9mm FTF maar feed nog...
- Capt. Yoda
- Hero Member

- Posts: 13637
- Joined: Thu Apr 11, 2013 12:35 pm
9mm FTF maar feed nog...
Manne die is nou iets baie snaaks en ek weet nie lekker hoe om dit te verduidelik nie. Ek dra en skiet al n ruk 127 +p+ Rangers in 2 Berettas en alles het altyd glad geloop.Vandag het ek bq nuwe stock gaan koop en my magasyne met die nuwes vol gemaak en so een magasyn net vinnig deur die een pistool gewerk toe "voel" ek iets snaaks.
Sodra die koel se punt die feedig ramp klim voel dit of die nuwe Rangers half hak voor hy in battery in gaan. As ek die slide stadig vorentoe laat gaan kan ek voel en sien hoe hy hak maar die slide gaan nog heeltemal vorentoe as ek hom los met die wat hy bq hak daar is net so halwe milisekond wat hy stop, as ek die slide normaalweg los/laat val feed hy sonder enige pein alhoewel ek seker is die hak is nog daar ek kan dit net nie sien/voel as die slide van self val nie.Daar is geen merke op die koels na ek hulle n paar keer gelaai en oorgehaal het nie en dit gebeur net in een van my pistole (die nuwe een). Ek sal die naweek of volgende naweek n magasyn of 3 deur hom skiet om te kyk of die "hak" enige iets maak.
EK glo dit is niks nie en alles sal goed werk maar mens ken mos jou pistool en jy weet as iets nie soos altyd voel nie, ek het nou maar weer die "ou" Ranger terug in die magasyne gelaai vir eers maar dink julle manne die nuwe Ammo is dalk n halwe mm langer of moet ek dalk die feeding ramp bq polish met 0000 staal wol?
Ek is regtig nie lus om nou weer vir 2 pistole 2 verskillinde dra ammos te moet koop nie.

A child of five would understand this. Send someone to fetch a child of five.
- Plaashaas
- Hero Member

- Posts: 1018
- Joined: Thu May 22, 2014 7:38 pm
Re: 9mm FTF maar feed nog...
Kaptein onbewus
Ek het dieselfde gevoel gekry met die nuwe batch Rangers. (Ook by S&O gekoop). Ek het egter n mag geskiet en daar was geen probleem selfs op vinnige double taps. Polish maar weer die feeding ramp so bietjie en behoort jy g2g te wees. Toets hul egter eers self. Maak ook seker dat jou mags mooi skoon en droog is binne.

-
bobby
- Sr. Member

- Posts: 356
- Joined: Fri Jan 29, 2010 6:28 pm
Re: 9mm FTF maar feed nog...
-
Carl
- Hero Member

- Posts: 4793
- Joined: Wed Apr 04, 2012 2:09 pm
Re: 9mm FTF maar feed nog...
If you do not know that all bullets should be function tested in your specific firearm then well all I can day there is a village somewhere....
Kaptein het jy hulle TPL gemeet?
Kaptein het jy hulle TPL gemeet?
Groete,
9mmP, .22, 243 , 270 , 30-06 , 12 Boor, 9.3x62 die "one gun" solution
9mmP, .22, 243 , 270 , 30-06 , 12 Boor, 9.3x62 die "one gun" solution
- dsmerrills
- Sr. Member

- Posts: 250
- Joined: Sun Jan 05, 2014 1:04 pm
Re: 9mm FTF maar feed nog...
They are alot better than cmj's. The whole purpose for hp's is to prevent over penetration but ensure maximum tissue damage.bobby wrote:and there i was told that fancy rangers were so much better than cmj reloads
cmj's have there purpose but definitely not for self defence or everyday carry.
Glock 19 Gen 4
Brno .22LR
Brno .308Win
Brno .375H&H
Custom .404 Jeffrey
Brno .22LR
Brno .308Win
Brno .375H&H
Custom .404 Jeffrey
- Plaashaas
- Hero Member

- Posts: 1018
- Joined: Thu May 22, 2014 7:38 pm
Re: 9mm FTF maar feed nog...
Bobby. Kyk na die "wound channels" van CMJ's vs. ordentlike SD ammo soos die Ranger T's dan praat ons weer.bobby wrote:and there i was told that fancy rangers were so much better than cmj reloads
Volgens die FBI statistics oorleef 7 uit elke 8 mense wat met n handwapen geskiet word. Jy kan jou eie afleidings hieruit maak.
- Capt. Yoda
- Hero Member

