Howa 6.5 PRC
Zastava 375HH
Jacques van der Merwe
Mauser 22LR
Musgrave 7x57
Howa 6.5 PRC
Zastava 375HH
Jacques van der Merwe
- Hilux01
- Hero Member

- Posts: 1214
- Joined: Wed Oct 05, 2011 2:52 pm
Re: Skietkursus-Piet Breedt. Is daar belangstelling???
22 Augustus:
1 Pvdw 2de keer
2 Boerboel
3 Stompe.
4 Montie
5 Cobb
6 Langeraat
7 Alwyn
8 Chris Swart
9 Banzo
10 Spanner 2 de keer
11Willie 007
12Willie 007(1)
13Willie 007(2)
14 Henk(Hilux01)
15 Augustus:
1. stephan86
2.Rudi
3.Reivilo308
1 Pvdw 2de keer
2 Boerboel
3 Stompe.
4 Montie
5 Cobb
6 Langeraat
7 Alwyn
8 Chris Swart
9 Banzo
10 Spanner 2 de keer
11Willie 007
12Willie 007(1)
13Willie 007(2)
14 Henk(Hilux01)
15 Augustus:
1. stephan86
2.Rudi
3.Reivilo308
Henk van der Walt
.22 LR Oberndorf Mauser
.223 Rem Marlin
6.5 x 55 Swedish Mauser CZ550
.303 BSA
9.3 x 62 Sabatti Rover 870
404 Jeff
12Ga Baikal
12GA Franchi Feeling O/U
9mm Para CZ 75
.22 LR Oberndorf Mauser
.223 Rem Marlin
6.5 x 55 Swedish Mauser CZ550
.303 BSA
9.3 x 62 Sabatti Rover 870
404 Jeff
12Ga Baikal
12GA Franchi Feeling O/U
9mm Para CZ 75
- Pvdw
- Hero Member

- Posts: 5154
- Joined: Sun Aug 16, 2009 7:24 pm
Re: Skietkursus-Piet Breedt. Is daar belangstelling???
Boerboel laas het ons gewere gevat sommer met baie ammoWat moet ons alles saam bring.
Ek wil nou al seker maak dat ek alles het
Ek kan net nie onthou van stoelle nie.
Ek sal dit met Piet bespreek en hier plaas.
-
Chris Swart
- Hero Member

- Posts: 859
- Joined: Fri May 18, 2012 7:49 am
Re: Skietkursus-Piet Breedt. Is daar belangstelling???
Hoe baie is BAIE?Pvdw wrote:Boerboel laas het ons gewere gevat sommer met baie ammoWat moet ons alles saam bring.
Ek wil nou al seker maak dat ek alles het. Jou skietstokke wat jy ken en gebruik sodat jy daarmee kan oefen. Grondseiltjie indien jy dit gebruik vir lê en skiet. Bipod soos jy dit verkies. Vleisie en eetgoed vir die braai na die tyd.
Ek kan net nie onthou van stoelle nie.
Ek sal dit met Piet bespreek en hier plaas.
- Pvdw
- Hero Member

- Posts: 5154
- Joined: Sun Aug 16, 2009 7:24 pm
Re: Skietkursus-Piet Breedt. Is daar belangstelling???
Ons gaan darm nou nie oorlig maak nie maar ons het so paar uur se praktiese skiet. Ek het laas 30 patrone geskiet maar sou graag nog wou skiet nadat ek die 400m gong begin raak skiet het.
- OupaZA
- Hero Member

- Posts: 588
- Joined: Mon May 19, 2014 11:29 am
Re: Skietkursus-Piet Breedt. Is daar belangstelling???
15 Augustus:
1. stephan86
2.Rudi
3.Reivilo308
4. Oupa (emile)
1. stephan86
2.Rudi
3.Reivilo308
4. Oupa (emile)
458 Lott Heym Express Rifle
308 Tikka T3 Hunter
223Ai T3 Super Varmint
.22 LR Wins
Hoyt Element 80#
308 Tikka T3 Hunter
223Ai T3 Super Varmint
.22 LR Wins
Hoyt Element 80#
- Pvdw
- Hero Member

