Skietkursus-Piet Breedt. Is daar belangstelling???

A place to advertise or mention a course/ Die plek om jou kursusse te adverteer of bekend te stel
Post Reply
_Os_
Newbie
Newbie
Posts: 3
Joined: Mon May 25, 2015 3:20 pm

Re: Skietkursus-Piet Breedt. Is daar belangstelling???

Post by _Os_ »

Ek sal dit ook graag wil bywoon, mits ek my lisensie in tyd kry..
User avatar
Nickvn
Hero Member
Hero Member
Posts: 1554
Joined: Sun Mar 25, 2012 9:28 am

Re: Skietkursus-Piet Breedt. Is daar belangstelling???

Post by Nickvn »

Sal belang stel afhangende van datum. X2
_______________________________
7.65 CZ 
Sig Sauer P250
12 br shotgun Magtech
12 br Harrington and Richardson
.22 LR Marlln
.223 Steyr Mannlicher
.270 CZ 550
.308 Tikka T3 Sporter
.30-06 AI BSA Royal (1957) ,
9.3x62 Mauser Oberndorf Type A (1937)
Carl
Hero Member
Hero Member
Posts: 4793
Joined: Wed Apr 04, 2012 2:09 pm

Re: Skietkursus-Piet Breedt. Is daar belangstelling???

Post by Carl »

Nico Harris
Rudie
Cobb
Tripod?
Boerboel?
Baasvark?
Giepie? (Hang af van die datum)
Pierre Rossouw
Tienie + 2 (Hang af van die datum
Stompe (as dit in die Gauteng of Delmas area is beslis)
Hilux01 (Henk
Douw
Carl +1 (datum en plek) Waterval skietbaan is 'n mooi baan met kamp plek ;)
Groete,
9mmP, .22, 243 , 270 , 30-06 , 12 Boor, 9.3x62 die "one gun" solution
User avatar
Pvdw
Hero Member
Hero Member
Posts: 5154
Joined: Sun Aug 16, 2009 7:24 pm

Re: Skietkursus-Piet Breedt. Is daar belangstelling???

Post by Pvdw »

Waterval skietbaan is 'n mooi baan met kamp plek ;)
Carl het Waterval nou 'n tak naby Delmas ook? ;D ;)
Carl
Hero Member
Hero Member
Posts: 4793
Joined: Wed Apr 04, 2012 2:09 pm

Re: Skietkursus-Piet Breedt. Is daar belangstelling???

Post by Carl »

Ons betaal mos vir die vervoer! :) Lkeer Bosveld atmosfeer en warmer(mooier) as die Hoëveld
Groete,
9mmP, .22, 243 , 270 , 30-06 , 12 Boor, 9.3x62 die "one gun" solution
User avatar
Pvdw
Hero Member
Hero Member
Posts: 5154
Joined: Sun Aug 16, 2009 7:24 pm

Re: Skietkursus-Piet Breedt. Is daar belangstelling???

Post by Pvdw »

1Nico Harris
2Rudie
3Cobb
4Tripod?
5Boerboel?
6Baasvark?
7Giepie? (Hang af van die datum)
8Pierre Rossouw
9Tienie + 2 (Hang af van die datum
10Stompe (as dit in die Gauteng of Delmas area is beslis)
11Hilux01 (Henk
12Douw
13Carl +1 (datum en plek) Waterval skietbaan is 'n mooi baan met kamp plek ;)

Manne as ek so loer sit ons reeds met 13 name en dan nog so 3-4 extras wat kan bykom. Ek weet plek en datum is uiters belangrik, ek hou die draad vir nog so dag of wat dop en sodra ons sien die belangstelling bly groei sal ek werk daarvan maak om saam met Piet beskikbare datums te bespreek en dan hier te plaas.

Dankie vir julle deelname.

Onthou asb indien daar iets spesifiek is wat jy in so 'n kursus sal wil hoor/leer laat weet ons sommer hier of PM dalk vir my of vir Piet. Die dag gaan immers oor leer en uitsorteer van probleme.
User avatar
Pvdw
Hero Member
Hero Member
Posts: 5154
Joined: Sun Aug 16, 2009 7:24 pm

Re: Skietkursus-Piet Breedt. Is daar belangstelling???

Post by Pvdw »

Ons betaal mos vir die vervoer! :)
Verstaan ek nou reg Carl, julle sal sorg vir almal se gratis vervoer na Waterval? :) :) 8) Ons kort meer manne soos jy op die forum. ;)

Ja ek stem saam. Daai baan is iets besonders. Ek geniet dit elke keer as ek daar is maar nou ja, logistieke gaan daai 1 bietjie poodjie.
User avatar
Pvdw
Hero Member
Hero Member
Posts: 5154
Joined: Sun Aug 16, 2009 7:24 pm

Re: Skietkursus-Piet Breedt. Is daar belangstelling???

