Middag Manne
Iemand weet nie dalk wie huidiglik Nosler E Tip punte voorraad het. Manne by safari in Pretoria gese hulle gaan nie meer inbring. Soek in 277,308 en 338 kalibers
Nosler E Tips punte
- Giepie
- Hero Member

- Posts: 1544
- Joined: Mon Jul 23, 2012 11:27 pm
Re: Nosler E Tips punte
Kyk dalk maar na die GMX'e. Vir my is dit maar baie dieselfde. Zimbi het vir die 270, en ek sien by Centurion binnenshuise skietbaan in Jeanlaan het hulle baie vir die 308/3006.
'n Slim man leer uit sy foute, 'n Wyse mens leer uit ander se foute.
-
Jessie
- Full Member

- Posts: 113
- Joined: Sat Jan 17, 2015 1:46 pm
Re: Nosler E Tips punte
Baie dankie Giepie. Sal hulle bietjie kontak
Mooi bly
Mooi bly