- Posts: 5154
- Joined: Sun Aug 16, 2009 7:24 pm
Re: Skietkursus-Piet Breedt. Is daar belangstelling???
22 Augustus:
1 Pvdw 2de keer
2 Boerboel
3 Stompe.
4 Montie
5 Cobb
6 Langeraat
7 Alwyn
8 Chris Swart
9 Banzo
10 Spanner 2 de keer
11Willie 007
12Willie 007(1)
13Willie 007(2)
14 Henk(Hilux01)
15 Augustus:
1. stephan86
2.Rudi
3.Reivilo308
4.OupaZA(emil)
1 Pvdw 2de keer
2 Boerboel
3 Stompe.
4 Montie
5 Cobb
6 Langeraat
7 Alwyn
8 Chris Swart
9 Banzo
10 Spanner 2 de keer
11Willie 007
12Willie 007(1)
13Willie 007(2)
14 Henk(Hilux01)
15 Augustus:
1. stephan86
2.Rudi
3.Reivilo308
4.OupaZA(emil)
-
hendrikm
- Newbie

- Posts: 47
- Joined: Tue Jul 03, 2012 8:40 pm
Re: Skietkursus-Piet Breedt. Is daar belangstelling???
Ek sal ook graag die 15de wil gaan asb
- Giepie
- Hero Member

- Posts: 1544
- Joined: Mon Jul 23, 2012 11:27 pm
Re: Skietkursus-Piet Breedt. Is daar belangstelling???
22 Augustus:
1 Pvdw 2de keer
2 Boerboel
3 Stompe.
4 Montie
5 Cobb
6 Langeraat
7 Alwyn
8 Chris Swart
9 Banzo
10 Spanner 2 de keer
11Willie 007
12Willie 007(1)
13Willie 007(2)
14 Henk(Hilux01)
15 Augustus:
1. stephan86
2.Rudi
3.Reivilo308
4.OupaZA(emil)
5. Hendrikm
6. Giepie
1 Pvdw 2de keer
2 Boerboel
3 Stompe.
4 Montie
5 Cobb
6 Langeraat
7 Alwyn
8 Chris Swart
9 Banzo
10 Spanner 2 de keer
11Willie 007
12Willie 007(1)
13Willie 007(2)
14 Henk(Hilux01)
15 Augustus:
1. stephan86
2.Rudi
3.Reivilo308
4.OupaZA(emil)
5. Hendrikm
6. Giepie
'n Slim man leer uit sy foute, 'n Wyse mens leer uit ander se foute.
- Piet Breedt
- Hero Member

- Posts: 2275
- Joined: Mon Mar 15, 2010 10:54 am
Re: Skietkursus-Piet Breedt. Is daar belangstelling???
Bring saam:
Kampstoel
Skryf goed vir aantekeninge
Oorbeskerming
Grondseil of skietmat
Geweer + Patrone
Mikstokke, of skietstokke wat jy mee jag of kompetisie skiet
Bi- pod as jy een gebruik
Geweerband
Eet en drinkgoed vir deur die dag
Vleisie en drinkgoed en n bun of slaai vir die braai daarna
Ek sal sorg vir teikens, gonge en hout vir die braai, en roosters

Pieta P
- Newbie

- Posts: 14
- Joined: Sat Oct 04, 2014 7:14 pm
Re: Skietkursus-Piet Breedt. Is daar belangstelling???
15 Augustus:
1. stephan86
2.Rudi
3.Reivilo308
4.OupaZA(emil)
5. Hendrikm
6. Giepie
7. Pieta P - (Pieter)
1. stephan86
2.Rudi
3.Reivilo308
4.OupaZA(emil)
5. Hendrikm
6. Giepie
7. Pieta P - (Pieter)
Pieta
.243 Musgrave
Glock 17
.177 Gamo
.243 Musgrave
Glock 17
.177 Gamo
- Pvdw
- Hero Member

