Gevoel oor Bullet Coatings/Lubricants
- NJ_v_N
- Full Member

- Posts: 199
- Joined: Fri Jul 18, 2014 4:26 am
Gevoel oor Bullet Coatings/Lubricants
Het iemand al biekie gespeel met bullet coatings soos moly (molybdenum disulphide), HBN (Hex Boron Nitrite) of WS2 (Tungsten disulphide)?
Die general goevoel wil my voorkom of dit looplewe sal verleng, druk verlaag en n klein biekie meer spoed sal gee (as die druk weer gelig word). Maar baie mense lyk of hulle huiwerig is om dit te probeer.

30-06AI Lyttelton RSA
308Win Lyttelton RSA
270Win CZ 550 (9.3x62 in wording)
222Rem Brno Fox
22LR Brno mod2
9mm Sig P250 FS
308Win Lyttelton RSA
270Win CZ 550 (9.3x62 in wording)
222Rem Brno Fox
22LR Brno mod2
9mm Sig P250 FS
-
Finfan
- Hero Member

- Posts: 893
- Joined: Wed Apr 02, 2014 10:15 am
Re: Gevoel oor Bullet Coatings/Lubricants
Dis n debat wat ek ook lankal voor wag. Ek luister self graag.
Neil Scholtz
22 Brno Mod2, 223 Tikka T3 Lam/SS, 243 Sako 85 Varm Lam/SS, 6.5x47L Rem700/AICS, 30-06 Musgrave Lyt RSA, 308 Musgrave RSA Target, 338LM Sako TRG42, 375H&H Mauser Custm, 12Ga Beretta SP1, 9mmS Walther PP, 9mmP Glock 19 G4, 44Mag Ruger SBH

- alecjohnson
- Hero Member

- Posts: 2656
- Joined: Tue Mar 05, 2013 10:01 pm
Re: Gevoel oor Bullet Coatings/Lubricants
Ek hou nie baie van molly nie, want dit trek vog en laat roes aanhelp, maar sien die voordele daaraan en het ongelukkig nie te veel ervaring met dit nie, so luister graag na die ouens wat ken...
- NJ_v_N
- Full Member

- Posts: 199
- Joined: Fri Jul 18, 2014 4:26 am
Re: Gevoel oor Bullet Coatings/Lubricants
[quote="alecjohnson"]Ek hou nie baie van molly nie, want dit trek vog en laat roes aanhelp, maar sien die voordele daaraan en het ongelukkig nie te veel ervaring met dit nie, so luister graag na die ouens wat ken...[/quote]
Die HBN het nie swael in nie so blykbaar veroorsaak dit nie probleme met roes nie.
Die HBN het nie swael in nie so blykbaar veroorsaak dit nie probleme met roes nie.
30-06AI Lyttelton RSA
308Win Lyttelton RSA
270Win CZ 550 (9.3x62 in wording)
222Rem Brno Fox
22LR Brno mod2
9mm Sig P250 FS
308Win Lyttelton RSA
270Win CZ 550 (9.3x62 in wording)
222Rem Brno Fox
22LR Brno mod2
9mm Sig P250 FS
-
marco
Re: Gevoel oor Bullet Coatings/Lubricants
Ek het self molly coating gedoen op my 308 se punte en het dit gestaak. Ek het gesien my geweer het net so goed geskiet met of sonder molly.
-
smitjs
- Hero Member

- Posts: 672
- Joined: Sat Jun 02, 2012 8:24 am
Re: Gevoel oor Bullet Coatings/Lubricants
Dis eienaardig. Ek gebruik moly al jare in al my gewere. Hulle word gestoor in die kluis na skoonmaak met moly in die loop. Geen roes nie.
Met die moly skiet mens baie meer voordat koper ooit 'n probleem is. Dit tel veral vir wild oes waar net kopskote gebruik word.
Die eerste skoot met moly is ook in die groep. Dit tel vir jakkals jag.
Met die moly skiet mens baie meer voordat koper ooit 'n probleem is. Dit tel veral vir wild oes waar net kopskote gebruik word.
Die eerste skoot met moly is ook in die groep. Dit tel vir jakkals jag.
-
Bielie
- Jr. Member

