Dag almal
My meisie het klein meerkatjie wat hul plaas gevang het. Die meerkatjie nog klein en sy wil graag weet of dit n mannetjie of wyfie is. Ek wil graag hoor of iemand my kan help om te onderskei tussen n mannetjie en wyfie. Hoe sien mens of hy /sy nou n hy of sy is?
Hoop daar iemand wat my kan help
Groete
Danie
Stokstertmeerkat
- tafjak
- Global Moderator

- Posts: 2128
- Joined: Tue Dec 09, 2008 3:46 pm
Re: Stokstertmeerkat
Danie
Los hom/sy in die sitkamer, as hy bar toe loop is hy mannetjie en as hy kombuis toe loop natuurlik 'n wyfie.
Nee, jou girl moet maar nog so bietjie wag, sal later sy ware kleure wys. Nie nodig om nou al daaroor te bekommer nie.
Mooiloop

Mooiloop en Geseende Kersfees!
-
Skolla
- Hero Member

- Posts: 825
- Joined: Thu Nov 26, 2009 2:25 pm
Re: Stokstertmeerkat
DanieDanie01 wrote: Hoop daar iemand wat my kan help
As dit n mannetjie is behoort hy darem nie n bedreiging vir jou in te hou nie, sal eerder die ander manne weghou.
Sorry, maar ek kon nie die versoeking weerstaan nie.
Skolla
-
Danie01
- Hero Member

- Posts: 1596
- Joined: Tue Jun 23, 2009 11:56 am
Re: Stokstertmeerkat
Haha
Ja ek het ook gedink as hy / sy ouer is sal n mens duideliker kan sien. Ek sal dan n bar moet kry in die huis om te kyk of dit mannetjie kan wees
. Op die oomblik wi dit nog niks weet van bier of wyn nie, dalk net verkeerde soort 
Hoop maar hy of sy hou die ander manne weg!
Danie
Ja ek het ook gedink as hy / sy ouer is sal n mens duideliker kan sien. Ek sal dan n bar moet kry in die huis om te kyk of dit mannetjie kan wees
Hoop maar hy of sy hou die ander manne weg!
Danie
- theedge
- Hero Member

- Posts: 5012
- Joined: Thu Feb 25, 2010 1:06 am
Re: Stokstertmeerkat
Great troetel dier - My dogert het self een gehad todat hy gesteel was -

When People Walk Away From You, Let Them Go.
Your Destiny Is Never Tied To Anyone Who Leaves You. It Doesn't Mean They Are Bad People.
It Just Means That Their Part In Your Story Is Over.. !

Your Destiny Is Never Tied To Anyone Who Leaves You. It Doesn't Mean They Are Bad People.
It Just Means That Their Part In Your Story Is Over.. !

-
Danie01
- Hero Member

- Posts: 1596
- Joined: Tue Jun 23, 2009 11:56 am
Re: Stokstertmeerkat
Theedge,
Dit lyk of hul goed oor die weg gekom het! Die meerkat lyk sommer baie rond en gesond! Tog te oulik!
Dit jammer dat n mens so ongelukkig kan wees dat jou troeteldier gesteel word, hoop daai ou wat dit gedoen het kry meer as n kramp in sy...