Wereld roofdier roep kampioenskappe

Post Reply
User avatar
James Wilson
Hero Member
Hero Member
Posts: 4599
Joined: Wed Oct 20, 2010 10:38 am

Wereld roofdier roep kampioenskappe

Post by James Wilson »

die topic moet seker onder die lagspiere afdeling val.  ek kyk op youtube, en nog n paar plekke op die net en dan sien ek die Amerikaners hou n wereld kampionskappe vir die beste roepper, maar dit lyk my dit is net die amerikaners wat deelneem :o

ek het hulle al mails gestuur en gevra watter ander lande het al deelgeneem en waar is die manne van Afrika, maar ek word flat geignoreer!
ander manne die!
Ek jag miskien te veel, maar dit is nogsteeds nie genoeg nie!
Stefan764
Hero Member
Hero Member
Posts: 3616
Joined: Wed Oct 06, 2010 11:55 am

Re: Wereld roofdier roep kampioenskappe

Post by Stefan764 »

James

Dis soos die NFL football ook. As jy wen is jy die "World Champ" mar net 1 land neem deel?? Hehehe
.22 LR - Oberndorf Mauser
.22 LR - Browning
6XC - Savage VLP
6,5x284 Norma - Nosler M48
7x64 Brenn -Tikka M695
.375 Ruger - Ruger Alaskan
.500 NE - Verney-Carron
12ga - Mossberg
9mm Parabellum Glock 43
.357 Mag - Astra
.44 Mag - Taurus
User avatar
Jagtersdok
Global Moderator
Global Moderator
Posts: 2034
Joined: Wed Mar 03, 2010 8:10 pm

Re: Wereld roofdier roep kampioenskappe

Post by Jagtersdok »

En die World series Baseball
NEELS NIEMAND, CENTURION

Laat die roere dreun!
.243 Win Frankonia, .270 Win Musgrave
.303 Britt Lee Enfield, .375 Pre'64 Winchester Delux, .375 H&H P14Winchester, [308 Win Mauser & .222 Sako & .22Bruno waiting for liscences]
User avatar
Wielie Waps
Hero Member
Hero Member
Posts: 869
Joined: Sat Sep 26, 2009 9:31 am

Re: Wereld roofdier roep kampioenskappe

Post by Wielie Waps »

Moenie vergeet van WWE se intercontinental champion en world heavy weight champion ens nie.
Hulle moet bietjie Brakpan toe kom
Geroer-nie geskud nie
User avatar
James Wilson
Hero Member
Hero Member
Posts: 4599
Joined: Wed Oct 20, 2010 10:38 am

Re: Wereld roofdier roep kampioenskappe

Post by James Wilson »

Wielie Waps wrote: Moenie vergeet van WWE se intercontinental champion en world heavy weight champion ens nie.
Hulle moet bietjie Brakpan toe kom
;D, ai maar nou het ek lekker gelag
Ek jag miskien te veel, maar dit is nogsteeds nie genoeg nie!
Beyers
Hero Member
Hero Member
Posts: 1409
Joined: Tue May 05, 2009 12:41 pm

Re: Wereld roofdier roep kampioenskappe

Post by Beyers »

Die Wereld is maar 'n klein plekkie ;)
User avatar
theedge
Hero Member
Hero Member
Posts: 5012
Joined: Thu Feb 25, 2010 1:06 am

Re: Wereld roofdier roep kampioenskappe

Post by theedge »

Dankie  ;D ;D
When People Walk Away From You, Let Them Go.
Your Destiny Is Never Tied To Anyone Who Leaves You. It Doesn't Mean They Are Bad People.
It Just Means That Their Part In Your Story Is Over.. !
Image
Post Reply