Dagse manne. Ek het dit goed gedink om in die gees van die forum 60 impala punte weg te gee.
Die laaste tyd het ek van baie manne raad en hulp ontvang. So nou wil ek iets trug ge.
Die eerste man wat my eerste pm kan hulle maar vat. Jy moet net die posgeld betaal wat so R50 sal wees.
Dankie vir so n lekker forum en lekker mense. En dan is dit nog Afrikaans ook!
Groetnis
60 130gr Impalas .30cal
- Armand Steenkamp
- Hero Member

- Posts: 3529
- Joined: Fri Jul 16, 2010 8:06 am
- EtienneAllers
- Newbie

- Posts: 15
- Joined: Mon Feb 09, 2015 5:46 pm
Re: 60 130gr Impalas .30cal
Hallo Armand
Jy het 'n PM.
Groetnis
Etienne
Jy het 'n PM.
Groetnis
Etienne
- Armand Steenkamp
- Hero Member

- Posts: 3529
- Joined: Fri Jul 16, 2010 8:06 am
Re: 60 130gr Impalas .30cal
Kerels , die punte is EtienneAllers sin
Groetnis
Groetnis
- EtienneA
- Sr. Member

- Posts: 350
- Joined: Wed Sep 03, 2014 7:31 am
Re: 60 130gr Impalas .30cal
Baie dankie Armand. Sal jou pm met besonderhede.
Groetnis
Groetnis
- Boesman10
- Hero Member

- Posts: 946
- Joined: Thu Aug 21, 2014 9:17 am
Re: 60 130gr Impalas .30cal
Mooi een.
“The Darkest Things about Africa has always been our Ignorance of it” – George Kimble
-
vlakvarkbeer
- Sr. Member

- Posts: 391
- Joined: Wed Feb 27, 2013 11:26 am
Re: 60 130gr Impalas .30cal
Dagse kan ek vra hoekom jy dit nie gebruik nie.
.22 Norinco
Howa 223 B/B
Howa 6.5x55 Swed
6mm Musgrave (P14)
Lee Enfield 303
308 RSA 30" loop (Plank)
Remington 700 6.5 creedmoor
Howa 223 B/B
Howa 6.5x55 Swed
6mm Musgrave (P14)
Lee Enfield 303
308 RSA 30" loop (Plank)
Remington 700 6.5 creedmoor
- Armand Steenkamp
- Hero Member

- Posts: 3529
- Joined: Fri Jul 16, 2010 8:06 am
Re: 60 130gr Impalas .30cal
Vlakvarkbeer, ek verkoop my 308. Niks voud met impalas nie, ek het al baie bokke met hulle geskiet.
Groetnis
Groetnis
- heywillie
- Hero Member

- Posts: 1214
- Joined: Sun Apr 21, 2013 8:03 pm
Re: 60 130gr Impalas .30cal
Armand, watse 308 is dit wat jy verkoop ?Armand Steenkamp wrote:Vlakvarkbeer, ek verkoop my 308. Niks voud met impalas nie, ek het al baie bokke met hulle geskiet.
Groetnis
Eks opsoek na een vir my broer
30-06 Sako Finnbear
.22LR Mauser Oberndorf
Glock 19 Gen 4
6.5x55 Howa
375 Ruger Howa
38S&W
.22LR Remington Scoremaster
.22LR Mauser Oberndorf
Glock 19 Gen 4
6.5x55 Howa
375 Ruger Howa
38S&W
.22LR Remington Scoremaster
- ruaanb
- Hero Member

- Posts: 5557
- Joined: Thu Aug 14, 2014 10:29 am
Re: 60 130gr Impalas .30cal
http://www.jaracal.com/viewtopic.php?f= ... &hilit=rsaheywillie wrote:Armand, watse 308 is dit wat jy verkoop ?Armand Steenkamp wrote:Vlakvarkbeer, ek verkoop my 308. Niks voud met impalas nie, ek het al baie bokke met hulle geskiet.
Groetnis
Eks opsoek na een vir my broer