Post by Pvdw »

1Nico Harris
2Rudie
3Cobb
4Tripod?
5Boerboel?
6Baasvark?
7Giepie? (Hang af van die datum)
8Pierre Rossouw
9Tienie + 2 (Hang af van die datum
10Stompe (as dit in die Gauteng of Delmas area is beslis)
11Hilux01 (Henk
12Douw
13Carl +1 (datum en plek) Waterval skietbaan is 'n mooi baan met kamp plek ;)
14Nickvn

Nick ek gooi jou ook in vir die rekord.

Os jy is welkom om te kom sonder 'n geweer. Daar is tegtig baie teorie wat jou reeds gaan help nog voor jy aan 'n geweer gevat het.
User avatar
Pvdw
Hero Member
Hero Member
Posts: 5154
Joined: Sun Aug 16, 2009 7:24 pm

Re: Skietkursus-Piet Breedt. Is daar belangstelling???

Post by Pvdw »

Manne ek sien daar is navra hier en per PM oor kostes. Ja dis verseker belangrik vir elkeen van ons. Ons wil net eers opname maak van belangstelling.

Soos reeds genoem het ek maar gister vir Piet geskakel oor die opname en is daar huidiglik NIKS in plek nie behalwe Piet se kennis. Gee ons asb. so paar dae om dinge deur te dink en te begin beplan. Ek sal verseker moeiet doen van my kant af om julle op datum te hou.
Ritchie
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 444
Joined: Mon Sep 15, 2014 12:00 pm

Re: Skietkursus-Piet Breedt. Is daar belangstelling???

Post by Ritchie »

Dagse! Stel verseker belang.
Lei Aan Ernstige B.O.K
Biskruit Ontbrandings Koors!
User avatar
sako 30-06
Hero Member
Hero Member
Posts: 1987
Joined: Mon Mar 19, 2012 2:45 pm

Re: Skietkursus-Piet Breedt. Is daar belangstelling???

Post by sako 30-06 »

Pvdw wrote:Manne ek sien daar is navra hier en per PM oor kostes. Ja dis verseker belangrik vir elkeen van ons. Ons wil net eers opname maak van belangstelling.

Soos reeds genoem het ek maar gister vir Piet geskakel oor die opname en is daar huidiglik NIKS in plek nie behalwe Piet se kennis. Gee ons asb. so paar dae om dinge deur te dink en te begin beplan. Ek sal verseker moeiet doen van my kant af om julle op datum te hou.
Ek hoop regtig die realiser, ek weet ek kan ongelooflik baie by Oom Piet leer.

Hopelik het ek teen daai tyd die .243 dan kan ek sommer scope daar opsit en inskiet.
User avatar
Ashley
Hero Member
Hero Member
Posts: 1046
Joined: Thu Feb 05, 2015 3:40 pm

Re: Skietkursus-Piet Breedt. Is daar belangstelling???

Post by Ashley »

1Nico Harris
2Rudie
3Cobb
4Tripod? 
5Boerboel?
6Baasvark?
7Giepie? (Hang af van die datum)
8Pierre Rossouw
9Tienie + 2 (Hang af van die datum
10Stompe (as dit in die Gauteng of Delmas area is beslis)
11Hilux01 (Henk
12Douw
13Carl +1 (datum en plek) Waterval skietbaan is 'n mooi baan met kamp plek
14Nickvn
15 Ashley
Groete

Howa 30-06
Musgrave 7x57
Mossberg 12br
CZ 9mmP
ANDRIES
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 353
Joined: Mon Feb 04, 2013 3:56 pm

Re: Skietkursus-Piet Breedt. Is daar belangstelling???

Post by ANDRIES »

Piet het 'n klompie jaar terug 'n kurses by ons op Robertson kom aanbied.Ek kan nou nog onthou wat hy gese het.'n Mens kry baie dat iemand jou iets wil leer maar hy kan nie jou aandag hou nie,in Piet se geval is dit anders.Jy neem alles in wat hy se.As julle die kans het om na hom te kan luister MOENIE dit laat verby gaan nie.Hy is ongelooflik.
User avatar
PJS
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 403
Joined: Wed Jul 06, 2011 11:17 am

Re: Skietkursus-Piet Breedt. Is daar belangstelling???

Post by PJS »

1Nico Harris
2Rudie
3Cobb
4Tripod?
5Boerboel?
6Baasvark?
7Giepie? (Hang af van die datum)
8Pierre Rossouw
9Tienie + 2 (Hang af van die datum
10Stompe (as dit in die Gauteng of Delmas area is beslis)
11Hilux01 (Henk
12Douw
13Carl +1 (datum en plek) Waterval skietbaan is 'n mooi baan met kamp plek
14Nickvn
15 Ashley
16 PJS
User avatar
Alwyn
Hero Member
Hero Member
Posts: 730
Joined: Sun Jan 13, 2013 10:27 pm

Re: Skietkursus-Piet Breedt. Is daar belangstelling???