- Posts: 82
- Joined: Mon Oct 20, 2014 2:49 pm
Re: Gevoel oor Bullet Coatings/Lubricants
Molly coating is 'n "friction elimenator" wat beteken jy kry minder druk en koper ontslag in die geweer se loop dis as jy nou net met moly skiet. Daar is geen punt om nou en dan met moly te skiet en behoort dis geen verskil op te merk as met gewone koper punte.Moly kan ook nie maklik verwyder word uit die loop nie want dit brand vas in die groewe van die loop en dit is ook nie die doel om dit probeer te verwyder nie.Dit vat hele paar skote met moly punte om die loop heeltemal te moly.Baie snipers glo net in moly minder druk en langer loop lewe en skiet dus net met moly punte.Van jagters oog punt waar ou nou nie duisende skote per jaar skiet kan ek nie eintlik groot voordeel van so iets sien nie? Wat wel voordelig is dat koper neerslag minder is en makliker verwyder word uit die loop maar dan moet jy net moly punte skiet.
-
uitenwaj
- Sr. Member

- Posts: 260
- Joined: Tue Jan 08, 2013 4:02 pm
Re: Gevoel oor Bullet Coatings/Lubricants
Vandat ek my 22-250 SS Bullbarrel gekry het skiet ek net met Nosler se 55gr Ballistic SilverTip punte wat n Lubalox laag op het. Die geweer het nou net oor die 700 patrone geskiet en elke keer na so 40-50 skote kan ek met die blote oog nie n koper aan paksel sien in die loop nie.
Ek het al die loop met Forest Foam, M98 en Hopps produkte skoon gemaak en daai lappies wys geen blou koper neerslag soos wat ek al ander gewere gesien wys het met dieselfde skoon maak proses nie. (al vriende gehelp hulle gewere met dieselfde produkte skoon maak)
Nou ek kan nie bewys dit is daai lubalox lagie wat verhoed dat daar nie n koper neerslag vorm nie en dalk is ek net baie gelukkig maar sal aanhou om daai spesifieke punte te koop dit is net n jammerte dat n mens deesdae so sukkel om enige noslers in die hande te kry.
In my 308 skiet ek punte met n moly laag op en daar kom gewoonlik so 2-3 blou lappies uit en dan is dit skoon en die skoon maak proses vat ook nie baie lank nie so ek sal aan hou om sulke tipe punte te koop.

Gamo CFX .177
Glock 17 Gen4 "Tupperware"
Howa 22-250Rem "PisDruppel"
Howa 308Win "Gradeboog"
Glock 17 Gen4 "Tupperware"
Howa 22-250Rem "PisDruppel"
Howa 308Win "Gradeboog"
-
smitjs
- Hero Member

- Posts: 672
- Joined: Sat Jun 02, 2012 8:24 am
Re: Gevoel oor Bullet Coatings/Lubricants
In my 223 het ek moly koeëls geskiet toe dit beskikbaar was, Ammocill, by die duisend, want ons het wild ge-oes. Dit het perfek gewerk. Nou is dit nie meer beskikbaar nie.
Vir die 308 en 6XC het ek nie moly koeëls kon kry nie, maar steeds die loop moly gesmeer, nou die 223 ook. Dis maklik en gou. 'n Bietjie moly op 'n lappie, trek 'n paar keer deur die loop. Dan 'n paar keer met 'n skoon droeë lappie om die oortollige moly uit te haal, en die voordeel is steeds daar. Koper is nie 'n probleem nie.
Veral vir die jakkals jag is die groot voordeel dat die eerste koot in die groep is.
Lakverdunner (thinners) haal ook maklik enige moly uit die loop, maar ek het dit nog nooit nodig gehad nie.
Waarom sal ek nie moly gebruik as dit vir my net voordeel inhou nie?

