My 7x57 het sy lewe begin as n standaard Bruno ZKK600 7x57, ek het die geweer by Oom Sieg Dorflin gekoop vir n baie regverdige prys en toe die kolf verkoop.
Nou begin die lekker deel, foto 2 is die stuk hout wat ek vir n skamelike R1000 gekoop het by Oom Steve.
Die geweer is vandag opgelaai by Safari en oor geneem na Chad by ARMS, Oom Steve het vir my n kolf gegee wat ek kan copy en dit is waarmee Chad vandag begin het, om die spesifieke hout te copy en die inletting te doen.- Dit is final shaping nie, die keer gaan ek die voorreg he om dit saam Oom Steve te doen- ek gaan hom seker net vir sy geduld moet betaal
Soos wat die proses loop sal ek fotos plaas. Ek het 111 pmp doppe , 70 170 pro amm punte en n stel Lee dies gekoop vir R650, ek gaan dit eers probeer gebruik en sien hoe dit gaan.
Vordering en fotos sal volg
Baie opgewonde.
Groete