- Posts: 13637
- Joined: Thu Apr 11, 2013 12:35 pm
Re: 9mm FTF maar feed nog...
Eks bly ek het myself nie verbeel nie want dit is regtig nie asof hy glad nie wil voer nie, is net so lastige hak plekkiePlaashaas wrote:Kaptein onbewus
Ek het dieselfde gevoel gekry met die nuwe batch Rangers. (Ook by S&O gekoop). Ek het egter n mag geskiet en daar was geen probleem selfs op vinnige double taps. Polish maar weer die feeding ramp so bietjie en behoort jy g2g te wees. Toets hul egter eers self. Maak ook seker dat jou mags mooi skoon en droog is binne.
Carl wrote:If you do not know that all bullets should be function tested in your specific firearm then well all I can day there is a village somewhere....
Kaptein het jy hulle TPL gemeet?
Carl nee ek het hulle nie gemeet nie maar sal dalk vanaand kyk.Ek het eers gedink dalk is die spring in die mag nie reg nie maar dit is n nuwe Beretta Mag en self met my ouer Beretta mag doen hy dielselfde.EK sal hul maar skiet en kyk wat hulle maak, ek glo nie daar sal peine wees nie want soos ek se ek moet die slide baie stadig met die hand laat sak vir die Ranger om "te stop" en dan as ek die slide los daar waar hy "gestop" het feed hy hom nog. Die 2 92's eet gewoonlik alles wat ek in hul druk so dit was baie snaaks die maar ek sal maar n paar doppies maak die naweek net om te kyk of alles soos n Toyota loop.Ek laai maar altyd n paar patrone uit n nuwe batch eers so mooi stadig net om te kyk en te voel of alles reg lyk
A child of five would understand this. Send someone to fetch a child of five.
- dsmerrills
- Sr. Member

- Posts: 250
- Joined: Sun Jan 05, 2014 1:04 pm
Re: 9mm FTF maar feed nog...
Captain, keep us posted sounds puzzling I bought some ranger's a week or two ago but I haven't had the chance to rotate my old rangers with the new ones.
Although I don't have a beretta it will be interesting to see but I doubt that Winchester has changed anything but I stand to be corrected!
Have you checked your feeding ramp for tiny carbon deposits?
Although I don't have a beretta it will be interesting to see but I doubt that Winchester has changed anything but I stand to be corrected!
Have you checked your feeding ramp for tiny carbon deposits?
Glock 19 Gen 4
Brno .22LR
Brno .308Win
Brno .375H&H
Custom .404 Jeffrey
Brno .22LR
Brno .308Win
Brno .375H&H
Custom .404 Jeffrey
- Capt. Yoda
- Hero Member

- Posts: 13637
- Joined: Thu Apr 11, 2013 12:35 pm
Re: 9mm FTF maar feed nog...
dsmerrills wrote:Captain, keep us posted sounds puzzling I bought some ranger's a week or two ago but I haven't had the chance to rotate my old rangers with the new ones.
Although I don't have a beretta it will be interesting to see but I doubt that Winchester has changed anything but I stand to be corrected!
Have you checked your feeding ramp for tiny carbon deposits?
Hi Ds, I had a quick look last night but couldn't see anything out off place but I will give it a polish with some 0000 steel wool tonight to see if there's any change. The last time I used the pistol I shot allot of Mil surplus rounds with it so you might be on to something, I cleaned it afterwords but you never know.
Thanks for all the reply's guys
A child of five would understand this. Send someone to fetch a child of five.
- dsmerrills
- Sr. Member

- Posts: 250
- Joined: Sun Jan 05, 2014 1:04 pm
Re: 9mm FTF maar feed nog...
Take a torch and put near the feeding ramp any little imperfections will show up immediately!
I know you mentioned your magazine spring is good but when last did you check or replace your recoil spring?
I know you mentioned your magazine spring is good but when last did you check or replace your recoil spring?
Glock 19 Gen 4
Brno .22LR
Brno .308Win
Brno .375H&H
Custom .404 Jeffrey
Brno .22LR
Brno .308Win
Brno .375H&H
Custom .404 Jeffrey
- Capt. Yoda
- Hero Member

- Posts: 13637
- Joined: Thu Apr 11, 2013 12:35 pm
Re: 9mm FTF maar feed nog...
dsmerrills wrote:Take a torch and put near the feeding ramp any little imperfections will show up immediately!
I know you mentioned your magazine spring is good but when last did you check or replace your recoil spring?
This 92 is around 6 months old (around 500 rounds through it) so it still has the factory spring in it.I want to order a new Wolf spring for my other one so will just order 2 sets anyway
A child of five would understand this. Send someone to fetch a child of five.
- LoopSoosStroop
- Hero Member

- Posts: 1847
- Joined: Wed Apr 15, 2015 9:31 am
Re: 9mm FTF maar feed nog...
Daardie patroon moet 'n paar rowwe rigting veranderinge ondergaan voordat hy in die kamer stop. Nog meer so met my klein LC9, die ramp is baie steil en kort. As mens hulle stadig met die hand voer gaan hulle maar bietjie vasteek hier en daar. Die ding is ontwerp om met die momentum en krag van die volle recoil veer te voer. As hulle voer as jy die slide al die pad terug trek en laat gaan is alles reg.
Pieter van Deventer
Blok Engineering
Blok Engineering
- Capt. Yoda
- Hero Member