- Capt. Yoda
- Hero Member

- Posts: 13589
- Joined: Thu Apr 11, 2013 12:35 pm
Re: Gevoel oor Bullet Coatings/Lubricants
http://www.accurateshooter.com/technica ... faq/#24637Will Using Moly Bullets Extend Barrel Life?
Probably. Though this is controversial, studies by European barrel-makers indicate that use of moly bullets from the start may extend a barrel’s useful life up to 50% compared to a barrel that used “naked” bullets exclusively. That said, the part of a barrel that wears out first is the throat. Throat wear is mostly caused by heat and pressure. By backing down your charges somewhat, you can extend your barrel life significantly, and avoid some problems associated with moly. 1000-yd shooters have turned away from moly because of unexplained flyers, and some people complain that moly buildup in a bore is worse than copper because moly is quite difficult to remove without abrasive bore cleaners. Still, we think moly makes sense for rapid-fire match shooters who may shoot 40-60 rounds in a relay without the opportunity to clean.
A child of five would understand this. Send someone to fetch a child of five.
- NJ_v_N
- Full Member

- Posts: 199
- Joined: Fri Jul 18, 2014 4:26 am
Re: Gevoel oor Bullet Coatings/Lubricants
Ek het nou n supplier gevind wat vir my Hex Boron Nitride (dit is nou blykbaar die latest and greatest) kan voorsien teen n redelike prys so ek dink ek gaan dit n try gee.
My vinnige sommetjies se vir my die 1kg pakkie is genoeg vir 160 000 koeels
(5gr/50koeels)
My vinnige sommetjies se vir my die 1kg pakkie is genoeg vir 160 000 koeels
30-06AI Lyttelton RSA
308Win Lyttelton RSA
270Win CZ 550 (9.3x62 in wording)
222Rem Brno Fox
22LR Brno mod2
9mm Sig P250 FS
308Win Lyttelton RSA
270Win CZ 550 (9.3x62 in wording)
222Rem Brno Fox
22LR Brno mod2
9mm Sig P250 FS
-
terven
- Full Member

- Posts: 184
- Joined: Fri Jul 06, 2012 9:52 am
Re: Gevoel oor Bullet Coatings/Lubricants
Goeie moreNJ_v_N wrote:Ek het nou n supplier gevind wat vir my Hex Boron Nitride (dit is nou blykbaar die latest and greatest) kan voorsien teen n redelike prys so ek dink ek gaan dit n try gee.
My vinnige sommetjies se vir my die 1kg pakkie is genoeg vir 160 000 koeels(5gr/50koeels)
Laat weet asb. as jy reg gekom het by jou "supplier" ,ek wil ook vir my kry.Ek gebruik op hierdie stadium Gunsmithy se moly en is BAIE tevrede ,ek moly al my punte en vir my is dit net posetief/voordelig.
Dankie
Terven
Terven Venter
.22 BRNO, .22 Ruger Precision , .22 Dasher ,.243 AI Weatherby, 6mm Dasher ,7x57 Mauser , 284 Shehane ,375 H&H Remington, 12 BR OU Fabarm , 284W Ruger no1 , 9mm Kel Tec p11.
.22 BRNO, .22 Ruger Precision , .22 Dasher ,.243 AI Weatherby, 6mm Dasher ,7x57 Mauser , 284 Shehane ,375 H&H Remington, 12 BR OU Fabarm , 284W Ruger no1 , 9mm Kel Tec p11.
- NJ_v_N
- Full Member

- Posts: 199
- Joined: Fri Jul 18, 2014 4:26 am
Re: Gevoel oor Bullet Coatings/Lubricants
Terven as ek die goed kry sal ek met liefde vir jou n klompie stuur, ek gaan nou rerig nie 160 000 koeëls in my lewe gebruik nie.
30-06AI Lyttelton RSA
308Win Lyttelton RSA
270Win CZ 550 (9.3x62 in wording)
222Rem Brno Fox
22LR Brno mod2
9mm Sig P250 FS
308Win Lyttelton RSA
270Win CZ 550 (9.3x62 in wording)
222Rem Brno Fox
22LR Brno mod2
9mm Sig P250 FS
- heywillie
- Hero Member

