Skietkursus-Piet Breedt. Is daar belangstelling???
- Piet Breedt
- Hero Member

- Posts: 2275
- Joined: Mon Mar 15, 2010 10:54 am
Re: Skietkursus-Piet Breedt. Is daar belangstelling???
Kom ons kyk hoeveel manne kan op Saterdag 22 Augustus kom.
As ons soveel datums het, met soveel manne gaan ons nooit by n datum kan uitkom. Ek is ook bang vir reen in Oktober aangesien ons reenseisoen gewoonlik dan al goed aan die gang is.
As ons soveel datums het, met soveel manne gaan ons nooit by n datum kan uitkom. Ek is ook bang vir reen in Oktober aangesien ons reenseisoen gewoonlik dan al goed aan die gang is.
- Boerboel
- Full Member

- Posts: 139
- Joined: Mon Apr 20, 2015 7:51 pm
Re: Skietkursus-Piet Breedt. Is daar belangstelling???
Ek is in, dankiePiet Breedt wrote:Kom ons kyk hoeveel manne kan op Saterdag 22 Augustus kom.
As ons soveel datums het, met soveel manne gaan ons nooit by n datum kan uitkom. Ek is ook bang vir reen in Oktober aangesien ons reenseisoen gewoonlik dan al goed aan die gang is.
IF GUNS WERE OUTLAWED ONLY OUTLAWS WILL HAVE GUNS
Mauser 22LR
Musgrave 7x57
Howa 6.5 PRC
Zastava 375HH
Jacques van der Merwe
Mauser 22LR
Musgrave 7x57
Howa 6.5 PRC
Zastava 375HH
Jacques van der Merwe
- JacquesT (Stompe)
- Hero Member

- Posts: 948
- Joined: Fri Jan 30, 2015 2:26 pm
Re: Skietkursus-Piet Breedt. Is daar belangstelling???
Ek sal al die datums behalwe 15 Aug en 31 Okt kan doen.
- Pvdw
- Hero Member

- Posts: 5154
- Joined: Sun Aug 16, 2009 7:24 pm
Re: Skietkursus-Piet Breedt. Is daar belangstelling???
22 Augustus.
1 Pvdw
2 Boerboel
3 Stompe.
4 Montie
1 Pvdw
2 Boerboel
3 Stompe.
4 Montie
- Cobus(Cobb)
- Hero Member

- Posts: 4248
- Joined: Tue Jul 06, 2010 5:25 pm
Re: Skietkursus-Piet Breedt. Is daar belangstelling???
Pvdw wrote:22 Augustus.
1 Pvdw
2 Boerboel
3 Stompe.
4 Montie
5 Cobb
Cobus
Johannesburg
Christus
BRNO 308, BRNO 22, Howa 243AI, MAB 7.65
12Ga Semi, Fabarm 12G O/U, AYA 12G S/S
Barnett Z 350CRT
Stormers/WP(kyk darm nie meer SA rugby nie)
Johannesburg
Christus
BRNO 308, BRNO 22, Howa 243AI, MAB 7.65
12Ga Semi, Fabarm 12G O/U, AYA 12G S/S
Barnett Z 350CRT
Stormers/WP(kyk darm nie meer SA rugby nie)
- Langeraat
- Sr. Member

- Posts: 381
- Joined: Sat Sep 07, 2013 3:16 pm
Re: Skietkursus-Piet Breedt. Is daar belangstelling???
Sal ook graag wil meemaak.
22 Augustus:
1 Pvdw
2 Boerboel
3 Stompe.
4 Montie
5 Cobb
6 Langeraat
22 Augustus:
1 Pvdw
2 Boerboel
3 Stompe.
4 Montie
5 Cobb
6 Langeraat
Novus Vitae - 2 Kor 5:17
- tripodmvr
- Administrator

- Posts: 21608
- Joined: Fri Mar 11, 2011 8:31 pm
Re: Skietkursus-Piet Breedt. Is daar belangstelling???
Ek sien daar word nou baie dinge gereel. Skietopleiding en herlaai kursus. Keuses, keuses en nogmaals keuses.
.22 Krico, Howa 223 Varminter, 243 AI Musgrave RSA, Ruger RPR 243, P14 - 7 x 64, BSA 303 Sporter, 375 H&H Musgrave, 30-06 Ruger No. 1A, Khan O/U 12br, Norinco O/U 12br
- PJS
- Sr. Member

