Ad blocker detected: Our website is made possible by displaying online advertisements to our visitors. Please consider supporting us by disabling your ad blocker on our website.
Cassie naand sê. Ek sien jou navrae oor verskillende scopes en jou advertensie van jou Swarovski, as ek dan nou so voor op die wa mag wees. Hoekom verkoop jy die Swarovski? Groete Tjops