Ek en my maat het gaan rietbokke jag
Elk het n lekker bok geskiet gekry 14.25 en 14.5"
Ek is vol met vleis so ek staan by of slag self
My bok is in die kop geskiet so ek los die vel aan (hang in koeler vir nog 2 weke)
Jaco het syne in die blad geskiet so daai vel kom af want die bok moet gewerk word
Hy bel my gisteraand...sy bok se fillets is weg
Ek lag want dit kan mos nou nie wees nie
Kyk vanoggend.....myne ook weg...gesteel!!
Hou tog julle karkaste dop
Smirre