- Posts: 403
- Joined: Wed Jul 06, 2011 11:17 am
Re: Skietkursus-Piet Breedt. Is daar belangstelling???
Ai tog, 22 Aug is ek in blommeland en Richtersveld!
Sal mar wag vir volgende datum.
Sal mar wag vir volgende datum.
Jag is 'n voorreg. Geniet en waardeer elke geleentheid.
-
Thunderhead
- Hero Member

- Posts: 512
- Joined: Mon Jun 16, 2014 8:54 am
Re: Skietkursus-Piet Breedt. Is daar belangstelling???
Hi I would also be interested. That makes it 4 in Queenstown.Piet Breedt wrote:Hallo Wayne, if there is enough demand for me to make it worth the travel, then I will do it.Wayne wrote:Piet, will you be holding it in Qtn
Wayne
Me
Myself
I.
How many people would make it worth while for you Oom Piet?
- Alwyn
- Hero Member

- Posts: 730
- Joined: Sun Jan 13, 2013 10:27 pm
Re: Skietkursus-Piet Breedt. Is daar belangstelling???
Sal ook graag wil meemaak.
22 Augustus:
1 Pvdw
2 Boerboel
3 Stompe.
4 Montie
5 Cobb
6 Langeraat
7 Alwyn
22 Augustus:
1 Pvdw
2 Boerboel
3 Stompe.
4 Montie
5 Cobb
6 Langeraat
7 Alwyn
- Stephan86
- Hero Member

- Posts: 553
- Joined: Thu Feb 26, 2015 10:00 am
Re: Skietkursus-Piet Breedt. Is daar belangstelling???
EK kan ongelukkig nie 22 Aug maak nie, het 'n troue aan daai naweek.
Enige van die ander naweke sal vir my werk as daar 'n tweede sessie sal wees.
Enige van die ander naweke sal vir my werk as daar 'n tweede sessie sal wees.
.22 LR Webley & Scott Xocet
.243 Win Tikka T3
.308 Win Sako 85
.375 H&H Steyr Mannlicher Mod S.
12 Ga Franchi Affinity
Glock 19
Glock 43X
.243 Win Tikka T3
.308 Win Sako 85
.375 H&H Steyr Mannlicher Mod S.
12 Ga Franchi Affinity
Glock 19
Glock 43X
-
Chris Swart
- Hero Member

- Posts: 859
- Joined: Fri May 18, 2012 7:49 am
Re: Skietkursus-Piet Breedt. Is daar belangstelling???
Ek is meeste van daai datums beskikbaar.
Sal dophou wat is die konsensus
Sal dophou wat is die konsensus
- Pvdw
- Hero Member

- Posts: 5154
- Joined: Sun Aug 16, 2009 7:24 pm
Re: Skietkursus-Piet Breedt. Is daar belangstelling???
Chris, die 22ste gaan vir eers die aangewese datum weer. Indien dit jou pas sit asb jou naam op.
Stephan dis hammer man. Kom ons hou dop, Indien daar genoeg manne is kan daar net dalk nog 'n rondte wees
Stephan dis hammer man. Kom ons hou dop, Indien daar genoeg manne is kan daar net dalk nog 'n rondte wees
-
Chris Swart
- Hero Member

- Posts: 859
- Joined: Fri May 18, 2012 7:49 am
Re: Skietkursus-Piet Breedt. Is daar belangstelling???
Is dit 'n een dag kursus?
- Pvdw
- Hero Member

- Posts: 5154
- Joined: Sun Aug 16, 2009 7:24 pm
Re: Skietkursus-Piet Breedt. Is daar belangstelling???
Jip 1 dag van vroeg tot laat en lekker braai en kuier daarna.
-
Chris Swart
- Hero Member

- Posts: 859
- Joined: Fri May 18, 2012 7:49 am
Re: Skietkursus-Piet Breedt. Is daar belangstelling???
Ek is in vir 22 Augustus.
Sit my naam op die lys asb
Sit my naam op die lys asb
- Piet Breedt
- Hero Member