Post by Alwyn »

1Nico Harris
2Rudie
3Cobb
4Tripod?
5Boerboel?
6Baasvark?
7Giepie? (Hang af van die datum)
8Pierre Rossouw
9Tienie + 2 (Hang af van die datum
10Stompe (as dit in die Gauteng of Delmas area is beslis)
11Hilux01 (Henk
12Douw
13Alwyn
14Carl +1 (datum en plek) Waterval skietbaan is 'n mooi baan met kamp plek
15Nickvn
16 Ashley
17 PJS
18 Ritchie
Last edited by Alwyn on Wed Jul 01, 2015 3:35 pm, edited 1 time in total.
Ritchie
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 444
Joined: Mon Sep 15, 2014 12:00 pm

Re: Skietkursus-Piet Breedt. Is daar belangstelling???

Post by Ritchie »

Dagse. Sal dit baie wardeer as julle my naam by die lys kan voed. Stel baie belang.
Lei Aan Ernstige B.O.K
Biskruit Ontbrandings Koors!
User avatar
Piet Breedt
Hero Member
Hero Member
Posts: 2275
Joined: Mon Mar 15, 2010 10:54 am

Re: Skietkursus-Piet Breedt. Is daar belangstelling???

Post by Piet Breedt »

Dankie Andries

Dit is darm baie maklikker om iets oor te dra as dit ook jou passie is
Carl
Hero Member
Hero Member
Posts: 4793
Joined: Wed Apr 04, 2012 2:09 pm

Re: Skietkursus-Piet Breedt. Is daar belangstelling???

Post by Carl »

Klink vir my ek gaan moet Delmas toe gaan-dit sal moewiese voorreg wees. Hey dalk skiet ons almal 'n bosvark :)
Groete,
9mmP, .22, 243 , 270 , 30-06 , 12 Boor, 9.3x62 die "one gun" solution
User avatar
Piet Breedt
Hero Member
Hero Member
Posts: 2275
Joined: Mon Mar 15, 2010 10:54 am

Re: Skietkursus-Piet Breedt. Is daar belangstelling???

Post by Piet Breedt »

Carl wrote:Klink vir my ek gaan moet Delmas toe gaan-dit sal moewiese voorreg wees. Hey dalk skiet ons almal 'n bosvark :)

Die kursus word hoeka beplan op dieselfde baan waar ek die 2 bosvarke geskiet het.
Wayne
Hero Member
Hero Member
Posts: 1007
Joined: Sat Mar 24, 2012 5:36 pm

Re: Skietkursus-Piet Breedt. Is daar belangstelling???

Post by Wayne »

Piet, will you be holding it in Qtn ;)
User avatar
Cobus(Cobb)
Hero Member
Hero Member
Posts: 4248
Joined: Tue Jul 06, 2010 5:25 pm

Re: Skietkursus-Piet Breedt. Is daar belangstelling???

Post by Cobus(Cobb) »

...ek kannie wag nie....ek hoop net die Oom Piet weet ietse van skiet af..... ++>: ++>:
Cobus
Johannesburg
Christus
BRNO 308, BRNO 22, Howa 243AI, MAB 7.65
12Ga Semi, Fabarm 12G O/U, AYA 12G S/S
Barnett Z 350CRT
Stormers/WP(kyk darm nie meer SA rugby nie)
User avatar
douw
Hero Member
Hero Member
Posts: 1830
Joined: Sun Apr 03, 2011 6:52 pm

Re: Skietkursus-Piet Breedt. Is daar belangstelling???

Post by douw »

Cobus(Cobb) wrote:...ek kannie wag nie....ek hoop net die Oom Piet weet ietse van skiet af..... ++>: ++>:
:laugh: :laugh:
MONTIE
Full Member
Full Member
Posts: 129
Joined: Thu Dec 20, 2012 7:07 am

Re: Skietkursus-Piet Breedt. Is daar belangstelling???

Post by MONTIE »

PJS wrote:1Nico Harris
2Rudie
3Cobb
4Tripod?
5Boerboel?
6Baasvark?
7Giepie? (Hang af van die datum)
8Pierre Rossouw
9Tienie + 2 (Hang af van die datum
10Stompe (as dit in die Gauteng of Delmas area is beslis)
11Hilux01 (Henk
12Douw
13Carl +1 (datum en plek) Waterval skietbaan is 'n mooi baan met kamp plek
14Nickvn
15 Ashley
16 PJS
17 Montie(datum?)
MONTIE
Full Member
Full Member
Posts: 129
Joined: Thu Dec 20, 2012 7:07 am

Re: Skietkursus-Piet Breedt. Is daar belangstelling???

Post by MONTIE »

Sal iemand dit asb. op die regte plek inplaas?

19Montie
Post Reply