Vir die lui manne onder ons:Bulls Eye Camera System
- Smitstertjies
- Hero Member

- Posts: 1988
- Joined: Sat Aug 10, 2013 7:42 am

Hierdie is die beste speelding wat ek nog aangeskaf het. Ek is maar n lui ou, en hou van gemaklik wees.
Myne werk baie lekker tot op 500 meter. Daar is een wat tot op 1 myl ook werk. Ek beveel dit ten sterkste aan vir manne wat nie daarvan hou om teiken toe en terug te stap nie. Al my teikens is nou op my laptop, en na die tyd kan ek lekker by die huis my skote deurgaan met die replay funksie.
http://www.bullseyecamera.com/videos.html

416 Rigby,338 Lapua Magnum,9.3x62; 30-06 Springfield,7.62 Soviet; 6.5x55 Sweed,6 Dasher,.22LR,40S&W;9mmParra,12Br
- joe rocket
- Hero Member

- Posts: 3326
- Joined: Thu Mar 06, 2014 11:00 pm
Re: Vir die lui manne onder ons:Bulls Eye Camera System
Het hom al ggebruik, ons was 4 manne skiet die hele tyd op 1 teiken, wanneer jy klaar jou skoot geskiet het druk jy net die spasie balkie kyk dan waar jou skoot getref het. Moet net nie die kamera raak skiet nie. 
GROETE
__________________________
Perfection is hard to achieve but hell it is worth striving for.
__________________________
Perfection is hard to achieve but hell it is worth striving for.
- Smitstertjies
- Hero Member

- Posts: 1988
- Joined: Sat Aug 10, 2013 7:42 am
Re: Vir die lui manne onder ons:Bulls Eye Camera System
Yes Joe, net so. Ons het laasweek die vrouens bietjie op 300 meter laat skiet. Elke vrou het n kleur gekry. Na elke skoot druk jy spacebar, dan tag jy die skoot met n kleur en n nommer. Almal het sommer op 1 teiken geskiet. Baie maklik.
416 Rigby,338 Lapua Magnum,9.3x62; 30-06 Springfield,7.62 Soviet; 6.5x55 Sweed,6 Dasher,.22LR,40S&W;9mmParra,12Br
- JTM
- Hero Member

- Posts: 1691
- Joined: Tue Sep 18, 2012 9:06 am
Re: Vir die lui manne onder ons:Bulls Eye Camera System
Hou van die feit dat dit die laaste skoot onthou en uitwys. Beslis iets wat dit uniek maak.
Jannie Welman
-
Monster
- Sr. Member

- Posts: 362
- Joined: Mon May 26, 2014 10:34 am
Re: Vir die lui manne onder ons:Bulls Eye Camera System
Waar kan mens so iets kry en wat kos dit?
- joe rocket
- Hero Member

- Posts: 3326
- Joined: Thu Mar 06, 2014 11:00 pm
Re: Vir die lui manne onder ons:Bulls Eye Camera System
Dit kos $500 n pel van my het een in amerika gekoop en saamgebring. Werk vir my baie beter as n spotting scope.
GROETE
__________________________
Perfection is hard to achieve but hell it is worth striving for.
__________________________
Perfection is hard to achieve but hell it is worth striving for.
- Smitstertjies
- Hero Member

- Posts: 1988
- Joined: Sat Aug 10, 2013 7:42 am
Re: Vir die lui manne onder ons:Bulls Eye Camera System
Ek het myne van Amerika af laat inkom, maar daar is n ou in SA wat hulle inbring. Sal kyk of ek sy details kry.
416 Rigby,338 Lapua Magnum,9.3x62; 30-06 Springfield,7.62 Soviet; 6.5x55 Sweed,6 Dasher,.22LR,40S&W;9mmParra,12Br
-
Monster
- Sr. Member

- Posts: 362
- Joined: Mon May 26, 2014 10:34 am
- Banzo
- Jr. Member

- Posts: 62
- Joined: Sun Jun 28, 2015 7:15 pm
Re: Vir die lui manne onder ons:Bulls Eye Camera System
Ek het net in die week 'n idee gehad om my ou selfoon in 'n soortgelyke manier op te stel. $500 is bietjie baie vir my.
30-06 Musgrave Mod 90
- Smitstertjies
- Hero Member

- Posts: 1988
- Joined: Sat Aug 10, 2013 7:42 am
Re: Vir die lui manne onder ons:Bulls Eye Camera System
Die ou wat die goed inbring na SA se naam is Jacques May. jmey@megasurfwifi.co.za