- Posts: 2275
- Joined: Mon Mar 15, 2010 10:54 am
Re: Skietkursus-Piet Breedt. Is daar belangstelling???
Hoe sal dit werk as ek Sat 15 Augustus, en die naweek daarna Sat 22 Augustus die kursus aanbied? As ek dit in twee split, behoort dit seker omtrent almal te akkomodeer.
- Rudie
- Hero Member

- Posts: 971
- Joined: Thu Dec 26, 2013 12:06 pm
Re: Skietkursus-Piet Breedt. Is daar belangstelling???
Altwee datums is reg vir my. My naam kan ook op die finale lys gesit word asb
- Stephan86
- Hero Member

- Posts: 553
- Joined: Thu Feb 26, 2015 10:00 am
Re: Skietkursus-Piet Breedt. Is daar belangstelling???
15 Augustus:
1. stephan86
1. stephan86
.22 LR Webley & Scott Xocet
.243 Win Tikka T3
.308 Win Sako 85
.375 H&H Steyr Mannlicher Mod S.
12 Ga Franchi Affinity
Glock 19
Glock 43X
.243 Win Tikka T3
.308 Win Sako 85
.375 H&H Steyr Mannlicher Mod S.
12 Ga Franchi Affinity
Glock 19
Glock 43X
- Piet Breedt
- Hero Member

- Posts: 2275
- Joined: Mon Mar 15, 2010 10:54 am
Re: Skietkursus-Piet Breedt. Is daar belangstelling???
Indien iemand ook nie een van die datums hieronder kan gywoon, laat weet my ook asb.
22 Augustus:
1 Pvdw
2 Boerboel
3 Stompe.
4 Montie
5 Cobb
6 Langeraat
7 Alwyn
15 Augustus:
1. stephan86
22 Augustus:
1 Pvdw
2 Boerboel
3 Stompe.
4 Montie
5 Cobb
6 Langeraat
7 Alwyn
15 Augustus:
1. stephan86
Last edited by Piet Breedt on Fri Jul 03, 2015 12:51 pm, edited 1 time in total.
-
Chris Swart
- Hero Member

- Posts: 859
- Joined: Fri May 18, 2012 7:49 am
Re: Skietkursus-Piet Breedt. Is daar belangstelling???
22 Augustus:
1 Pvdw
2 Boerboel
3 Stompe.
4 Montie
5 Cobb
6 Langeraat
7 Alwyn
8 Chris Swart
15 Augustus:
1. stephan86
1 Pvdw
2 Boerboel
3 Stompe.
4 Montie
5 Cobb
6 Langeraat
7 Alwyn
8 Chris Swart
15 Augustus:
1. stephan86
-
Reivilo308
- Jr. Member

- Posts: 57
- Joined: Tue Oct 16, 2012 12:15 am
Re: Skietkursus-Piet Breedt. Is daar belangstelling???
Sit my in vir 15de asb!
308 Ruger, Sharks, Johny Walker.
- Pvdw
- Hero Member

- Posts: 5154
- Joined: Sun Aug 16, 2009 7:24 pm
Re: Skietkursus-Piet Breedt. Is daar belangstelling???
22 Augustus:
1 Pvdw
2 Boerboel
3 Stompe.
4 Montie
5 Cobb
6 Langeraat
7 Alwyn
8 Chris Swart
15 Augustus:
1. stephan86
2.Rudi
3.Reivilo308
1 Pvdw
2 Boerboel
3 Stompe.
4 Montie
5 Cobb
6 Langeraat
7 Alwyn
8 Chris Swart
15 Augustus:
1. stephan86
2.Rudi
3.Reivilo308
- Banzo
- Jr. Member

- Posts: 62
- Joined: Sun Jun 28, 2015 7:15 pm
Re: Skietkursus-Piet Breedt. Is daar belangstelling???
Groot asseblief vir die 22ste
30-06 Musgrave Mod 90

9 Banzo
15 Augustus:
1. stephan86
2.Rudi
3.Reivilo308
4
1 Pvdw
2 Boerboel
3 Stompe.
4 Montie
5 Cobb
6 Langeraat
7 Alwyn
8 Chris Swart
9 Banzo
15 Augustus:
1. stephan86
2.Rudi
3.Reivilo308
4