- Posts: 5154
- Joined: Sun Aug 16, 2009 7:24 pm
Re: Skietkursus-Piet Breedt. Is daar belangstelling???
22 Augustus:
1 Pvdw 2de keer
2 Boerboel
3 Stompe.
4 Montie
5 Cobb
6 Langeraat
7 Alwyn
8 Chris Swart
9 Banzo
10 Spanner 2 de keer
11Willie 007
12Willie 007(1)
13Willie 007(2)
14 Henk(Hilux01)
15 Augustus:
1. stephan86
2.Rudi
3.Reivilo308
4.OupaZA(emil)
5. Hendrikm
6. Giepie
7. Pieta P-(Pieter)

Manne ek het vandag met Piet gesels. Hy gaan beide die datums vasmaak en kursus aanbied.
Piet gaan binnekort meer besonderhede opsit en bankbesonderhede beskikbaar maak sodat ons so gou as moontkik die dinge kan finaliseer.
Daar was redelik baie manne wat gereageer het op die oorspronklikke post wat nie nou hie naam op het nie.
Ek weet dat meeste manne aangedui het dat datum en plek hulle keuse sal beinvloed wat ek dan ook so insien. As jy verseker nie gaan kom nie en jy het jou naam oorspronklik opgesit stuur my net asb 'n PM of sit dit sommer hier op. Dit gaan my baie help om dinge uit te sorteer.

- Cobus(Cobb)
- Hero Member

- Posts: 4248
- Joined: Tue Jul 06, 2010 5:25 pm
Re: Skietkursus-Piet Breedt. Is daar belangstelling???
Hoe is Piet se varkflue??
Cobus
Johannesburg
Christus
BRNO 308, BRNO 22, Howa 243AI, MAB 7.65
12Ga Semi, Fabarm 12G O/U, AYA 12G S/S
Barnett Z 350CRT
Stormers/WP(kyk darm nie meer SA rugby nie)
Johannesburg
Christus
BRNO 308, BRNO 22, Howa 243AI, MAB 7.65
12Ga Semi, Fabarm 12G O/U, AYA 12G S/S
Barnett Z 350CRT
Stormers/WP(kyk darm nie meer SA rugby nie)
- DamDuiker
- Sr. Member

- Posts: 423
- Joined: Thu May 17, 2012 10:29 am
Re: Skietkursus-Piet Breedt. Is daar belangstelling???
.
Jeandré Beneke
There are some who can live without wild things and some who cannot.
Mauser .22lr
Norinco - 22wmr
Krico .222Rem
Tikka T3 Varmint .243win
Ruger 6.5Creed (RPR)
Tikka T3 Varmint .300wsm
CZ 550 Lux .375H&H
Stevens 12ga
There are some who can live without wild things and some who cannot.
Mauser .22lr
Norinco - 22wmr
Krico .222Rem
Tikka T3 Varmint .243win
Ruger 6.5Creed (RPR)
Tikka T3 Varmint .300wsm
CZ 550 Lux .375H&H
Stevens 12ga
- Piet Breedt
- Hero Member

- Posts: 2275
- Joined: Mon Mar 15, 2010 10:54 am
Re: Skietkursus-Piet Breedt. Is daar belangstelling???
My varke het darm die wyk geneem. Word elke dag net sterker. Ek is soos n Blouwildebees wat gekwes is, word net sterker
- BennieO
- Full Member

- Posts: 221
- Joined: Thu Feb 06, 2014 8:34 am
Re: Skietkursus-Piet Breedt. Is daar belangstelling???
Goeie dag
Ek sien nou hierdie onderwerp na so rukkie wat ek van die forum af was. Ek sal graag ook meer wil leer, ek sal inpas by die datum wat die meerderheid verkies.
Ek sien nou hierdie onderwerp na so rukkie wat ek van die forum af was. Ek sal graag ook meer wil leer, ek sal inpas by die datum wat die meerderheid verkies.
Traditions Vortek .50 (Swartkruit)
Aya 12Br (Swartkruit)
CZ550 Lux 30-06
BRNO .22LR MOD 2
Colt detective .38spl
Gecado mod 50 .177
Aya 12Br (Swartkruit)
CZ550 Lux 30-06
BRNO .22LR MOD 2
Colt detective .38spl
Gecado mod 50 .177