Ek het begin rondspeel met 'n idee en die is die proto-tipe. Dit het 'n slider binne in wat die wind-waardes in rigtings 1:00, 2:00 en 3:00 gee. Vanaf 300 tot 1000m.
Ek het vandag die eerste keer daarmee geskiet en dit het goed gegaan.
Windkaart.
- Francoisv
- Hero Member

- Posts: 1615
- Joined: Wed Jan 01, 2014 10:39 pm
Windkaart.
You do not have the required permissions to view the files attached to this post.
Francois Vogel
- alecjohnson
- Hero Member

- Posts: 2656
- Joined: Tue Mar 05, 2013 10:01 pm
Re: Windkaart.
Nice, het jy dalk n HD foto van daai windkaart
lyk goed.
Ek ken nie wind goed nie. My wind lees werk so. Stil .243 winderig 375h&h
haha.
Ek ken nie wind goed nie. My wind lees werk so. Stil .243 winderig 375h&h
haha.
- Boesman10
- Hero Member

- Posts: 946
- Joined: Thu Aug 21, 2014 9:17 am
Re: Windkaart.
Lyk goed. Daai tweede vlag van jou het nie 'n paal nie so hy gaan weg waai 
“The Darkest Things about Africa has always been our Ignorance of it” – George Kimble
-
Klopper
- Full Member

- Posts: 219
- Joined: Fri Feb 17, 2012 7:19 am
Re: Windkaart.
Daai lyk baie smart, kan jy hom kaliber spesefiek maak?
- Francoisv
- Hero Member

- Posts: 1615
- Joined: Wed Jan 01, 2014 10:39 pm
Re: Windkaart.
Hallo Klopper,Klopper wrote:Daai lyk baie smart, kan jy hom kaliber spesefiek maak?
Verseker kan dit gedoen word. Ek het my 308 155 Scenar data vanaf Applied Ballistics ingevoer
Francois Vogel
- theedge
- Hero Member

- Posts: 5012
- Joined: Thu Feb 25, 2010 1:06 am
Re: Windkaart.
Baie netjies maat