- Posts: 13637
- Joined: Thu Apr 11, 2013 12:35 pm
Re: 9mm FTF maar feed nog...
LoopSoosStroop wrote:Daardie patroon moet 'n paar rowwe rigting veranderinge ondergaan voordat hy in die kamer stop. Nog meer so met my klein LC9, die ramp is baie steil en kort. As mens hulle stadig met die hand voer gaan hulle maar bietjie vasteek hier en daar. Die ding is ontwerp om met die momentum en krag van die volle recoil veer te voer. As hulle voer as jy die slide al die pad terug trek en laat gaan is alles reg.
Ja nee hulle voer goed as ek die slide los om self te val so ek glo hulle sal na mekaar klap as ek die sneller trek.Daar is seker net een manier om 100% seker te wees so sal hulle maar skiet en kyk.Sal net vanaand mooi kyk of die ramp mooi glad is en daar na sal hulle maar geskiet word.
A child of five would understand this. Send someone to fetch a child of five.
- Ratel
- Hero Member

- Posts: 1893
- Joined: Wed Mar 27, 2013 4:50 pm
Re: 9mm FTF maar feed nog...
Jojo ek hoop nie ons deel dieselfde shopping mall nie. They are better and were purposely made for sd. Maar nou ja elke ou soen sy vrou seker maar op sy eie manier.bobby wrote:and there i was told that fancy rangers were so much better than cmj reloads
Maak 'n verskil
-
bobby
- Sr. Member

- Posts: 356
- Joined: Fri Jan 29, 2010 6:28 pm
Re: 9mm FTF maar feed nog...
if they were better they'd be working in the op's pistol . they just the same as any other ammo just marketed better .
- Plaashaas
- Hero Member

- Posts: 1018
- Joined: Thu May 22, 2014 7:38 pm
Re: 9mm FTF maar feed nog...
Seriously? Ranger T's the same as any other ammo?bobby wrote:if they were better they'd be working in the op's pistol . they just the same as any other ammo just marketed better .
- Capt. Yoda
- Hero Member

- Posts: 13637
- Joined: Thu Apr 11, 2013 12:35 pm
Re: 9mm FTF maar feed nog...
I had a bit of time after work to check these out and they function 100% in the pistol.Fired 3 mags through it without any problems, like i said these 92s eat anything I put n them.Ill leave the nobletecs for jmpd and carry on buying the expensive designer ammo for SD.
A child of five would understand this. Send someone to fetch a child of five.
- dsmerrills
- Sr. Member

- Posts: 250
- Joined: Sun Jan 05, 2014 1:04 pm
Re: 9mm FTF maar feed nog...
+1Capt. Oblivious wrote:I had a bit of time after work to check these out and they function 100% in the pistol.Fired 3 mags through it without any problems, like i said these 92s eat anything I put n them.Ill leave the nobletecs for jmpd and carry on buying the expensive designer ammo for SD.
Glock 19 Gen 4
Brno .22LR
Brno .308Win
Brno .375H&H
Custom .404 Jeffrey
Brno .22LR
Brno .308Win
Brno .375H&H
Custom .404 Jeffrey
-
bobby
- Sr. Member

- Posts: 356
- Joined: Fri Jan 29, 2010 6:28 pm
Re: 9mm FTF maar feed nog...
i wouldnt trust nobletec reloads i only trust my own . nobletec is really crap but on the otherhand if you send your pistol to bernard agencys they'll happily test your gun with nobletecs . id rather shoot stones though my pistols than nobletecs reloads.
yes capt the 92 is a reliable pistol i could quite comfortably say that is the most reliable pistol out of the box produced today bar none.
yes capt the 92 is a reliable pistol i could quite comfortably say that is the most reliable pistol out of the box produced today bar none.
-
Alwin
- Hero Member

- Posts: 1878
- Joined: Sun Aug 04, 2013 9:17 pm
Re: 9mm FTF maar feed nog...
Kapt.
Iets om na te kyk by 'n B92 (en al die klone) is die helling van die boonste patroon in die magasyn. Soms buig die magasyn lippe effens toe en dan wys die patrone effens ondertoe. Deur die lippe voor effens oop te buig (versigtig!) verstel die patroon van effens afwaarts na effens opwaarts. Met die effens opwaartse helling, voer die patrone amper direk in die kamer in, in plaas daarvan om eers die voergeut (feedramp) met sy "trappie" te tref. Dan voer hulle enigiets wat in die kamer kan pas.
Wees maar spaarsamig met die +P+ ammu in jou B92. Daai keupe in die glystuk en die wigvormige sluitnok, hou nie te baie daarvan nie. So 'n paar nou en dan sal seker nie iets breek nie, maar wees maar liewers suinig. Teen normale drukvlakke hou hulle nogal vir baie duisende rondtes.
Miskien help dit?

Alwin Fleischmann wrote:Kapt.

Yes Alwin, baie dankie ek sal vanaand daar na kyk.EK skiet daai +p+ maar min en dra hulle maar net in die pistole, ek skiet seker so een mag van 15 elke keer wat ek n nuwe batch koop in elke pistool net om te kyk of hul reg werk
Groete en dankie vir daai tip.
A child of five would understand this. Send someone to fetch a child of five.