Kleurvariasies - rooijakkalse

Ambessa

Kleurvariasies - rooijakkalse

Post by Ambessa »

Hallo almal

Daar bestaan baie kleurvariasie by die rooijakkals.

Toon 'n bietjie fotos. Dui geslag aan en indien moontlik ook ouderdom (tande).

Waaraan skryf julle dit toe? Ouderdom? Gebied in SA?

Ambessa
User avatar
JACQUES BOTHA
Hero Member
Hero Member
Posts: 2283
Joined: Tue Jan 06, 2009 10:53 am

Re: Kleurvariasies - rooijakkalse

Post by JACQUES BOTHA »

AM.
EK het vermoed dit is streek verbonde,maar is verkeerd bewys ...Taffie  het foto's opgesit.......so die rooier manne en die vaaler manne kom maar oral voor...
ek sink dis maar soos mense , party donkerder en party ligter, ongelukkig mmak taffie hulle so vinnig dood  ek kry nie tyd om die geslags registers op te stel nie....lag lag lag
Shoot straight and tell the truth!
Ambessa

Re: Kleurvariasies - rooijakkalse

Post by Ambessa »

Hallo Jacques

Dankie. Help oorreed die manne om wel saam te speel en fotos te neem (met die bietjie ander info).

Ambessa
Ambessa

Re: Kleurvariasies - rooijakkalse

Post by Ambessa »

Hallo Tafjak
JACQUES wrote:... vermoed dit is streek verbonde,maar is verkeerd bewys ...Taffie  het foto's opgesit.......so die rooier manne en die vaaler manne kom maar oral voor... ek sink dis maar soos mense , party donkerder en party ligter, ..
Is daar nog fotos van die ou valetjie(s) waarvan laas gepraat is? Sal dit verwelkom.

Ek voel die koue is op ons.

Ambessa
User avatar
Janjak
Hero Member
Hero Member
Posts: 529
Joined: Tue Apr 07, 2009 2:51 pm

Re: Kleurvariasies - rooijakkalse

Post by Janjak »

Image
In ons omgewing het ek nog nie donkerder as hierdie gesien nie.
Jannie
Ambessa

Re: Kleurvariasies - rooijakkalse

Post by Ambessa »

Hallo Janjak

Dankie vir die foto. Ouderdom? Waar?

Ambessa
User avatar
Janjak
Hero Member
Hero Member
Posts: 529
Joined: Tue Apr 07, 2009 2:51 pm

Re: Kleurvariasies - rooijakkalse

Post by Janjak »

Ambessa,
plesier
Ouderdom weet ek ongelukkig nie, hy het lang tande gahad en blesbok lammers geeet. ;D Ek leer nou eers van sulke goed....
Omgewing was Machadodorp.
Freek
Hero Member
Hero Member
Posts: 1941
Joined: Tue Jan 13, 2009 8:50 am

Re: Kleurvariasies - rooijakkalse

Post by Freek »

Lyk of jy 'n tonnel deur daai maat geboor het Janjak...
SAVE A RHINO, SHOOT A POACHER!
Ambessa

Re: Kleurvariasies - rooijakkalse

Post by Ambessa »

Hallo Janjak
Janjak wrote:Ouderdom weet ek ongelukkig nie, hy het lang tande gahad en blesbok lammers geeet. ;D Ek leer nou eers van sulke goed....
Omgewing was Machadodorp.
Dankie vir die moeite.

Neem net 'n mooi foto wat die slagtande (canines) en snytande (incisors) bo en onder toon.

Meld ook R of T / M of V.

Plek is reeds genoem.

Datum sal die prentjie voltooi.

Ambessa
User avatar
Janjak
Hero Member
Hero Member
Posts: 529
Joined: Tue Apr 07, 2009 2:51 pm

Re: Kleurvariasies - rooijakkalse

Post by Janjak »

Ambessa,
Reun en dit was Sep 2008.

Freek,
is jy terug?
Daai Sierra Varminsssters werk mooi.
User avatar
Gerhard
Hero Member
Hero Member
Posts: 7128
Joined: Sun Apr 12, 2009 6:08 pm

Re: Kleurvariasies - rooijakkalse

Post by Gerhard »

Bronkhorstspruit

Image
FFF Safaris
Battlefields of the Escarpment
User avatar
Gerhard
Hero Member
Hero Member
Posts: 7128
Joined: Sun Apr 12, 2009 6:08 pm

Re: Kleurvariasies - rooijakkalse

Post by Gerhard »

Bronkhorstspruit

Image
FFF Safaris
Battlefields of the Escarpment
User avatar
Gerhard
Hero Member
Hero Member
Posts: 7128
Joined: Sun Apr 12, 2009 6:08 pm

