Glare in scope help asb
-
30-06
- Sr. Member

- Posts: 402
- Joined: Thu Aug 30, 2012 7:30 am
Glare in scope help asb
Hallo manne ek soek bietjie raad.
Ek het 'n Burris eliminator wat ek baie geniet.
Die probleem is egter hy is baie son sensitief.
As ek enigsins in die son se rigting kyk blink dit so binne in die scope dat ek omtrent niks kan sien nie.
Ek gebruik die sunshade maar dit help nie veel nie.
Is daar dalk 'n ander plan.
Hoor graag van julle.

- alecjohnson
- Hero Member

- Posts: 2656
- Joined: Tue Mar 05, 2013 10:01 pm
Re: Glare in scope help asb
Gebruik stukkie duct tape en plak dit so dat daar 'n gleuf is om deur te loer dit werk lekker en maak ook die kans vir lensbrand kleiner(die refleksie van lig van teleskoop na dier wat hulle wegjaag)
http://www.google.co.za/imgres?imgurl=http://img.photobucket.com/albums/v95/Dante420/P8300336.jpg&imgrefurl=http://www.airsoftsociety.com/forums/f23/sniper-tricks-tips-scopes-56467/&h=600&w=800&tbnid=UWzXX9DV4Fi3vM:&zoom=1&docid=LuJd5DVbxI2D0M&ei=jIdpVefwC6TY7AamxoHwBA&tbm=isch&ved=0CBsQMygAMAA

- Frikkie Coetzee
- Hero Member

- Posts: 2151
- Joined: Thu May 26, 2011 10:30 pm
Re: Glare in scope help asb
Dan gaan die laser nie werk niealecjohnson wrote:Gebruik stukkie duct tape en plak dit so dat daar 'n gleuf is om deur te loer dit werk lekker en maak ook die kans vir lensbrand kleiner(die refleksie van lig van teleskoop na dier wat hulle wegjaag)
http://www.google.co.za/imgres?imgurl=http://img.photobucket.com/albums/v95/Dante420/P8300336.jpg&imgrefurl=http://www.airsoftsociety.com/forums/f23/sniper-tricks-tips-scopes-56467/&h=600&w=800&tbnid=UWzXX9DV4Fi3vM:&zoom=1&docid=LuJd5DVbxI2D0M&ei=jIdpVefwC6TY7AamxoHwBA&tbm=isch&ved=0CBsQMygAMAA
- alecjohnson
- Hero Member

- Posts: 2656
- Joined: Tue Mar 05, 2013 10:01 pm
Re: Glare in scope help asb
-
30-06
- Sr. Member

- Posts: 402
- Joined: Thu Aug 30, 2012 7:30 am
Re: Glare in scope help asb
Ek gaan jou plan probeer.
Dit help ook nie veel as ek weet hoe ver dit is maar kan niks sien nie.
Ons gaan die week beitjie koedoes soek sal jou laat weet of die plan werk.
Dankie
Dit help ook nie veel as ek weet hoe ver dit is maar kan niks sien nie.
Ons gaan die week beitjie koedoes soek sal jou laat weet of die plan werk.
Dankie
- Chevvy SS
- Hero Member

- Posts: 3140
- Joined: Thu Mar 01, 2012 11:55 am
Re: Glare in scope help asb
Met my gewone teleskoop vind "glare" plaas op die lens naaste aan die oog. 'n Pet met 'n lang punt wat daar skadu maak werk meeste van die tyd vir my.
- NJ_v_N
- Full Member

- Posts: 199
- Joined: Fri Jul 18, 2014 4:26 am
Re: Glare in scope help asb
Die enigste goeie rede waaraan ek kan dink dat enige iemand n "jack parrow hoed" kan koop.Chevvy SS wrote:'n Pet met 'n lang punt wat daar skadu maak werk meeste van die tyd vir my.
30-06AI Lyttelton RSA
308Win Lyttelton RSA
270Win CZ 550 (9.3x62 in wording)
222Rem Brno Fox
22LR Brno mod2
9mm Sig P250 FS
308Win Lyttelton RSA
270Win CZ 550 (9.3x62 in wording)
222Rem Brno Fox
22LR Brno mod2
9mm Sig P250 FS
- Chevvy SS
- Hero Member

- Posts: 3140
- Joined: Thu Mar 01, 2012 11:55 am
Re: Glare in scope help asb
Ek het een by hom geruil vir 'n papsak.
- Gawie(13mm)
- Hero Member

- Posts: 6150
- Joined: Sun Sep 18, 2011 6:53 pm
Re: Glare in scope help asb
Was dit daai keps wat by jou kar se kleur gepas het? Ek het nie geweet jy vat papsak nie?Chevvy SS wrote:Ek het een by hom geruil vir 'n papsak.
Dont make expensive noise! Make the first shot count!
- Boesman10
- Hero Member

- Posts: 946
- Joined: Thu Aug 21, 2014 9:17 am
Re: Glare in scope help asb
Ek het vir my 'n Nikon scope se sun shade gekoop en hom aan die Burris gesit. Hy is so 1.5 duim langer as die Burris s'n.
“The Darkest Things about Africa has always been our Ignorance of it” – George Kimble
-
30-06
- Sr. Member

- Posts: 402
- Joined: Thu Aug 30, 2012 7:30 am
Re: Glare in scope help asb
Hallo manne ek het toe die cover met die slot in probeer.
Dit help maar los nie my probleem op nie.
Ek sal die slot 'n bietjie kleiner maak en weer probeer.
Dit help maar los nie my probleem op nie.
Ek sal die slot 'n bietjie kleiner maak en weer probeer.