- Posts: 1214
- Joined: Sun Apr 21, 2013 8:03 pm
Re: Gevoel oor Bullet Coatings/Lubricants
Hier is 'n bietjie lees stof oor moly coating
http://www.gsgroup.co.za/molyfacts.html
http://www.gsgroup.co.za/faqcoating.html
http://www.techfund.co.za/GSCSpecialCoating.asp
http://www.gsgroup.co.za/molyfacts.html
http://www.gsgroup.co.za/faqcoating.html
http://www.techfund.co.za/GSCSpecialCoating.asp
30-06 Sako Finnbear
.22LR Mauser Oberndorf
Glock 19 Gen 4
6.5x55 Howa
375 Ruger Howa
38S&W
.22LR Remington Scoremaster
.22LR Mauser Oberndorf
Glock 19 Gen 4
6.5x55 Howa
375 Ruger Howa
38S&W
.22LR Remington Scoremaster
- 243Songdaug
- Hero Member

- Posts: 1713
- Joined: Wed Dec 09, 2009 2:03 pm
Re: Gevoel oor Bullet Coatings/Lubricants
Nj_v_N, laat weet asseblief as jy regkom - ek sal verseker ook van die coating aan die hande wil kry - ek skiet jare reeds moly in my wapens en kan gladnie kla nie.
Uit ondervinding laat hou Moly nie 'n loop langer hou nie - dit gee net 1 voordeel in my boek en dit is dat jy meer skote kan skiet voor jy moet skoonmaak agv koper opbouing.
Groete
Jaco
Uit ondervinding laat hou Moly nie 'n loop langer hou nie - dit gee net 1 voordeel in my boek en dit is dat jy meer skote kan skiet voor jy moet skoonmaak agv koper opbouing.
Groete
Jaco
- WerMos
- Full Member

- Posts: 101
- Joined: Sun Aug 26, 2012 11:17 pm
Re: Gevoel oor Bullet Coatings/Lubricants
Manne
Hier is feite wat ek self gemeet het. Ek skiet n 243AI remington 700 VLS met 87gr Vmax @ 3340vps.
Na 1200 skote het my TPLmax met 0.7mm vergeoot. Wat redelik goed is volgens die manne wat lope ken. So ek se molly werk manne.
Lekker skiet

chubbs596
- Newbie

- Posts: 1
- Joined: Fri Mar 06, 2015 9:22 am
Re: Gevoel oor Bullet Coatings/Lubricants
Naand mense. Waar kan ek van die HBN(Hex Boron Nitride) koop of bestel? Ek bly in die Krugersdorp area.
groete
groete
-
treeman
- Newbie

- Posts: 36
- Joined: Sat Jun 06, 2015 6:58 pm
Re: Gevoel oor Bullet Coatings/Lubricants
Die oue praat van loop met moly coat.sal nie en kan nie gebeur nie. Moly het a taamlike lae smelt punt en is van die koel afgebrant in eerst 3/4 duim van skoot / gaan nou oor na Engels.Moly comes in many grades and particle sizes. Most moly kits supplied in past were of incorrect spec, and was also incorrectly applied. Moly is a launching aid to bullet anitial accelaration and is usuzlly burnt away in first 3/4 inchs of bullet travel.The moly build up spoken of is usua, y excess moly that was applied by home kits and also the result of incorrect grade. Commenly available moly is like 30 micron suitable for manufacturing wire ect, as where correct moly is like 5 micron. ( CANT REMEMBER EXACT SO JUST EXAMPLE FIGURES) . Moly blamed builx up has also been attributed to impure moly use.Daar is moly en daar is MOLY.
Die ding van moly in loop met lap sit sal basies vir elke skoot gedoen word en sal vir opbou van gebrande veroorsaak.Moly is omtrent heeltemal vernietig teen skiet tempreture. As iemant meer vil weet kan Gerrie Schultze gevra word, hy is heel moentlik in die land die mees kenner van moly mengsels vir skiet. ?..... net vir interesantheid, die nuwe laag op die GS Customs was in my Ruger .270 getoets.Ek neem aan ander geweere oek, maar ja