Re: Kleurvariasies - rooijakkalse

Post by Gerhard »

Steenkamps berge

Image
FFF Safaris
Battlefields of the Escarpment
User avatar
Gerhard
Hero Member
Hero Member
Posts: 7128
Joined: Sun Apr 12, 2009 6:08 pm

Re: Kleurvariasies - rooijakkalse

Post by Gerhard »

Pta Oos

Image
FFF Safaris
Battlefields of the Escarpment
User avatar
Gerhard
Hero Member
Hero Member
Posts: 7128
Joined: Sun Apr 12, 2009 6:08 pm

Re: Kleurvariasies - rooijakkalse

Post by Gerhard »

Ellisras

Image
FFF Safaris
Battlefields of the Escarpment
User avatar
Gerhard
Hero Member
Hero Member
Posts: 7128
Joined: Sun Apr 12, 2009 6:08 pm

Re: Kleurvariasies - rooijakkalse

Post by Gerhard »

Dwaalboom

Image
FFF Safaris
Battlefields of the Escarpment
Ambessa

Re: Kleurvariasies - rooijakkalse

Post by Ambessa »

Hallo Gerhard

Dankie vir die fotos.

Keep sending.

Ambessa
User avatar
Gerhard
Hero Member
Hero Member
Posts: 7128
Joined: Sun Apr 12, 2009 6:08 pm

Re: Kleurvariasies - rooijakkalse

Post by Gerhard »

Ek sal einde Mei weer op sit.

Ek het afspraak met klomp in Mei maand
FFF Safaris
Battlefields of the Escarpment
User avatar
Janjak
Hero Member
Hero Member
Posts: 529
Joined: Tue Apr 07, 2009 2:51 pm

Re: Kleurvariasies - rooijakkalse

Post by Janjak »

Ambessa,
ek het op Photobucket n paar fotos gesit. Soek jy hulle hier ook?
Ambessa

Re: Kleurvariasies - rooijakkalse

Post by Ambessa »

Hallo Janjak

Dankie.

As dit hier op die forum geplaas word sal meer ouens dit dadelik sien. Ek glo ook dit sal meer kommentaar en verdere info/fotos uitlok.

Onthou net om die minimum info (soos versoek) by te las.

Ambessa
User avatar
Janjak
Hero Member
Hero Member
Posts: 529
Joined: Tue Apr 07, 2009 2:51 pm

Re: Kleurvariasies - rooijakkalse

Post by Janjak »

Image
Wonderfontein omgewing (naby Belfast Mpu)
Kan ongelukkig nie onthou wat die geslag was nie, dit was ons eerste aand op hierdie plaas en ons het 8 geskiet.
Augustus maand - donker maan.

Jannie
Ambessa

Re: Kleurvariasies - rooijakkalse

Post by Ambessa »

Hallo Janjak

Dankie. Mooi fotos. As dit moontlik is neem in die toekoms asb ook fotos van die tande.

Een op links (dalk ook die een tweede van links) lyk kleiner (of jonger) as die ander drie? Of dalk wyfies?

Ambessa
User avatar
Yalair
Hero Member
Hero Member
Posts: 917
Joined: Wed Dec 03, 2008 12:48 pm

Re: Kleurvariasies - rooijakkalse

Post by Yalair »

Perdeberg Wes Vrystaat, hierdie is twee tewe, kamera wou nie saamspeel, maar die reens kleur dieselfde en ouderdom min of meer selfde. Het nie water by my gehad, wou nie my coke gebruik om bek te was. Het die eerste een Dinsdag aand geskiet en haar reun gisteraand, die ander een saam met reun ook gisteraand.

Groete
Ben

Image Image Image
Image Image Image
Last edited by Yalair on Thu Apr 23, 2009 1:10 pm, edited 1 time in total.
User avatar
JACQUES BOTHA
Hero Member
Hero Member
Posts: 2283
Joined: Tue Jan 06, 2009 10:53 am

Re: Kleurvariasies - rooijakkalse

Post by JACQUES BOTHA »

BEN
LYK MY DAAI NUWE SHOOTING CHAIR DOEN SY DENG JONG...
Sien daar is die eerste paar rand al weer afbetaal of gespaar met daai 2 paar wat jy ingeroep het....
Sien ek jou Saterdag by die skiet, sover weet ek nog net van Freek en ek en dalk Caller wat vrydag aand gaan braai...(wonner of ben gaan inkom)
Laat die manne wat kom hulle name solank op die site gooi...
Shoot straight and tell the truth!
Ambessa

Re: Kleurvariasies - rooijakkalse

Post by Ambessa »

Hallo Yalair

Dankie.

Onderste teef lyk nog redelik jonk - aan die tande.

Spaar die Coke maar vir later saam met iets teen die koue.

Ambessa
Post Reply